Thursday, November 13, 2025

Duidelike bewyse dat die CRL staatsregulering van godsdiens beoog!

Soms kom daar kritieke oomblikke wat die toekoms van ons grondwetlike vryhede bepaal. Dít is een van daardie tye. In ’n nuwe 4-minuut-video wys Michael Swain, uitvoerende direkteur van FOR SA...

’n Welkome regstelling: Vatikaan neem afstand van Maria se rol in...

Vir eeue lank het Protestante vasgestaan by een eenvoudige, onwankelbare waarheid: Jesus Christus alleen red...

’n Bybelse antwoord op Halloween

Halloween is ’n godsdienstige dag, maar nie ’n Christelike een nie. Tom Sanguinet, ’n voormalige hoëpriester in Wicca...

Fassinerende feite wat die Bybel lewendig maak

JUIG! publiseer ’n splinternuwe boek wat gelowiges help om die Bybel met vars oë te sien. Het Jy Geweet? Fasinerende feite uit die Bybel...

Die ysterfluistering – waarom staatslisensiëring van geloof ’n bedreiging vir vryheid...

Die ink van ’n nuwe besluit is nog nat, maar die perkament ruik na sout en ou yster. Hoor jy dit nie? Die fluistering van die ketting...

Nie meer vrugbaar nie: Die geestelike wortels van ons wêreldwye geboortekrisis

Ons beleef tans ’n stil, maar verwoestende krisis – nie gemeet in oorloë of hongersnode nie, maar in die afwesigheid...

Die vals geregtigheid agter die haat teen Jode en Christene

Mense neem dikwels die eienskappe aan van dié wat hulle bewonder. Dit kan goed wees – maar dit word gevaarlik wanneer...

Dodelike aanvalle op Christene in Mosambiek

Die bedieningsorganisasie Geopende Deure Afrika, wat vervolgde Christene versterk en ondersteun, is geskok oor die...

RO Water SA: ‘n roeping om lewens te verander

Wanneer RO Water SA op 28 September sy 21ste bestaansjaar vier, is dit veel meer as ’n datum op die kalender...

Twee woorde wat alles verander

In elke Christen se lewe behoort daar ’n duidelike “voor en ná” te wees. Dit laat my dink aan die programme op...

15 maniere om valse lering deur onderskeiding te ontmasker

Wat is valse lering en hoe herken ons dit? Daar is natuurlik geen onfeilbare manier om dit te identifiseer nie. Bybelse...

Die dooie seerolle

In 1947, in die dorre wildernis naby die Dooie See, was ’n jong Bedoeïense skaapwagter, Muhammad edh-Dhib...

Bid vir ons polisie

Elke dag in Suid-Afrika trek mans en vroue hul uniforms aan en laat hul geliefdes agter om ’n werklikheid van...

Vanessa Goosen: Dwelmslagoffer, sestien jaar in ’n Thaise tronk

Toe ek vir die eerste keer Vanessa Goosen se verhaal hoor, het dit my diep geraak. Hoe gebeur dit dat ’n jong vrou...

Hykie Berg oor ware verandering: Verslawing steel, maar Christus herste

Hykie Berg het vir jare in stilte gesukkel met heroïenverslawing – ’n donker seisoen wat hom nege keer in...

Waar was die tuin van Eden?

Die Bybel sê vir ons dat die Tuin van Eden by die oorsprong van vier riviere geleë was. Ons lees: “Daar het ’n rivier in Eden ontspring om die...

Wat as niks verander nie? Die soort geloof wat nie tou...

Wanneer die lewe moeilik raak, keer ons dikwels terug na bekende verse, maar min is so konfronterend soos Habakkuk se woorde...

3 punte oor ‘n huwelik wat blom

Toe ek gaan sit het om te dink waaroor ek hierdie maand se rubriek moet skryf, het ek ’n paar verskillende onderwerpe oorweeg en die Heilige Gees se leiding...

Een Week van Toerusting vir Lewenslange Getuienis

Om Jesus in alles te volg, is nie net die beste ding in die wêreld nie – dit is die beste ding vir die wêreld. Maar is ons reg om vir Hom te staan in ’n kultuur wat Sy...

Weerstaan die nuwe wêreldwanorde

Ons word daagliks gekonfronteer met misleiding in die media, afleiding en besoedeling in die vermaaklikheidsbedryf, indoktrinasie in opvoedkundige instellings...