Artikelbron: cvandaag.nl 

Ongeveer 280 miljoen mense in die wêreld ly aan depressie; in Suid-Afrika sal 9,8% van die volwasse samelewing die een of ander tyd in hulle lewe aan ernstige (kliniese) depressie ly. Om sake te vererger het Suid-Afrika een van die swakste geestesgesondheidrekords ter wêreld. (Volgens die 2021 Annual Mental State of the World Report van Sapien Labs wat ’n opname onder 12 000 Suid-Afrikaners gedoen het en die bevindinge met dié van 223 087 ander mense wêreldwyd vergelyk het.)

Verlies vererger ’n onderliggende depressie
Erika Viljoen van Carletonville is in 1992 met depressie gediagnoseer en op antidepressante geplaas. Dit het haar gehelp om met haar lewe aan te gaan, maar op 18 Mei 2018 is haar geliefde seun, Robbie, oorlede. Dit is vir enige ouer ’n ondraaglike smart om hulle kind te moet begrawe, maar vir Erika wat baie naby aan haar seun was, was die verlies tesame met die onderliggende depressie ’n berg wat te steil was vir haar om uit te klim. “Ek wou nie meer lewe nie en het geen sin meer in die lewe gesien nie,” vertel sy.

Hulp uit ’n onverwagte oord
Sy het soos ’n kluisenaar begin lewe, haar hele huis toegetrek en niemand gesien nie. Die Here belowe egter Hy is naby dié wat gebroke van hart is (Ps 34:18). Hy is die Een wat die terneergedrukte se kop oplig: “Maar U, Here, is ’n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef” (Ps 3:4-5).
Min het Erika geweet dat sy langs die stigter en eienaar van Oxygen Products, Venetia Kruger, se suster woon. Georgie het haar oor Erika ontferm en van Mega Oxygen vertel. Sy het Erika oortuig om die produk te begin neem.

‘Asof ’n lig skielik aangekom het’
“Ek het die Mega Oxygen begin neem en dit was asof ’n lig skielik aangekom het,” vertel Erika. “Ek het die verskil redelik vinnig begin voel. Omdat ek gereeld vitamines neem, het ek al geleer dit kan nogal ’n tydjie neem voordat ’n mens enige verskil agterkom, maar met die Mega Oxygen was dinge sommer spoedig beter. Ek het uit my dop gekruip en selfs weer lus gevoel om ’n partytjie te hou – iets wat ek in jare nie meer wou doen nie!”

’n Deurslaggewende toets
“Die deurslaggewende toets was vir my toe ek vir ’n rukkie die Oxygen-produk verruil het vir die nuwe gier van sampioenekstrakte en -produkte. Dit was egter nie lank nie toe is ek weer my depressiewe, miserabele self. Ek het dadelik weer Mega Oxygen begin neem en spoedig beter begin voel. Danksy Mega Oxygen is my lewe weer op koers, en is ek meer sosiaal en kuier ek weer graag orals.” 

Verlies vererger ’n onderliggende depressie
Erika Viljoen van Carletonville is in 1992 met depressie gediagnoseer en op antidepressante geplaas. Dit het haar gehelp om met haar lewe aan te gaan, maar op 18 Mei 2018 is haar geliefde seun, Robbie, oorlede. Dit is vir enige ouer ’n ondraaglike smart om hulle kind te moet begrawe, maar vir Erika wat baie naby aan haar seun was, was die verlies tesame met die onderliggende depressie ’n berg wat te steil was vir haar om uit te klim. “Ek wou nie meer lewe nie en het geen sin meer in die lewe gesien nie,” vertel sy.

Hulp uit ’n onverwagte oord
Sy het soos ’n kluisenaar begin lewe, haar hele huis toegetrek en niemand gesien nie. Die Here belowe egter Hy is naby dié wat gebroke van hart is (Ps 34:18). Hy is die Een wat die terneergedrukte se kop oplig: “Maar U, Here, is ’n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef” (Ps 3:4-5).
Min het Erika geweet dat sy langs die stigter en eienaar van Oxygen Products, Venetia Kruger, se suster woon. Georgie het haar oor Erika ontferm en van Mega Oxygen vertel. Sy het Erika oortuig om die produk te begin neem.

‘Asof ’n lig skielik aangekom het’
“Ek het die Mega Oxygen begin neem en dit was asof ’n lig skielik aangekom het,” vertel Erika. “Ek het die verskil redelik vinnig begin voel. Omdat ek gereeld vitamines neem, het ek al geleer dit kan nogal ’n tydjie neem voordat ’n mens enige verskil agterkom, maar met die Mega Oxygen was dinge sommer spoedig beter. Ek het uit my dop gekruip en selfs weer lus gevoel om ’n partytjie te hou – iets wat ek in jare nie meer wou doen nie!”

’n Deurslaggewende toets
“Die deurslaggewende toets was vir my toe ek vir ’n rukkie die Oxygen-produk verruil het vir die nuwe gier van sampioenekstrakte en -produkte. Dit was egter nie lank nie toe is ek weer my depressiewe, miserabele self. Ek het dadelik weer Mega Oxygen begin neem en spoedig beter begin voel. Danksy Mega Oxygen is my lewe weer op koers, en is ek meer sosiaal en kuier ek weer graag orals.”


Mega Oxygen
Mega Oxygen™ is ’n natuurlike sistemiese suurstofdraende produk wat die immuniteitstelsel versterk deur ’n chemiese proses wat die liggaam help om virus- en bakterie-infeksies te beveg. Navorsing het getoon dat magnesium van kardinale belang is in die ontwikkeling en instandhouding van bene, asook die behoorlike funksionering van die senuwees, spiere en ander liggaamsdele.


Heart Health
Heart Health™ is ’n kragtige natuurlike behandeling vir die hart, are, geheue en meer. Hierdie produk is ’n orale chelasie-produk, gemaak van kalsiumdinitraat EDTA, appelsuur, knoffel en pietersieliepoeier. Sodra dit in die bloedstroom is, sal kalsiumdinitraat EDTA sy kalsiumbinding vinnig verbreek en giftige metale soos lood of kwik verbind.


Super Vitamin
Super Vitamin is ’n multivitamien wat die immuniteitstelsel versterk en konsentrasievermoë verhoog. Hierdie produk is ideaal vir studente wat probeer om voor die finale eksamen ure lank te studeer. Die produk is heeltemal natuurlik en bevat moringa en suurstof.


Water Life
Water Life is ’n essensiële mineraal-en-elektrolietsamestelling wat daarop gemik is om “dooie water” weer lewe te gee. Ons liggame bestaan uit 80-90% water en sonder noodsaaklike minerale is vitamiene nutteloos. Die eienskappe van die water wat ons drink, is net so belangrik soos die voedsel wat
ons inneem.

Bestel jou produkte aanlyn:
Besoek oxygenproducts.org of skakel 021 557 0446

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.


Datum gepubliseer: 24/06/2023

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here