Artikelbron:JUIG! Tydskrif
Evangelis Daniel Kolenda het ’n interessante en opbouende podsending gedeel ná Donald Trump se tweede inhuldiging as president van die Verenigde State.
Hy het beklemtoon dat hy nie ’n politieke kommentator is nie, maar dat sy belangstelling in “wat waarskynlik een van die wildste politieke terugkere in die geskiedenis is” spruit uit wat dit oor profetiese bediening kan leer.
Kolenda het kykers van sy Daniel Kolenda: Off the Record-podsending gevra of daar nou, ná Trump teen alle verwagtinge in ’n tweede termyn dien, enige verskoning sal wees van dié wat die profetiese bediening gekritiseer en verkleineer het.
Hy het daarop gewys dat Trump se twee termyne reeds in 2007 geprofe-teer is, jare voordat hy enige politieke ambisie getoon het.
Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.
> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.
Datum gepubliseer: 11/02/2025
VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.