Nuwe alliansie van nasies neem oor namate die Amerikaanse mag vervaag
Jy het dalk die term "BRICS" gehoor toe jy oor wêreldsake gelees het en gewonder waaroor dit gaan.Terwyl ons toekyk hoe die Amerikaanse dollar...
Ondersteun vindingryke inisiatief: FEBA Pakistan se boeke in ’n wa
FEBA Pakistan is toegewyd aan die verspreiding van die Goeie Nuus en die geestelike groei van hulluisteraars. Hulle bedien al sedert 1974...
Gewildheid van die huwelik neem toe in Noorweë en paartjies in...
Noorweë beleef tans ’n groeiende gewildheid van die huwelik, met ’n toenemende aantal paartjies wat kies om die knoop deur te haak. Die Noorweegse...
Iranse Christen-egpaar uiteindelik vrygespreek
’n Iranse regter het verlede week beslis dat ’n Christen-egpaar verkeerdelik gearresteer is omdat deelname aan ’n huiskerk nie strafbaar is nie...
Pastoor, skrywer, teoloog en nederige seun van God, Tim Keller oorlede
Bekende pastoor en skrywer Tim Keller, die stigter van die florerende Redeemer Church in New York en die skrywer van honderdduisende topverkoperboeke...
Christene in Suid-Afrika het Hemelvaartdag nie vergeet nie
Hoewel Hemelvaartdag nie meer ’n Christelike vakansiedag in Suid-Afrika is nie, het dit nie Christene gestop om die dag te gedenk nie...
‘Ek los alles by die voete van Jesus’
Geweld teen Christene in Afrika suid van die Sahara het kommerwekkende vlakke bereik namate gewelddadige Islamitiese militante die streek...
Israel 3 300 jaar oud en 75 jaar jonk!
Israel het sy 75ste verjaardag volgens die Joodse kalender op 26 April gevier en volgens ons Westerse kalender op die 14de Mei. Hierdie belangrike...
Amerikaanse tiener wat Bybels uitdeel weier om op te hou nadat...
Polisie in Alberta, Kanada, het glo ’n tiener in hegtenis geneem toe hy Bybels uitgedeel het en daar ’n woordewisseling tussen hom, sy ondersteuners...
Kerk onverskrokke ondanks verwarring by grens tussen Amerika en Meksiko
Op 11 Mei het ’n immigrasiewet uit die COVID-tyd, Titel 42, verstryk. In die dae voor die sperdatum het paniek, verwarring en wanhoop langs die grens...
Islam groei terwyl die Weste slaap: Meer praktiserende Moslems as Rooms-Katolieke...
Vir die eerste keer in die moderne geskiedenis is daar meer praktiserende Moslems in Frankryk as praktiserende Rooms-Katolieke...
Hemelvaartdag is ook nie meer ’n Christelike vakansiedag in Europa nie
Vandag, 18 Mei 2023, is Hemelvaartdag en oor ’n bietjie meer as ’n week sal Pinksterdag gevier word. In sommige lande is hierdie dae Christelike vakansiedae
Nicaragua se sluiting van die Rooi Kruis open deure vir plaaslike...
Daniel Ortega, die president van Nicaragua, en sy Sandinista-party het die permit van Nicaragua se tak van die Rooi Kruis op Woensdag, 10 Mei, herroep...
Plaaslike romanskrywer moedig Christelike skrywers aan om fantasie-avontuurboeke te skryf
Kyle Jantjies is ’n 27-jarige wedergebore gelowige en die seun van ’n pastoor. Hy is ook ’n onderwyser en molekulêre bioloog wat vinnig besig is om ’n...
Gebed versoek vir Tim Keller: “Komplikasies” tydens kankerbehandeling
Pastoor Tim Keller se vrou, Kathy, het op Facebook gevra vir gebed vir haar man nadat daar “komplikasies” tydens sy kankerbehandeling ontstaan het...
Nuwe sinode van stapel gestuur om Skrifgetroue waarheid te handhaaf
Artikelbron: gatewaynews.co.za
Die Koinonia Sinode is onlangs amptelik gestig en is ’n belangrike oomblik in die geskiedenis van die NG Kerk (NGK) is. Die Koinonia...
March for Life in Ierland trek duisende pro-vrou-, pro-baba-, pro-lewe-optoggangers
Duisende mense in Dublin het onlangs aan die March for Life Ireland deelgeneem. Dit is gehou in reaksie op onlangse aanbevelings waarin gevra word...
Christelike skool in Noorweë moet sluit ná media-waansin oor ‘eng’ onderrigmateriaal
’n Christelike laerskool wat deur die Noorse regering vir sy konserwatiewe leerstellings geïnspekteer is, is beveel om te sluit. Volgens die voorsitter...
‘Christ Jesus’ versprei soos veldbrand op sosiale media danksy duisende wat...
Mense wêreldwyd ly aan ’n geestelike droogte met die Here wat deurgaans uit openbare plekke verwyder word en met sekularisme en heidense gode van ouds...
Dapper Christen-meisie, Leah Sharibu, bring nog ’n verjaardag in Nigeriese gevangenskap...
Gister (Sondag 14 Mei) het Leah Sharibu haar 20ste verjaardag op dieselfde manier deurgebring as die afgelope ses jaar – in gevangenskap...


























