Monday, April 20, 2026

ANC-regime wil totale beheer oor onderwysbesluite neem met BELA-wetsontwerp! Tuisskolers ook...

Die Onderwysportefeuljekomitee reis deur die land om mondelinge voorleggings oor die BELA-wetsontwerp aan te hoor. Kyk asseblief hier wanneer...

Inplanting van mikroskyfies terug in die kollig

Blackrock Neurotech, ’n biotegnologiemaatskappy in Salt Lake City, Amerika, het die inplanting van breinskyfies in dosyne pasiënte aangekondig...

BRICS se uitbreiding bedreig Weste se oorheersing

Saoedi-Arabië, die Verenigde Arabiese Emirate, Algerië, Egipte, Bahrein en Iran is onder 19 nasies wat by die BRICS-groep wil aansluit en wat binne die...

Meer as 50 Christene dood in etniese geweld in Noordoos-Indië

Artikelbron: The Christian Post Bykans 23 000 mense het gevlug ná etniese geweld in Noordoos-Indië uitgebreek het. Meer as 50 mense is reeds vermoor, die...

‘The Chosen’ word in meer as 300 tronke in Amerika vertoon

Die grootste Christelike gevangenisbediening van Amerika voorsien die uiters gewilde Christelike televisiereeks, The Chosen, aan meer...

Priesters bly in Soedan ondanks toenemende geweld

Artikelbron: cvandaag.nl Ondanks ’n wapenstilstand duur gewelddadige botsings tussen die semi-amptelike reaksiemagte en die Soedanse weermag voort, met meer as 400 burgerlikes wat reeds gesterf...

Kunsmatige intelligensie kan ’n ware bedreiging vir die vervolgde kerk wees

Kunsmatige intelligensie hou ʼn ware bedreiging vir die vervolgde kerk in, volgens Global Christian Relief se uitvoerende hoof en president, David Curry...

‘God is nie klaar met Europa nie’

God is nog nie klaar met Europa nie. Volgens ʼn berig van CNE NEWS het die voormalige direkter van Youth With A Mission (YWAM) vir Europa...

Esegiël se beendere leef – byna die helfte van die wêreld...

Aan die begin van 2022 was daar 'n totaal van 15,3 miljoen Jode in die wêreld, van wie 7 miljoen – ongeveer 46% van alle Jode wêreldwyd...

Christene deel Evangelie by ‘SatanCon’; Sean Feucht beweer byna honderd bekeerlinge

Christene in Amerika het verlede naweek by The Satanic Temple se sogenaamde “SatanCon” in Boston die Evangelie verkondig. Ateïste en sataniste het...

Hemelvaartdag-optog beplan in Durban ‘om Jesus te verhef’

Christene in die omgewing van Durban word genooi om Hemelvaartdag, Donderdag 18 Mei, te vier deur by ’n optog in die middestad aan...

Megakerk se slim plan: motorwerkswinkel om minderbevoorregtes in hulle nood by...

’n Megakerk in Nebraska het planne aangekondig om sy liefdadigheidswerk uit te brei om ander meer kosvoorrade en 'n motorwerkswinkel...

Gunsteling-aanbiddingsgroepe van die 70’s-90’s

As Christene is ons lief vir die gesange en psalms wat die Woord van God in ons harte vaslê en daar sal altyd ’n belangrike plek vir hulle wees, maar met...

Sterftes aan Keniaanse “pastoor” se dwaalleer gekoppel: beter onderskeidingsvermoë word ...

Die Keniaanse polisie het op Dinsdag 25 April berig dat die soektog na liggame sowel as oorlewendesin ’n bos naby die dorp Malindi in die...

Elon Musk sê Google-medestigter wou kunsmatige intelligensie-“god” bou

Larry Page, die Google-medestigter, het glo vir Elon Musk gesê dat hy hoop om ’n super- kunsmatigeintelligensie (KI) te bou wat deur Musk...

Bykans 60 000 jeugdiges vul stadion in Oklahoma vir ’n tyd...

’n Eenvoudige gebed van ’n jong universiteitstudent het daarvoor gesorg dat ’n stadion in Oklahomagevul is met sowat 60 000 jongmense...

Christen-pa wat skool en regering pak, verloor huis en sake-onderneming

’n Indonesiese sakeman wat opgestaan het vir sy dogter se reg om nie ’n kopdoek by die skool te dra nie het die regering van sy standpunt oortuig, maar...

Oekraïnse leër vra meer pastorale werkers aan en stuur ander oorsee...

Oekraïense weermag verhoog die vraag na pastorale werkers en stuur studente vir opleiding in die buiteland. Oekraïners wat as pastorale werkers...

Elke Christen behoort te kan beraad

Sielkunde is handig om menslike gedrag en denke te verstaan, maar dit help nie om sielkunde in Skrifgedeeltes te doop en dit dan Christelike...

Die geheim tot spoedige genesing van septiese wonde

Geskryf deur: Astrid Raath Artikelbron: JUIG! Tydskrif Die genesingsreis kan lank en pynlik wees, veral vir dié wat chroniese wonde het. Sulke wonde wat weier om...