Saturday, March 14, 2026

Pakistanse Christen na agt jaar vrygespreek op aanklag van verbranding van...

’n Christen-man, Humayun Allahrakha (32), is ná bykans agt jaar in die tronk vrygelaat nadat hy deur ’n hof in Lahore in Pakistan onskuldig bevind...

Noorse stad in die spervuur oor weiering van subsidies vir Christelike...

Vyf Christelike organisasies het gekla oor die feit dat hulle geen subsidie van die Noorse dorpsraad van Klepp nie, berig CNE News...

’n Bykans 2 000 jare oue vertaling van Nuwe Testament op unieke...

Wetenskaplikes beweer dat hulle ’n verborge antieke vertaling van die evangelie van Matteus ontdek het, wat afkomstig is uit die derde eeu na Christus...

Oproep tot gebed vir deurslaggewende Christen-leierskapsberaad

Global Voice of Prayer het ’n beroep op Christene in Suid-Afrika gedoen om "te bid vir een van die belangrikste strategiese gebeurtenisse oor...

Oesbekistan: Gewelddadige ontwrigting van kerkdiens op Paassondag

Op Paassondag is die Baptistekerk in Qarshi, suidoos van Oesbekistan, gewelddadig deur die polisie binnegeval. Elf besoekers is vir ondervraging...

Israel se omstrede regshervormingsproses word nou, na die Pasga, hervat

Op Sondag 2 April het Israel se kabinet (Knesset) die nasionale veiligheidsmag ontplooi op versoek van die verregse sekuriteitshoof Itamar Ben-Gvir...

Iran: ‘Onwettige’ Bybels verander lewens in Iran

In Iran is dit onwettig om Bybels te besit, te laat druk, in te voer of te versprei. Aangesien dit so moeilik is Bybels te bekom, is Bybels vir Iranse...

Christen-vervolging aan die toeneem in Laos

Christen-vervolging is aan die toeneem in Laos met ’n stygende aantal Christene wat vir hulle geloof gearresteer word. Sedert die begin van die jaar is...

Bybelvertaler ontvoer en vermoor in Kameroen

Wycliffe het berig dat een van sy Bybelvertalers, Wuwih William Gemuh, in Kameroen vermoor is, volgens die nuuswebtuiste, Cvandaag. Die Bybelvertaler...

Kunsmatige Intelligensie (KI) in die kerk?

Kunsmatige Intelligensie (KI) word al hoe meer algemeen in vandag se samelewing, insluitend in die kerk! KI-aangedrewe gereedskap, soos die ChatGPT...

Onvrugbaarheid raak nou een uit elke ses mense

’n Nuwe verslag wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) uitgereik is, onthul dat een uit elke ses mense wêreldwyd onvrugbaar is...

Moldowa gespanne terwyl oorlog in naburige Oekraïne voortduur

Die situasie op die grens van Moldowa as gevolg van die voortslepende Russiese inval van die Oekraïne is gespanne volgens Moldowa se minister van...

Sluit by Franklin Graham aan vir ’n spesiale Paasboodskap uit Rome

Die Billy Graham Evangelistic Association (BGEA) nooi jou uit om na sy spesiale Paasfeesprogram te kyk, wat net buite die Colosseum in Rome, Italië...

Nuwe tegnologie bevorder Evangelie-uitreik

Sedert TWR se ontstaan het God ons gelei om talle innovasies te gebruik om die Evangelie met onbereikte mense te deel. Die tegnologie agter...

Michael W. Smith se Suid-Afrikaanse toer

Artikelbron: Artikel verskaf Radio Tygerberg 104FM kondig met trots aan dat die veelbekroonde gospelkunstenaar, Michael W. Smith, Suid-Afrika in Junie 2023 gaan besoek met die...

Pres. Poetin draai steeds die skroef aan in die stryd teen...

Dinsdag 28 Maart het Belarus se ministerie van buitelandse sake ’n verklaring uitgereik wat verduidelik dat sy besluit om Russiese taktiese kernwapens...

TWR se nuut aangestelde Bedieningsdirekteur vir Suidelike Afrika

Moed, dissipline en vasberadenheid is wat Victor Kaonga saam met hom neem op sy weg as TWR se nuut aangestelde Bedieningsdirekteur vir Suidelike Afrika...

Die dollar is in die moeilikheid! BRICS-nasies ontwikkel nuwe reserwegeldeenheid

Die Amerikaanse dollar is al dekades lank die primêre reserwegeldeenheid van die wêreld, maar dit is nou besig om te verander namate China...

Teologiestudent Kira Geiss word Mej. Duitsland: ‘Ek is lief vir die...

Die 20-jarige Christen wil haar platform gebruik om God en haar naaste te dien. Sy is geesdriftig oor kerkplanting en om Generasie-Z te bereik...

Net meer as 100 miljoen mense kan sedert 2022 die Bybel...

Volgens ’n verslag deur die United Bible Societies (UBS) kan 100 miljoen mense die Bybel vir die eerste keer sedert 2022 in hulle eie taal lees...