Polisiebeampte in Pakistan brand los op skoolbus vol Christen-meisies: Agtjarige gedood
’n Polisiebeampte het in die noordweste van Pakistan op ’n skoolbus gevuur wat onderwysers en leerders van ’n Rooms-Katolieke meisieskool vervoer het...
Duisende dien voorleggings in teen die Wetsontwerp op Haatspraak
Voorleggings van die publiek aan die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) oor die omstrede Wetsontwerp op Haatspraak, het Donderdag...
Miljoene Christene is opgeroep om tot Pinkster-maandag vir Israel se bekering...
Verskeie Christelike en Messiaanse Joodse organisasies wêreldwyd neem aan vanjaar se Jesaja 62 Global 21 Days of Prayer and Fasting deel. Dit behels ’n...
Skokkend! Suid-Afrika se onderwys lê departement van onderwys se obsessie met...
Dit word al hoe duideliker dat die departement van basiese onderwys (DBO) alle pogings laat vaar het om ʼn oplossing vir die toenemende tienerswangerskapkrisis...
Die kwessie van kinderhuwelike duur steeds wêreldwyd voort
Die kwessie van kinderhuwelike duur steeds wêreldwyd voort, met UNICEF wat waarsku datvordering om die praktyk te stuit, stadig is. Ondanks...
Nuwe alliansie van nasies neem oor namate die Amerikaanse mag vervaag
Jy het dalk die term "BRICS" gehoor toe jy oor wêreldsake gelees het en gewonder waaroor dit gaan.Terwyl ons toekyk hoe die Amerikaanse dollar...
Ondersteun vindingryke inisiatief: FEBA Pakistan se boeke in ’n wa
FEBA Pakistan is toegewyd aan die verspreiding van die Goeie Nuus en die geestelike groei van hulluisteraars. Hulle bedien al sedert 1974...
Gewildheid van die huwelik neem toe in Noorweë en paartjies in...
Noorweë beleef tans ’n groeiende gewildheid van die huwelik, met ’n toenemende aantal paartjies wat kies om die knoop deur te haak. Die Noorweegse...
Iranse Christen-egpaar uiteindelik vrygespreek
’n Iranse regter het verlede week beslis dat ’n Christen-egpaar verkeerdelik gearresteer is omdat deelname aan ’n huiskerk nie strafbaar is nie...
Pastoor, skrywer, teoloog en nederige seun van God, Tim Keller oorlede
Bekende pastoor en skrywer Tim Keller, die stigter van die florerende Redeemer Church in New York en die skrywer van honderdduisende topverkoperboeke...
Christene in Suid-Afrika het Hemelvaartdag nie vergeet nie
Hoewel Hemelvaartdag nie meer ’n Christelike vakansiedag in Suid-Afrika is nie, het dit nie Christene gestop om die dag te gedenk nie...
‘Ek los alles by die voete van Jesus’
Geweld teen Christene in Afrika suid van die Sahara het kommerwekkende vlakke bereik namate gewelddadige Islamitiese militante die streek...
Israel 3 300 jaar oud en 75 jaar jonk!
Israel het sy 75ste verjaardag volgens die Joodse kalender op 26 April gevier en volgens ons Westerse kalender op die 14de Mei. Hierdie belangrike...
Amerikaanse tiener wat Bybels uitdeel weier om op te hou nadat...
Polisie in Alberta, Kanada, het glo ’n tiener in hegtenis geneem toe hy Bybels uitgedeel het en daar ’n woordewisseling tussen hom, sy ondersteuners...
Kerk onverskrokke ondanks verwarring by grens tussen Amerika en Meksiko
Op 11 Mei het ’n immigrasiewet uit die COVID-tyd, Titel 42, verstryk. In die dae voor die sperdatum het paniek, verwarring en wanhoop langs die grens...
Islam groei terwyl die Weste slaap: Meer praktiserende Moslems as Rooms-Katolieke...
Vir die eerste keer in die moderne geskiedenis is daar meer praktiserende Moslems in Frankryk as praktiserende Rooms-Katolieke...
Hemelvaartdag is ook nie meer ’n Christelike vakansiedag in Europa nie
Vandag, 18 Mei 2023, is Hemelvaartdag en oor ’n bietjie meer as ’n week sal Pinksterdag gevier word. In sommige lande is hierdie dae Christelike vakansiedae
Nicaragua se sluiting van die Rooi Kruis open deure vir plaaslike...
Daniel Ortega, die president van Nicaragua, en sy Sandinista-party het die permit van Nicaragua se tak van die Rooi Kruis op Woensdag, 10 Mei, herroep...
Plaaslike romanskrywer moedig Christelike skrywers aan om fantasie-avontuurboeke te skryf
Kyle Jantjies is ’n 27-jarige wedergebore gelowige en die seun van ’n pastoor. Hy is ook ’n onderwyser en molekulêre bioloog wat vinnig besig is om ’n...
Gebed versoek vir Tim Keller: “Komplikasies” tydens kankerbehandeling
Pastoor Tim Keller se vrou, Kathy, het op Facebook gevra vir gebed vir haar man nadat daar “komplikasies” tydens sy kankerbehandeling ontstaan het...


























