Tuesday, February 18, 2025

Herstel die nette vir die volgende groot vangs

Oor die laaste paar uitgawes was dit vir ons ’n groot vreugde om baie stories van God se getrouheid met julle te deel. Dit het vir julle ’n klein...

Hoofrabbi nooi teenterreurtaakspan na SA ná bomaanvalpoging

Die Suid-Afrikaanse hoofrabbi, Warren Goldstein, het ’n taakspan teen terrorisme na SA genooi om te help met die ondersoek na ’n onlangse...

Allan Bagg vier 31 jaar van bediening by The Bay CFC

In Januarie het The Bay CFC – onder leiding van Allan Bagg – 31 jaar van bediening gevier.Hierdie lewendige kerk in Kaapstad...

Mel Gibson werk aan ’n opvolg vir The Passion of the...

Mel Gibson het planne aangekondig om hierdie jaar met die verfilming van The Resurrection of the Christ, die hoogs verwagte vervolg op sy 2004-treffer...

Plaaslike gospelkunstenaars op die verhoog in Pretoria

Wanneer God se mense saamkom in lofprysing, verander die atmosfeer! Sluit aan by PRAISE South Africa, aangebied deur NueLight Events...

Daniel Kolenda beklemtoon die rol van profesie ná Trump se inhuldiging

Evangelis Daniel Kolenda het ’n interessante en opbouende podsending gedeel ná Donald Trump se tweede inhuldiging...

Genees van ’n ongeneeslike siekte

Ek wil graag my getuienis deel van die Here se wonderbaarlike genesing in my lewe. In Junie 2001 is ek met MS (veelvuldige sklerose) gediagnoseer...

Israel se vrygelate gyselaars

Om die nuus te kyk oor die vrylating van Israeliese gyselaars is ’n ongelooflike vreugde en bring trane in my oë. Dit herinner my...

JP Duminy –vind doel na uittrede deur terug te gee

Na sy uittrede uit professionele krieket het JP Duminy ’n nuwe doel aangeneem: om ander te dien deur sy JP21-stigting...

Ons wil van jou hoor!

JUIG! Tydskrif is daartoe verbind om inhoud te lewer wat inspireer, opbou en direk met ons lesers praat. Ons waardeer...

‘n Nuwe benadering tot die nuwe jaar 2025…

Verrassend anders! Die kraaknuwe dagboek lê gereed, die potloodpunt is skerp gemaak, reg vir afsprake en aksie! By die omblaai na die eerste...

Die Christendom in die wêreld

Met ’n bevolking van meer as 126 miljoen, spog Meksiko met ’n lewendige kultuur wat inheemse tradisies integreer met Spaanse koloniale invloede...

Onder sy vlerke: ‘n Getuienis van gloof & voorsiening

Kadoef! ’n Boom het omgeval! Ons het vinnig buitentoe gehardloop om ondersoek in te stel en daar het hulle na ons gestaar met vier pikswart ogies...

Welstand deur Werksyn

Elke jaar is dit vir ons ’n groot lekkerte om die jaartema te kies vir Solidariteit Helpende Hand. Dit is nie net vir ons ’n tema waarmee ons heel...

FEBA bring hoop & transformasie na Malawi se jeug

'n FEBA-werker stap in die straat van ’n Malawiese dorpie toe ’n jong seun na haar toe hardloop en sy notaboekie waai. “Kyk, Tannie Gladys...

Dankie, Here, ek weet dit was U

My reis is een van hoop, ’n doel en die oortuiging dat elke persoon ’n unieke rol het om in hierdie wêreld te speel, maak nie saak hoe groot of klein nie...

Huis skoonmaak: beide fisies en geestelik

Enigiemand wat al getrek het sal jou vertel wat ’n groot taak dit is. Oor die jare kry ons dit reg om soveel rommel en baie onnodige items op te gaar...

Potchefstroom Gimnasium se graad 8’s verwelkom met voetewas-tradisie

Potchefstroom Gimnasium het weer eens ’n diep geestelike en simboliese tradisie voortgesit deur die voete van hul nuwe graad 8-leerders te was...

’n Kontrasterende reis na kleurvolle genade

Geskryf deur: Almarie du Preez Artikelbron: JUIG! Tydskrif Haar vriende noem haar TC, haar volle naam is Thuthula Liyandanelisa Mngenela-Malgas. Die naam “Liyandanelisa” beteken “sy sal...

Nuwe lof: Musiek vir jou kerk

"Worship is our response to what we value most,” skryf Louie Giglio in sy boek, The Air I Breathe. Dit is die fondament van enige aanbidding....