Gunsteling-aanbiddingsgroepe van die 70’s-90’s
As Christene is ons lief vir die gesange en psalms wat die Woord van God in ons harte vaslê en daar sal altyd ’n belangrike plek vir hulle wees, maar met...
Sterftes aan Keniaanse “pastoor” se dwaalleer gekoppel: beter onderskeidingsvermoë word ...
Die Keniaanse polisie het op Dinsdag 25 April berig dat die soektog na liggame sowel as oorlewendesin ’n bos naby die dorp Malindi in die...
Elon Musk sê Google-medestigter wou kunsmatige intelligensie-“god” bou
Larry Page, die Google-medestigter, het glo vir Elon Musk gesê dat hy hoop om ’n super- kunsmatigeintelligensie (KI) te bou wat deur Musk...
Bykans 60 000 jeugdiges vul stadion in Oklahoma vir ’n tyd...
’n Eenvoudige gebed van ’n jong universiteitstudent het daarvoor gesorg dat ’n stadion in Oklahomagevul is met sowat 60 000 jongmense...
Christen-pa wat skool en regering pak, verloor huis en sake-onderneming
’n Indonesiese sakeman wat opgestaan het vir sy dogter se reg om nie ’n kopdoek by die skool te dra nie het die regering van sy standpunt oortuig, maar...
Oekraïnse leër vra meer pastorale werkers aan en stuur ander oorsee...
Oekraïense weermag verhoog die vraag na pastorale werkers en stuur studente vir opleiding in die buiteland. Oekraïners wat as pastorale werkers...
Elke Christen behoort te kan beraad
Sielkunde is handig om menslike gedrag en denke te verstaan, maar dit help nie om sielkunde in Skrifgedeeltes te doop en dit dan Christelike...
Die geheim tot spoedige genesing van septiese wonde
Geskryf deur: Astrid Raath
Artikelbron: JUIG! Tydskrif
Die genesingsreis kan lank en pynlik wees, veral vir dié wat chroniese wonde het. Sulke wonde wat weier om...
Ja! Jy kan weer jou ou energieke self wees!
Soos die meeste ander mense is ek ook aan COVID blootgestel en het ek maande lank met ontsettende moegheid gesukkel. Ek het meer koffie...
Die prys van skuldigbevinding: Regsgedinge & godsdiensvryheid in die Weste
Dit is verstommend om die vernietiging van die reg op godsdiensvryheid te aanskou in “Westerse” nasies wat voorheen die kampvegters daarvoor was...
Europa: Tekens van die tye?
Is die gebeure wat ons deesdae sien nie presies dít wat in die Bybel geprofeteer is nie? Europeërs het eeue lank geglo in die waarheid van die Bybel...
Koning Charles se kroning geleentheid om miljoene evangeliseer
Groot-Brittanje is besig om voor te berei vir wat voorheen beskou is as ’n heilige oomblik wat deur God bepaal is. Met die stryd vir die suiwer...
Open die weg vir Christus in Wes-Europa
Danksy die ondersteuning van ons skenkers, brei Harvesters Ministries nou sy bediening uit na Wes-Europa.Ondanks die feit dat die bakermat van die...
Vrede ontwyk die Demokratiese Republiek van Kongo terwyl geweld steeds toeneem
Etniese geweld duur voort in die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) waar tientalle burgerlikes die afgelope naweek in ’n verdere aanval...
Krisis in Soedan laat onsekerheid toeneem, maar die kerk bied hoop
Geskryf deur: Gigi Kotze
Artikelbron: incontextinternational.org
Gevegte het op 15 April 2023 oral in Soedan uitgebreek, veral in die hoofstad Khartoem, tussen die Soedanse weermag, gelei deur hoofgeneraal...
Verdere belangrike vrae en antwoorde oor die Koinonia Sinode
Hier volg baie belangrike gegewens oor die Koinonia Sinode (KS) wat sover moontlik deurgegee moet word aan al die dolerende en ander...
Perspektief van die besluite geneem by die buitegewone Vrystaatse sinode
Kairos Netwerk het die volgende persverklaring uitgereik oor die besluite wat by die buitengewone Vrystaatse sinode geneem is op 18 April...
Nederland op pad om kindergenadedood te wettig
Nederland is van plan om genadedood te wettig vir kinders tussen die ouderdomme van 1 en 12 wat “ondraaglike en hopelose fisiese...
Russiese kerk beboet vir “onwettige sendingaktiwiteit”
Die leier van die Eerste Kerk van Evangeliese Christen-Baptiste in Bryansk, Rusland, genaamd Mikhail Lipsky, is deur die Volodarsky Wêreldhof van...
Vergadering van Christen-leiers in Senekal om oplossings vir Suid-Afrika te vind
Verlede week is ’n tweedaagse Uniting for Change Christian Leadership-beraad in Senekal gehou waar 90 Christen-leiers uit verskillende sektore...


























