Verdere belangrike vrae en antwoorde oor die Koinonia Sinode
Hier volg baie belangrike gegewens oor die Koinonia Sinode (KS) wat sover moontlik deurgegee moet word aan al die dolerende en ander...
Perspektief van die besluite geneem by die buitegewone Vrystaatse sinode
Kairos Netwerk het die volgende persverklaring uitgereik oor die besluite wat by die buitengewone Vrystaatse sinode geneem is op 18 April...
Nederland op pad om kindergenadedood te wettig
Nederland is van plan om genadedood te wettig vir kinders tussen die ouderdomme van 1 en 12 wat “ondraaglike en hopelose fisiese...
Russiese kerk beboet vir “onwettige sendingaktiwiteit”
Die leier van die Eerste Kerk van Evangeliese Christen-Baptiste in Bryansk, Rusland, genaamd Mikhail Lipsky, is deur die Volodarsky Wêreldhof van...
Vergadering van Christen-leiers in Senekal om oplossings vir Suid-Afrika te vind
Verlede week is ’n tweedaagse Uniting for Change Christian Leadership-beraad in Senekal gehou waar 90 Christen-leiers uit verskillende sektore...
‘Eendag sal al ons trane afgevee word…’
Geweld teen Christene in Afrika suid van die Sahara is tans die hoogste wat dit nog ooit was. Dié skerp styging is veroorsaak deur die...
Herlewing in ’n tyd van oorlog, Een jaar later …
Christene wêreldwyd het dekades lank die leuen geglo dat Europa nie ontvanklik vir die Evangelie is nie. Tog weet ons volgens Johannes 4:35 dat die...
Hoe klink jou innerlike gesprek? Boekresensie: Rig jou gedagtes hierop
As jy van aangesig tot aangesig met God kon kom, wat dink jy sou Hy vir jou sê? Dink jy dat die boodskap wat Hy met jou wil deel soortgelyk is...
Geliefde Baptiste televisiepredikant, Charles Stanley (90) oorlede
Charles Frazier Stanley, een van Amerika se gewilde televisiepredikante, outeur en stigter van In Touch Ministries is op 90-jarige ouderdom...
Medewerkers en -gesinne in hul huise vasgekeer tydens die hernude geweld...
Soedan is weer eens geruk deur geweld wat in die land uitgebreek het. Tientalle mense is dood en honderde ander is beseer. Werknemers van ZOA...
Die geheime gelowiges van Jemen het dringend gebede nodig
FEBA Jemen het dringend gebede nodig vir elke vervolgde en geheime gelowige. Jy kan by ons maandelikse gebedsketting inteken...
Baptiste pastoor in Mianmar tot ses jaar tronkstraf gevonnis
’n Baptiste-pastoor van Mianmar is tot ses jaar tronkstraf gevonnis. Hy word aangekla van terrorisme, onwettige byeenkomsteen die aanhitsing...
Bykans 10 000 Eilandbewoners van Annobón het nou Nuwe Testament in hulle...
Volgens ’n berig van cvandaag.nl het die Annobonese en Jebala-mense nou toegang tot die Nuwe Testament in hulle eie taal, danksy ’n...
Die stryd vir die behoud van die natuurlike gesin wen wêreldwyd...
Linkse aktiviste in Amerika poog om die natuurlike gesinseenheid af te breek as deel van hul pogings om tradisionele waardes en seksuele...
Kunsmatige Intelligensie en die ‘beeld van die dier’
Op 30 November 2022 is die beste kunsmatige intelligensie- (KI-)kletsbot ooit deur OpenAI, ’n KI-navorsings-en-verspreidingsmaatskappy...
Huldeblyke stroom in vir oorlede sendingpionier en ‘God se dienaar’, George...
George Verwer, die man wat Operasie Mobilisasie (OM) begin het en meer as 40 jaar lank aan die stuur daarvan was, is op 14 April 2023 op die...
AP Akademie fasiliteerders blink uit op SAOU Simposium
Die Afrikaanse Protestantse Akademie (AP Akademie) kondig met trots aan dat vier van die instelling se fasiliteerders vandeesweek kursusse by die...
Geliefde gospelkunstenaar, Oscar Ehrensperger, oorlede
Die bekende gospelsanger Oscar Ehrensperger is op die ouderdom van 75 jaar huis toe, na die Here. Hy het aan ’n aggressiewe kanker gely en is op...
Forensiese ondersoek na Hillsong Kerk se finansies – ‘Geen onwettige gedrag...
’n Forensies ondersoek na Hillsong Kerk se finansies deur die ouditeursfirma Grant Thornton ondersteun nie die beskuldigings dat die netwerk van megakerke in Australië of sy personeel hulle skuldig gemaak het aan "onwettige gedrag" nie...
Verenig in haat: VN herdenk Israel se stigting as ‘katastrofe’
Die Verenigde Nasies (VN) het gekies om die stigting van moderne Israel as 'n "katastrofe" te herdenk, volgens 'n resolusie wat laat verlede...
























