Iranse kerkleier skryf treffende brief na sy vrylating: ‘Niemand kan ooit...
’n Iranse kerkleier, Yousef Nadarkhani, wat in Februarie uit die tronk vrygelaat is, het ’n aangrypende brief aan Christene geskryf wat vir hom gebid...
Biddag vir die aanlê van waterputte in Zimbabwe
Die hulporganisasie Verre Naaste het onlangs ’n biddag vir Zimbabwe gehou. Tydens die biddag het die Nederlandse organisasie vanjaar die aandag...
Skokkende toename in die geslagspesifieke godsdiensvervolging van vroue
Digitale vervolging is ʼn groeiende metode om teen Christen-bekeerlinge en veral vroue te diskrimineer. Dit is een van die bevindings van ʼn nuwe verslag...
Meer as 20 000 Indiese Christene teken protes aan teen vervolging van...
Verlede week het 22 000 Christene van verskillende denominasies en streke in Indië vreedsaam in Delhi bymekaargekom om teen die toenemende...
Kerk in Sirië: Mense slaap steeds op kerkvloer
’n Siriese kerk het ’n dringende beroep op hulp gedoen, aangesien baie mense in Aleppo een maand ná die verwoestende aardbewings steeds in motors...
Bejaarde kan weer hoor nadat boewe haar besteel
’n Bejaarde vrou van Pretoria is onlangs in haar huis in ’n aftreeoord oorval, aangehou en beroof van byna al haar besittings, selfs haar gehoorapparate...
Polisie red 40 Christen-kinders uit ontvoerder se hande
Die Ugandese polisie het twee mense in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van 40 Christen-kinders. Valse voorwendselsDie groep is volgens...
Ons lewe in ’n deelnemende demokrasie
Het jy al ooit wakker geword met die besef dat ’n nuwe wet, beleid of regulasie wat jou teen die bors stuit nou van krag en afdwingbaar is? Dit kan jou...
Sendelinge steeds in aanhouding in Mosambiek
Een van Mission Aviation Fellowship (MAF) se vlieëniers, Ryan Koher, sowel as twee Suid-Afrikaanse sendelingvrywilligers is op 4 November 2022 in...
’n Toeris op ’n geheime missie …
Jy het die unieke geleentheid om ’n toeris op ’n lewensveranderende avontuur te wees deur in 2023 by Geopende Deure aan te sluit op ’n reis om...
FEBA maak geskiedenis!
Die stasiewa sukkel skommelend teen ’n styl tweespoorpaadjie uit op pad na ’n bergtop in ’n ver-afgeleë deel van Kirgisië. Twee mans, een in sy 70’s, neem...
In die Naam van Jesus sal elke knie buig!
Wat in September in Zambië gebeur het, is niks minder as geskiedkundig en wonderbaarlik nie. In een week is daar gelyktydig 25 aande van veldtogte in vyf...
Verbode hoop bereik Noord-Korea
Die Wêreldwaarnemingslys – ’n jaarlikse lys van die 50 lande wêreldwyd waar Christene die ergste vervolging vir hulle geloof ervaar – het Noord-Korea...
Die Haatspraakwetsontwerp: Bedreiging vir vryheid van uitdrukking
Ons reg op godsdiensvryheid (artikel 15 van die Grondwet) is een van die belangrikste menseregte wat ons in Suid-Afrika geniet – dit is die vryheid om te...
11 010 bekerings in Kaapstad binne agt weke!
Nadat hulle hul inisiasie voltooi en getoon het dat hulle toegewyde Geesvervulde evangeliste is, het35 studente hulle graad tydens ’n spesiale seremonie...
Kuns as ’n universele taal om die Woord te verkondig
Neil Breebaart is ’n Christen-kunstenaar met unieke kuns wat abstrakte Christelike begrippe en boodskappe op ’n eenvoudige, maar treffende manier oordra.
Ware kampioene word in die hitte van die stryd gebore
Ses jaar gelede, toe ek 36 was, het God my tydens ’n tyd van vas en gebed na die berge geroep om ’n professionele bergfietsryer vir Hom te word...
Die ware koste om Jesus te volg
Geopende Deure Internasionaal het onlangs sy 2023 Wêreldwaarnemingslys (WWL) uitgereik. Dit is ’n jaarlikse ranglys van die 50 lande wêreldwyd...
’n Damaskus-ervaring in my lapa: Van dronkaard tot dissipel van Jesus
Eerstens wil ek graag die Here Jesus Christus bedank dat Hy my lief genoeg gehad het om my te red en dat Hy my hierdie geleentheid gegee het om my...
Eerste veiligheidskonferensie tussen Arabiese nasies, Afrika en Israel
Verteenwoordigers van 14 Arabiese en Afrika-lande sal vandeesmaand in Jerusalem vergader vir die eerste Arabiese-Afrika-Israel-konferensie oor...


























