Die regering van Christus in sy kerk
Lig in Duisternis Uitgewers publiseer Die regering van Christus in sy kerk geskryf deur prof. WD (Willie) Jonker en geredigeer en uitgebrei deur...
Crosses for Christ se trooskruisies deel meer as 22 jaar lank...
Oom Denis Oliver is die stigter van Crosses for Christ, ’n bediening wat reeds meer as 22 jaar lank pragtige houtkruisies uit geelhout en olyfhout...
Skaf gerus jou eie Profesie-Bybel Nuwe Testament aan
Geskryf deur: Louise Viljoen
Artikelbron: Artikel verskaf
Luca Uitgewers gee die Profesie-Bybel Nuwe Testament (480 ble.) uit in ’n aantreklike bruin of maroen omslag. Dit beslaan...
Toonaangewende Christelike uitgewery, met ’n gereformeerde grondslag, reik oulike kinderboekie uit
Lig in Duisternis, ’n Christelike uitgewery met ’n gereformeerde grondslag se fokus is om Bybelsgetroue en ander behoudende Afrikaanse literatuur...
China, Pakistan verwelkom toenemende samewerking met Afghaanse regering
Die ministers van buitelandse sake van China, Pakistan en Afghanistan het op Sondag, 7 Mei, in Islamabad ontmoet om gesamentlike sekuriteitsmaatreëls...
Turkse Christene bou meer as 100 huise vir aardbewingslagoffers
In Turkye werk plaaslike Protestante hard om gesinne by te staan wat slagoffers was van die aardbewings wat die Kahramanmaraş-streek drie...
Life Esidimeni-tragedie: ‘Jammer is nie genoeg nie’
Qedani Mahlangu, die voormalige Gautengse LUR vir gesondheid, sê sy is steeds "baie jammer" oor die Life Esidimeni-tragedie wat onder haar leiding...
’n Baccalaureusgraad in sosiale wetenskappe eindelik uniek en in Afrikaans by...
Die AP Akademie sal van volgende jaar af met trots die Baccalaureusgraad in sosiale Wetenskappe (BSocSc) aanbied en daarmee die toekomsweë
ANC-regime wil totale beheer oor onderwysbesluite neem met BELA-wetsontwerp! Tuisskolers ook...
Die Onderwysportefeuljekomitee reis deur die land om mondelinge voorleggings oor die BELA-wetsontwerp aan te hoor. Kyk asseblief hier wanneer...
Inplanting van mikroskyfies terug in die kollig
Blackrock Neurotech, ’n biotegnologiemaatskappy in Salt Lake City, Amerika, het die inplanting van breinskyfies in dosyne pasiënte aangekondig...
BRICS se uitbreiding bedreig Weste se oorheersing
Saoedi-Arabië, die Verenigde Arabiese Emirate, Algerië, Egipte, Bahrein en Iran is onder 19 nasies wat by die BRICS-groep wil aansluit en wat binne die...
Meer as 50 Christene dood in etniese geweld in Noordoos-Indië
Artikelbron: The Christian Post
Bykans 23 000 mense het gevlug ná etniese geweld in Noordoos-Indië uitgebreek het. Meer as 50 mense is reeds vermoor, die...
‘The Chosen’ word in meer as 300 tronke in Amerika vertoon
Die grootste Christelike gevangenisbediening van Amerika voorsien die uiters gewilde Christelike televisiereeks, The Chosen, aan meer...
Priesters bly in Soedan ondanks toenemende geweld
Artikelbron: cvandaag.nl
Ondanks ’n wapenstilstand duur gewelddadige botsings tussen die semi-amptelike reaksiemagte en die Soedanse weermag voort, met meer as 400 burgerlikes wat reeds gesterf...
Kunsmatige intelligensie kan ’n ware bedreiging vir die vervolgde kerk wees
Kunsmatige intelligensie hou ʼn ware bedreiging vir die vervolgde kerk in, volgens Global Christian Relief se uitvoerende hoof en president, David Curry...
‘God is nie klaar met Europa nie’
God is nog nie klaar met Europa nie. Volgens ʼn berig van CNE NEWS het die voormalige direkter van Youth With A Mission (YWAM) vir Europa...
Esegiël se beendere leef – byna die helfte van die wêreld...
Aan die begin van 2022 was daar 'n totaal van 15,3 miljoen Jode in die wêreld, van wie 7 miljoen – ongeveer 46% van alle Jode wêreldwyd...
Christene deel Evangelie by ‘SatanCon’; Sean Feucht beweer byna honderd bekeerlinge
Christene in Amerika het verlede naweek by The Satanic Temple se sogenaamde “SatanCon” in Boston die Evangelie verkondig. Ateïste en sataniste het...
Hemelvaartdag-optog beplan in Durban ‘om Jesus te verhef’
Christene in die omgewing van Durban word genooi om Hemelvaartdag, Donderdag 18 Mei, te vier deur by ’n optog in die middestad aan...
Megakerk se slim plan: motorwerkswinkel om minderbevoorregtes in hulle nood by...
’n Megakerk in Nebraska het planne aangekondig om sy liefdadigheidswerk uit te brei om ander meer kosvoorrade en 'n motorwerkswinkel...
























