Friday, January 17, 2025

Geloof getoets met vuur

Aan die begin van die jaar het die Here my beveel om my polisiediens van 20 jaar te beëindig om na my ouers (89 jaar en 91 jaar oud) om te sien...

God Praat Chikunda

Helfte van die wêreld se taalgroepe het geen toegang tot enige deel van die Bybel nie. Op hierdie oomblik wonder mense in afgeleë dele van die wêreld of God...

2025 Begin Goed Vir Geloof, Gesin en Vryheid!

Hierdie is my eerste nuusbrief vir 2025. Ek en Arlene het op 13 Januarie weer ons pligte by Family Policy Institute (FPI) hervat. Ons is dankbaar teenoor...

Wanneer is dit gepas vir Christene om van mekaar te verskil?

Die Bybel gee duidelike leiding oor wanneer dit gepas is vir Christene om van mekaar te verskil en wanneer hulle gemeenskap moet beëindig...

‘Wat ek in die ruimte gesien het, bevestig die Bybel’

Vir NASA-ruimtevaarder Barry Wilmore is geloof nie iets wat hy op aarde agtergelaat het nie. Terwyl hy om die planeet op die Internasionale...

Nuwe Lof – in my taal!

Die visioen in Openbaring 7 weerklink steeds oor die aarde en in die hemele: Elke volk, stam en taal sal voor die troon van Christus buig en Hom aanbid...

Hemelse skatte

My ouers het mekaar in die kerk ontmoet en ek het grootgeword in die huis van die Here. Maar die duiwel het ingekruip en hulle het geskei...

Die Christendom in die wêreld: Botswana

Botswana is ’n land sonder seetoegang, bekend vir sy stabiele demokrasie, lae korrupsievlakke, uitgestrekte landskappe en lewendige kultuur...

Lesersgetuienis: God gebruik gewone mense om groot wonders te doen

Wanneer ons aan God gehoorsaam is, gebeur daar kragtige wonderdade. God gebruik gewone mense soos ek en jy om ongewone en groot wonders...

Rus in vrede: ’n Huldeblyk aan Olga Meshoe Washington

Gister het ons die hartverskeurende nuus ontvang van Olga Meshoe Washington se afsterwe. Olga was die oudste dogter van Pastoor Kenneth Meshoe...

NSFAS-chaos: Behoeftige studente se drome aan skerwe

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) staar toenemende kritiek in die gesig nadat die Spesiale Ondersoekeenheid...

Geloftedag en die slag van Bloedrivier

Geloftedag word op 16 Desember gevier ter herinnering aan die Slag van Bloedrivier, nie net as oorwinning vir die Voortrekkers nie, maar...

Jan Bloukaas (25) oorlede ná moedige stryd teen kanker

Jean du Plessis, bekend as Jan Bloukaas, is Dinsdagaand oorlede ná ’n lang en dapper stryd teen kanker. Die geliefde sanger het sy laaste album, God Kan...

Thamsanqa was verwerp deur die samelewing maar verwelkom deur vreemdelinge

Geskryf deur: Gerda PotgieterArtikelbron: Verskaf Thamsanqa Mpanza, of Lucky soos sommiges hom noem, is in sy veertigs. Voorheen was hy ‘n vlugteling wat vir ernstige misdade deur die polisie...

Honderd trooshasies verwesenlik ouma se droom

In ’n daad van liefde wat harte warm maak, het Martie Pretorius op Maandag, 25 November 'n spesiale belofte aan haar oorlede moeder...

God se stem in drome

Geskryf deur: Elmarie Strydom Artikelbron: JUIG! Tydskrif Omtrent tien jaar gelede, in Januarie 2014, het ek ’n droom gehad. In die droom het ek in my...

Hoopvol ondanks wrede vervolging

Geskryf deur: Geopende Deure SA Artikelbron: JUIG! Tydskrif In Bangladesj, ’n Asiatiese land met slegs 0,6% Christene, word kinders dikwels vir hul geloof vervolg. Hulle kry...

5 lesse van grootouers

Toe ek grootgeword het, het my ouma op ’n groot plaas in die platteland gewoon. Elke somer het ek ’n paar weke saam met al my...

Die bediening van Derek Prince: 1915 – 2003

Derek Prince, ’n nederige maar wêreldklas-Bybelleraar, het ’n onuitwisbare merk op Christelike bediening wêreldwyd gelaat....

KZN sluit by die globale beweging aan om bewustheid oor diabetes...

Op Donderdag, 14 November, het die wêreld Diabetesdag gevier. Dit is 'n belangrike geleentheid gewy aan die bewusmaking van diabetes en die...