Burkino Faso vervang DRK as die land ter wêreld met die...
Die Noorweegse Vlugtelingraad (NRC) het op 1 Junie hul jaarverslag, waarin die kollig op die wêreld se mees geïgnoreerde vlugtelingkrisisse val...
ACDP verwelkom terugtrekking van die wetsontwerp oor prostitusie
Artikelbron: gatewaynews.co.za
John Jeffery, die adjunkminister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, het vroeër vandeesweek aangekondig dat die Wetsontwerp oor Prostitusie nie tydens daardie sitting...
Die Vader se hart vir die Islamitiese Staat se vaderlose “verlore...
Op Dinsdag, 30 Mei, het Irak se minister van buitelandse sake, Fuad Hussein, en Amerika se Ambassadeur na Irak, Alina L. Romanowski maniere bespreek om...
Trans World Radio bereik ook Gambië en Ivoorkus met die Evangelie
"In 2022 het ons ons reikwydte in die Ivoorkus en Gambië aansienlik uitgebrei, wat ons in staat gestel het om duisende nuwe luisteraars met die Evangelie...
“Pat” Robertson van CBN News oorlede
“Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en inMy glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie.”...
Hoe tieners met God omgaan: ’n wêreldwye honger na God
Barna, 'n toonaangewende navorsingsorganisasie, het navorsing gedoen wat 24 870 tieners (13-17-jariges) in 26 lande, insluitend die Verenigde...
Christelike meisie (12) uiteindelik vry ná ontvoering en gedwonge huwelik
Jubilee Campaign het ’n Christen-meisie, Hoorab, uit die kloue van haar ontvoerder gered. Die prysvir haar vryheid was egter hoog aangesien haar...
Uitgewersvereniging in Ghana vra om verskoning vir skoolboek wat sendelinge kritiseer
Die Ghana Nasionale Vereniging van Skrywers en Uitgewers het om verskoning gevra vir ’n handboek wat sendelinge kritiseer. Die uitgewersvereniging het...
Laerskole in Utah verwyder Bybels weens ‘seksuele inhoud en geweld’
Bybels is uit 95 laerskole van die Davis-skooldistrik in Utah verwyder ná ’n klagte daaroor. ’n Komitee wat saamgestel is om te ondersoek of die inhoud...
Afghanistan: Ministerie gaan voort te midde van Taliban-beperkings
Geskryf deur: VOM Suid-Afrika
Artikelbron: www.persecutionsa.org
Op 15 Augustus 2021 het die Taliban, ’n radikale Islamitiese militêre groep, beheer oor Afghanistan geneem. Die uitwerking in die...
Die skoonheid van hoop in Afrika se lewenskragtige en robuuste Kerk
Hulle het daardie oggend vir aanbidding byeengekom. Honderde mense was vergader om aan ’n doopdiens deel te neem toe ’n bom deur die kerk...
Franse burgemeester gekritiseer vir sy voorstel om Christelike vakansiedae af te...
As dit van die burgemeester van die Franse stad Grenoble afhang, sal die nasionale Christelike vakansiedae vir “sekulêre” vakansiedae verruil word, berig...
Noord-Korea: Het jy vandag vir Kim Jong-un gebid?
Broer Andrew, beter bekend as “God se Smokkelaar” en die stigter van Geopende Deure, was bekend daarvoor dat hy ontmoetings gereël het met mense...
Saoedi-Arabië eis Amerikaanse steun vir kernprogram voor vrede met Israel sal...
Saoedi-Arabië het geëis dat die Biden-administrasie ’n militêre bondgenootskap met hom sluit wat goedkeuring vir ’n burgerlike kernprogram sal insluit...
Duisende mense is in Kalifornië in die see gedoop
Meer as 4 000 mense is op Pinkstersondag by Pirate’s Cove gedoop om nie net die geskenk van die ewige lewe te vier nie, maar ook die 50ste...
Staan op, Johannesburg! Dit is julle beurt vir CfaN se School...
Het die Here met jou gepraat om siele vir Jesus te wen? Wil jy groei en volwassenheid in jou geestelike lewe ervaar? Wil jy ’n doeltreffende sielewenner...
Christene gedood of verplaas tydens gewelddadige botsings in Manipur, Indië
Op 28 Mei het Manipur se hoofminister Nongthombam Biren Singh, van die regerende Bharatiya Janata Party (BJP), aan verslaggewers gesê dat ongeveer...
Getuienis: Die breë en die smal weg
Die sendingspan van verskeie Gereformeerde Kerke het besluit om sendingwerk in Mosambiek te doen en sommer ook ’n kerk te bou. Hulle het ons raad...
Voormalige Israelse minister vra Christene om verskoning na ‘onaanvaarbare’ ontwrigting van...
Die Israeliese LP Matan Kahana het om verskoning gevra vir “die onaanvaarbare ontwrigting” van die Pinkster-gebedsgeleentheid by die Tempelberg...
Waarom die kerk nie die Libanese krisis moet vergeet nie
Geskryf deur: Alex Pollock
Artikelbron: incontextinternational.org
Op Vrydag, 26 Mei, het die Wêreldbank ’n verklaring uitgereik waarin aangekondig is dat addisionele befondsing van $300 miljoen aan...
























