Good Hope Christian Centre bring Jesus na die strate
Honderde gelowiges het by Good Hope Christian Centre aangesluit vir hul March of Hope deur Kaapstad se strate...
Getuienis: ‘Restitusie het my gehelp om weer vir my ma lief...
Die keuses wat ons elke dag maak, vorm ons toekoms en beïnvloed die rigting van ons lewens. Elkeen van ons moet die gevolge dra van die keuses wat ons maak...
Waar is die lyn tussen mooi wil lyk & ydelheid?
As persoonlike stilis, spreker en styl-influencer, is Marilize de Clercq op ’n missie om vroue van alle ouderdomme te help om hul ware waarde en identiteit in Christus te ontdek. Hierdie passie is diep gewortel...
Paasfees gaanoor deelname aan die missie van God
Wel, as dit ’n slang was het dit jou gepik!” Het jy al daardie uitdrukking gehoor? Dit beteken dat iets reg voor jou en heeltemal voor die hand liggend...
Bewaak jou hart bo alles! Spreuke 4:23
Om ons harte te bewaak is noodsaaklike raad van die skrywer van Spreuke – van ons Vader en beskermer. Dit is belangrik genoeg om hierdie...
Verlos van die boeie van geeste-verering
In die berge van Suidoos-Asië is daar talle gehuggies waar mense geeste aanbid. Hierdie geeste kan dié van natuurelemente, voorwerpe of...
Getuienis: ‘Ek in die Hindoe-geloof grootgemaak, maar het na Jesus geroep...
Keegan Pillay is al 'n paar keer deur die lewe se meule, maar het goed aangepas aan die ander kant uitgekom. Terwyl ek in sy sagte oë kyk terwyl hy...
Amerikaanse pastoor Josh Sullivan gered ná skietgeveg in die Oos-Kaap
Die Amerikaanse sendeling en pastoor Josh Sullivan is ongedeerd gered ná ’n dramatiese polisie-operasie in die Oos-Kaap, nadat hy verlede week...
VSA blokkeer geslagsideologie by die VN!
Die Family Policy Institute (FPI) se VN-bondgenoot, C-Fam, berig: "Die Trump-administrasie het die aanvaarding van die finale ooreenkoms...
Hoe leer ek my kindvan Noag se ark?
Een van die bekendste dele in kinder-Bybelstudies moet seker die vertelling van Noag en die ark wees. Dit neem nie veel om die verbeelding...
Geloof vs wetenskap: Is daar ‘n teenstydigheid tussen geloof in God...
Die woord wetenskap beteken letterlik “kennis”. Wetenskap is die mens se manier om die natuurlike wêreld te verwerk: om waar...
Dankie, Here, ek weet dit was U
Ek het onlangs met my ma saamgewerk om ’n Koninkryksbesigheid te begin. Op soek na leiding, het ek uitgereik na Erin, ’n goeie vriendin...
Wat is sciëntisme?: Die onbybelse wêreldbeskouing wat ateïste deel
Volgens Alex Rosenberg, ’n filosofieprofessor aan Duke Universiteit, is sciëntisme die wêreldbeskouing wat alle ateïste deel. Dit is...
Koningskind, waarom dink jy nog soos ’n weeskind?
Ek gesels nou die dag met my verloofde oor iets waarmee ek die afgelope tyd worstel in my verhouding met die Here. “Ek moet net uit my gedagtes...
God is besig om met die dorpie te praat
In die klein dorpie Meapleu bring die onderrig van ’n nuwe godsdiens hewige weerstand mee. “Enige evangelisasiegroep wat besoek...
ANC se pro-korrupsiebegroting dui op Ramaphosa se weiering om korrupsie te...
Die begroting se fiskale raamwerkverslag is op 2 April in die Parlement aanvaar ná 'n omstrede stemming. Dit baan die weg vir die ANC...
ESV-Bybel pas stilweg skrif aan
Die English Standard Version (ESV) Bybel ondergaan sy eerste opdatering in byna ’n dekade, met wysigings aan 36...
Nairobi is gasheer vir Afrika se eerste ‘International Religious Freedom Summit’
Kenia se hoofstad, Nairobi, sal op 16 Junie Afrika se eerste International Religious Freedom Summit aanbied, wat ’n belangrike...
Beskerm jou gesin met lewensversekering
1 Timoteus 5:8 roep ons as Christene om vir ons gesinne te sorg en in hul behoeftes te voorsien. Een manier om hierdie...
Leef as ’n ware gestuurde
Elke Christen is geroep om dissipels te maak, maar ook om as gestuurdes te leef – ’n roeping wat verder strek as die tradisionele beeld van ’n...