Die Mighty Men-konferensie Jeffreysbaai raak duisende manne se lewens aan
Die Mighty Men-konferensie Jeffreysbaai, wat op 17 tot 19 Maart gehou is, het ’n groot uitwerking gehad in die lewens van duisende manne...
Netanyahu verwerp Biden-kritiek, sê Israel volg die wil van sy mense,...
Israeliese premier, Benjamin Netanyahu, het die Amerikaanse president Joe Biden se kritiek op Israel se hangende wetgewing oor geregtelike...
Verfilming van die vierde seisoen van ‘The Chosen’ het begin!
Die vierde seisoen van die gewilde reeks, The Chosen, het met produksie begin en dit sal in 600 tale beskikbaar wees. Die verfilming vind plaas in...
’n Oproep tot gebed oor die stryd vir Israel se toekoms
Israel staan op die punt om binne die volgende paar weke sy 75ste bestaansjaar te vier. Die nasie staar ’n ernstige interne krisis in die gesig...
Franse wetenskaplike doen beroep vir die afskaffing van die huwelik as...
In ’n stap wat Errol Naidoo van Family Policy Institute se waarskuwings oor die agenda teen die gesin en die huwelik bevestig, het die Franse politieke...
‘March for Life’ gaan nou in meer Duitse stede plaasvind en...
Die jaarlikse March for Life word in Duitsland tradisioneel in September gehou tot op hede is dit jaarliks in Berlyn gehou. Dit optog is ʼn geleentheid...
Israel staan voor die gevaarlikste werklikheid sedert die Jom Kippoer-oorlog
In ʼn onlangse artikel van Amir Tsarfati het hy die gevaarlike werklikheid beklemtoon wat deur Israel in die gesig gestaar word. Volgens hom...
Noorse minister van onderwys wil verbod op prediking in skole uitbrei
Die Noorse minister van onderwys, Tonje Brenna, wil die huidige verbod op prediking in openbare skole in Noorweë uitbrei, berig...
Veertigste Leraarskonferensie vir Christen-leiers inspireer weer eens
Die 40ste Leraarskonferensie van die KwaSizabantu-sending is onlangs by Kranskop, KwaZulu-Natal, aangebied. Ds. Erlo Stegen, wat meer...
72 uur van gebed by Universiteit van Texas lei tot twintig...
"Die vlamme van herlewing word ook ervaar op die kampus van Baylor Universiteit in Waco, Texas, waar studente verlede week aan 72...
Unieke passiespel kom hierdie Paasfees na die grootskerm in Suid-Afrika
Christen-gehore in Suid-Afrika word hierdie Paasfees genooi om die wêreld van antieke Jerusalem te betree en na die wonderlike verhaal...
Ter viering van 70 jaar van getrouheid aan die Here –...
Die Kwasizabantu Sending in Suid-Afrika het die 70ste herdenking van die bediening gevier wat deur ds. Erlo Stegen gestig is. Ds. Stegen het...
Netanyahu geloof omdat hy wetgewing wat Evangelie in Israel wil verbied,...
Israelse premier Benjamin Netanyahu het in die openbaar onderneem om ’n wetsontwerp te blokkeer wat dit onwettig sal maak vir Christene om die...
’n Animasierolprent oor Dawid het reeds ‘The Chosen’ se skarebefondsingrekord gebreek’
Angel Studios se komende geloofsgebaseerde rolprent, David, het die skarebefondsingsrekord gebreek wat deur The Chosen opgestel is en is nou die...
Bediening help gestremde individue om Israel se toeriste-aantreklikhede ook te kan...
’n Christelike bediening help gestremde individue in Israel om die land se toeriste-aantreklikhede te ontdek danksy ’n nuwe tegniese hulpmiddele...
Christen-leierskapsberaad beplan vir 12-13 April 2023: inisiatief om SA te transformeer
Die tyd om oor konstruktiewe verandering in Suid-Afrika te praat, is verby en dit is tyd om saam te staan vir die implementering van verandering...
Die Nederlanders en hulle stryd teen die groen draak
In 2019 het ’n Nederlandse hofbevel ’n afname van 70-80% in die gebruik van stikstofkunsmis vereis weens die bedreiging daarvan vir...
SOS-skenking aan Helpende Hand ‘vul groot leemte’
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het vanoggend sewe rekenaars aan Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapsprojek...
Ontvoerde sendeling in Niger vrygelaat ná meer as ses jaar in...
’n Franse joernalis asook ’n Kaliforniese sendeling wat deur ’n Islamitiese terreurgroep in Niger ontvoer is, is vrygelaat. Jeffrey Woodke...
Jong Soedanse Christen-vrou vasgeketting en in psigiatriese hospitaal opgesluit ná bekering
’n Jong Soedanse vrou wat die rug op Islam gekeer het en Christus as haar Verlosser aangeneem het, is deur haar Moslem-man in...


























