Die wêreldwye kerk moenie van Sirië en Turkye vergeet nie
13 Maart was dit vyf weke sedert die eerste aardbewings die suidooste van Turkye en noordweste van Sirië getref het. Die eerste aardbewing van 7,8 is...
Genadedood-dokter spreek spyt uit nadat hy pasiënte help sterf het wat...
Madeline Li, die hoof van Medical Assistance in Dying (MAiD) van die University Health Network in Kanada, het toesig gehou oor honderde...
Ons bou brûe na die Koninkryk
Nadat sy gehoor het hoe ons stasiebestuurder in Malawi, ds. Amos Siyabu Phiri, haar vriende gehelp het om Jesus Christus te leer ken en meer...
Ramaphosa se mislukte presidentskap versnel Suid-Afrika se agteruitgang
Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa is gekritiseer oor sy onlangse kabinetskommeling, wat sy reeds oorvol kabinet uitgebrei het na nog 30...
Bybelgenootskap van Suid-Afrika bied nuwe leesplan en iets vir die jongspan
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika bied nou ’n nuwe leesplan aan, getiteld: Volhard in Jesus Christus. Hierdie 22-dag leesplan vertel die verhale...
Tim Keller se Gospel in Life lig in agt minute verlossingsverhaal...
Bethel Music, een van die wêreld se gewildste aanbiddingsgroepe besoek Suid-Afrika vir slegs twee aanbiddingsaande – een in Pretoria (23 Maart) en een...
Minder as 20 dae oor voor Bethel Music in Suid-Afrika aankom!
Bethel Music, een van die wêreld se gewildste aanbiddingsgroepe besoek Suid-Afrika vir slegs twee aanbiddingsaande – een in Pretoria (23 Maart) en een in...
’n Ma neem ’n moeilike besluit en doen wat reg is...
Ouerskap is nie maklik nie en om in hierdie tegnologie-gedrewe tye te lewe, bring unieke uitdagings mee.Tog verander Bybelse...
’n Toegewyde burger gehoorsaam die wet
Elke land het wette. Wette word nie gemaak om ons van ’n goeie lewe te ontneem nie, maar om ons te beskerm. “Geen mens is bo die wet...
Herlewingsbeweging in Amerika gaan voort: bekerings, gebed en dopelinge
Daar is onlangs 20 mense by ’n universiteit in Amerika gedoop na aanleiding van ’n herlewingsbeweging wat op die kampus begin het...
Die sosialistiese regering van Nicaragua verbied tradisionele Goeie Vrydag-optogte tydens Paasfees
Die sosialistiese Nicaraguaanse regering het tradisionele Goeie Vrydag-optogte verbied tydens Paasfees in ’n nuwe poging om die kerk in Nicaragua stil te...
Voedseltekort wink vir Noord-Korea te midde van verdere missieltoetse
Op Sondag 26 Februarie het Noord-Korea se leier, Kim Jong-un, staatsamptenare aangespoor om veranderinge aan die land se boerderybeleid...
Passiespel Hermanus: Ná drie jaar weer by die Ou Hawe!
Die gewilde Hermanus Passiespel word vanjaar weer opgevoer ná dit drie jaar weens die pandemie nie opgevoer kon word nie...
Brawe vervolgde Christene in Suid-Asië vertaal die Bybel met behulp van...
Wycliffe Bible Translators is ’n internasionale organisasie wat moedertaal-Bybelvertalers bemagtig en hande vat met plaaslike kerke om Bybelvertaling...
Iranse kerkleier skryf treffende brief na sy vrylating: ‘Niemand kan ooit...
’n Iranse kerkleier, Yousef Nadarkhani, wat in Februarie uit die tronk vrygelaat is, het ’n aangrypende brief aan Christene geskryf wat vir hom gebid...
Biddag vir die aanlê van waterputte in Zimbabwe
Die hulporganisasie Verre Naaste het onlangs ’n biddag vir Zimbabwe gehou. Tydens die biddag het die Nederlandse organisasie vanjaar die aandag...
Skokkende toename in die geslagspesifieke godsdiensvervolging van vroue
Digitale vervolging is ʼn groeiende metode om teen Christen-bekeerlinge en veral vroue te diskrimineer. Dit is een van die bevindings van ʼn nuwe verslag...
Meer as 20 000 Indiese Christene teken protes aan teen vervolging van...
Verlede week het 22 000 Christene van verskillende denominasies en streke in Indië vreedsaam in Delhi bymekaargekom om teen die toenemende...
Kerk in Sirië: Mense slaap steeds op kerkvloer
’n Siriese kerk het ’n dringende beroep op hulp gedoen, aangesien baie mense in Aleppo een maand ná die verwoestende aardbewings steeds in motors...
Bejaarde kan weer hoor nadat boewe haar besteel
’n Bejaarde vrou van Pretoria is onlangs in haar huis in ’n aftreeoord oorval, aangehou en beroof van byna al haar besittings, selfs haar gehoorapparate...


























