Sunday, July 26, 2026

Staan op, Johannesburg! Dit is julle beurt vir CfaN se School...

Het die Here met jou gepraat om siele vir Jesus te wen? Wil jy groei en volwassenheid in jou geestelike lewe ervaar? Wil jy ’n doeltreffende sielewenner...

Christene gedood of verplaas tydens gewelddadige botsings in Manipur, Indië

Op 28 Mei het Manipur se hoofminister Nongthombam Biren Singh, van die regerende Bharatiya Janata Party (BJP), aan verslaggewers gesê dat ongeveer...

Getuienis: Die breë en die smal weg

Die sendingspan van verskeie Gereformeerde Kerke het besluit om sendingwerk in Mosambiek te doen en sommer ook ’n kerk te bou. Hulle het ons raad...

Voormalige Israelse minister vra Christene om verskoning na ‘onaanvaarbare’ ontwrigting van...

Die Israeliese LP Matan Kahana het om verskoning gevra vir “die onaanvaarbare ontwrigting” van die Pinkster-gebedsgeleentheid by die Tempelberg...

Waarom die kerk nie die Libanese krisis moet vergeet nie

Geskryf deur: Alex Pollock Artikelbron: incontextinternational.org  Op Vrydag, 26 Mei, het die Wêreldbank ’n verklaring uitgereik waarin aangekondig is dat addisionele befondsing van $300 miljoen aan...

Diep gelowige Mike Pence wil president van Amerika wees

Mike Pence sal oor ’n week aankondig dat hy homself ook as kandidaat aan die Amerikaanse presidensiële verkiesing gaan deelneem, berig...

Dokters doen suksesvolle breinoperasie op ongebore baba

Dokters in Boston het onlangs ’n verstommende, lewensreddende breinoperasie op ’n ongebore baba uitgevoer terwyl sy nog in die baarmoeder was...

Pastoor lewer roerende preek met sy terugkeer na die kansel nadat...

Artikelbron: reachfm.ca  In sy eerste preek sedert die verlies van sy negejarige dogter, het ’n pastoor van Nashville oor die kompleksiteite van hartseer gepraat en...

 Emseni Farming help ’n plattelandse skool om lemoenbome en groente te...

Om in ’n kind se ontwikkeling te belê, is baie belangrik en ’n belegging in die omgewing is ewe belangrik. Om bome aan te plant is ’n goeie manier om...

Die stryd teen die aanslag op geloof, die gesin en godsdiensvryheid...

Die goeie nuus is dat die "Independent Candidate Association" (ICA) regstappe geneem het deur op 26 Mei ’n uitdaging teen die onlangs geïmplementeerde...

Christelike vrou uitgehonger deur haar man en by wilde diere agtergelaat...

’n Christen-vrou in Uganda het geweldige lyding verduur. Hoewel sy haar reeds in 2021 tot die Christendom bekeer het, het sy dit tot onlangs...

‘LUISTER. God se stem in my lewe’ vertel verskeidenheid sportpersone se...

Soms weerhou die geraas van die wêreld jou om die stem van God in jou lewe te hoor. Want, hoe klink God se stem? ’n Fluistering in die windstilte soos...

Nooi ’n gasspreker vir Vervolgingsondag op 4 Junie 2023

“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder Mykan julle niks doen nie. “ – Johannes 15:5...

Die AGS van Suid-Afrika vier sy 115de verjaarsdag

Wat op 25 Mei 1908 begin het as ’n geestelike byeenkomste in 'n klein saaltjie in Doornfontein, Johannesburg, het gelei tot die stigting van ’n...

Focus on the Family & CCFM vat hande vir regstreekse geleenthede...

Focus on the Family-Afrika bied in vennootskap met CCFm 107.5 verskeie regstreekse geleenthede in Kaapstad aan. Daar is twee aandgeleenthede...

Tatjana Schoenmaker stel swempette met Christelike boodskap bekend

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese swemmer Tatjana Schoenmaker het pas haar eie reeks swempette bekendgestel en die reeks het ’n Christelike boodskap...

Ja! Jy kan op 80 voluit lewe!

Ek het in die hospitaalkamer gelê en my gestaal vir een van die pynlikste prosedures wat ’n mens moontlik kan ondergaan – ’n beenmurgbiopsie...

Verlig die newe-effekte van intensiewe mediese terapie

Intensiewe mediese terapieë, soos bestraling en chemoterapie vir kankerpasiënte, is van onskatbare waarde om pasiënte se lewens te red...

Jou reg om uitdrukking te gee aan jou godsdiensoortuigings

Die parlement is in die finale stadium van oorweging van die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bekamping van Haatmisdade en Haatspraak...

Brose skietstilstand in Soedan vir sewe dae ingestel om noodleniging te...

Op Maandag, 22 Mei, het ’n weeklange skietstilstand in Soedan in werking getree ná die ondertekening van ’n dokument (Agreement on a Short-Term...