Lig of duisternis! Die stryd vir Suid-Afrika se siel verskerp!
Die aanvalle teen geloof, die gesin en vryheid neem toe in Suid-Afrika. Ons moet waaksaam bly.Wysigingswetsontwerp op Seksuele Misdrywe...
Hoop in ’n wêreld wat brand!
Die roukrete van moeders, vaders en kinders het weergalm deur die ruïnes nadat die verwoestende aardbewing, wat 7,8 op die...
Bethel Music, op pad na Suid-Afrika in Maart 2023
“Mense het ’n behoefte om weer uit te kom en God saam met ander gelowiges te aanbid,” vertel Hardus Zevenster, die uitvoerende hoof...
Gewapende reaksiebeampte red man se lewe
Die volgende getuienis van ’n gewapende reaksiebeampte is onlangs in JUIG! Tydskrif gepubliseer nadat die leser by die tydskrif se kantoor ingeloer het...
Hospitaalskip, Global Mercy, bring hoop
Mercy Ships se nuutste hospitaalskip, die Global Mercy, het in Dakar, die hoofstad van Senegal, aangekom. Nadat daar verlede jaar ’n reeks mediese...
Radio Tygerberg 104FM en Atterbury Trust maak ’n skooldroom waar
Daar was trane van vreugde toe Radio Tygerberg 104FM en die Atterbury Trust onlangs by Natasha* se kantore opgedaag het om haar te verras...
Hoekom Christen-hulporganisasies nie Bybels in Turkye mag uitdeel nie
Plaaslike owerhede in Kahramanmaras, Turkye, het hulp van Christelike kerke verbied nadat hulle probeer het om Bybels te versprei in die nasleep van die...













