Monday, July 27, 2026

Djihadiste val Christelike dorpe in Mali aan, talle gedood

Gewapende djihadiste in Mali het verlede week dorpe in Mali aangeval. Meer as twintig burgerlikes, insluitend Christene, is gedood...

Radio Kaapse Kansel 729Am Sorg vir ekstra warmte dié winder!

Die Kaapse winter kan ongenaakbaar wees, veral vir ons reeds kwesbare gemeenskappe. ’n Snoesige winter met basiese items soos skoene en kouse is iets...

Geloof onder waarneming in China

In ’n donker stegie laai Ming*, ’n geheime gelowige, swaar bokse in sy motor se kattebak. As hy gevang word, sal hy in hegtenis geneem en waarskynlik...

Dringend! Staan saam met ons familie in Pakistan

Ons familie in Pakistan is in pyn gedompel ná die geweld van bende-aanvalle op minstens 20 kerke en 93 huise wat aan Christene behoort...

Man wat kitaar by aanbiddingsleier gesteel het, gee lewe aan Jesus...

Die man wat Sean Feucht se kitaar gesteel het, het die aanbiddingsleier se uitnodiging, om na die Let Us Worship-byeenkoms in Spokane te kom, aanvaar...

Die dood van die huwelik in SA –  ’n wêreld eerste!

Ek het op 17 Augustus deelgeneem aan ’n virtuele werkswinkel oor die Huwelikswetsontwerp –  aangebied deur die departement van binnelandse sake...

Australiese Christene protesteer dat die regering teen Israel draai

Australië se linkse Arbeidersregering het verlede week aangekondig dat hulle na Judea en Samaria as die "besette Palestynse gebiede" sal verwys en beskou...

Duisende bang en hawelose Pakistanse Christene gedwing om buite te slaap

Byna 1 000 paniekbevange Christene van die Pakistanse stad Jaranwala het verlede week in suikerrietlande oornag nadat hulle ternouernood uit...

Poetin en Raisi bespreek moontlike Iranse lidmaatskap van BRICS

Die Russiese president Wladimir Poetin en sy Iranse eweknie, pres. Ebrahim Raisi, het Iran se moontlike toekomstige lidmaatskap van die BRICS-groepering...

Nuwe Radiostem: Radio Tygerberg belê in die toekoms van radio

Met Radio Tygerberg 104FM se viering van hul 30ste bestaansjaar is daar belê in die opleiding van 30 huidige en voornemende radio-omroepers tydens die...

Bekende Springbok-rugbykaptein en mentor in motorongeluk oorlede

Die bekende, voormalige Springbok-rugbyspeler en -kaptein, Theuns Stofberg is vroeg vanoggend (Woensdag 23 Augustus) oorlede nadat hy Maandagaand...

‘Ek het die Christendom gehaat …’ 

“Ek het Christenskap gehaat,” sê Sam Kalonjele, wat tot bekering gekom het nadat hy ’n Chiyao oudio-Bybel ontvang het. Hierdie gevoel is nie buitengewoon...

Aardbewing-opdatering: Dit is wat jou gebede en geskenke gedoen het! 

Danksy die geskenke en gebede van Geopende Deure-ondersteuners, is ons in staat om die mense van God in Sirië met beide noodleniging en langtermynhulp...

KZN Trafficking In Persons Coalition (TIP Coalition): ‘Sound of Freedom’

Sound of Freedom, die Amerikaanse rolprent wat fokus op die uitbuiting en handel in kinders, is op 18 Augustus in Suid-Afrika uitgereik met die...

Noord-Korea: Bid vir die land wat ’n ernstige voedseltekort beleef

Namate Noord-Korea die einde van sy plantseisoen nader (sy hoofvoedselbron, rys, word in die laat lente en vroeë somer geplant), lek berigte uit oor die...

Vervolg weens tuisskoling, valse aanklagte en tronkstraf, maar evangelis Torben Søndergaard...

Die evangelis Torben Søndergaard is ná meer as ’n jaar van tronkstraf in Amerika na Denemarke gedeporteer, volgens ’n boodskap op sy Facebook-blad...

Christelike sportboek haal binne vier weke top 50-topverkoperlys

Die boek, LUISTER God se stem in my lewe Luister/| LISTEN God's voice in my life is besig om presies dit te vermag wat die skrywer, Karien Basson, beoog...

Gelowiges dien steeds in Soedan ongeag die geweldige tol wat die...

Die hoof van die Soedanse gewapende magte (SAF), generaal Abdel Fattah Burhan, het op Maandag 14 Augustus die Rapid Support Forces (RSF) in ’n rare...

Huwelikswetsontwerp oop vir openbare kommentaar

Ek skryf om jou aan te moedig om kommentaar te lewer op die Huwelikswetsontwerp, dit is nou oop vir openbare kommentaar. Die sperdatum...

Die Evangelie word verkondig op die strande van Majorka

Majorka is een van die gunsteling-vakansiebestemmings van die Duitse en Britse toeriste van alle ouderdomme, duisende van hulle reis elke somer...