Die dood van die huwelik in SA – ’n wêreld eerste!
Ek het op 17 Augustus deelgeneem aan ’n virtuele werkswinkel oor die Huwelikswetsontwerp – aangebied deur die departement van binnelandse sake...
Australiese Christene protesteer dat die regering teen Israel draai
Australië se linkse Arbeidersregering het verlede week aangekondig dat hulle na Judea en Samaria as die "besette Palestynse gebiede" sal verwys en beskou...
Duisende bang en hawelose Pakistanse Christene gedwing om buite te slaap
Byna 1 000 paniekbevange Christene van die Pakistanse stad Jaranwala het verlede week in suikerrietlande oornag nadat hulle ternouernood uit...
Poetin en Raisi bespreek moontlike Iranse lidmaatskap van BRICS
Die Russiese president Wladimir Poetin en sy Iranse eweknie, pres. Ebrahim Raisi, het Iran se moontlike toekomstige lidmaatskap van die BRICS-groepering...
Nuwe Radiostem: Radio Tygerberg belê in die toekoms van radio
Met Radio Tygerberg 104FM se viering van hul 30ste bestaansjaar is daar belê in die opleiding van 30 huidige en voornemende radio-omroepers tydens die...
Bekende Springbok-rugbykaptein en mentor in motorongeluk oorlede
Die bekende, voormalige Springbok-rugbyspeler en -kaptein, Theuns Stofberg is vroeg vanoggend (Woensdag 23 Augustus) oorlede nadat hy Maandagaand...
‘Ek het die Christendom gehaat …’
“Ek het Christenskap gehaat,” sê Sam Kalonjele, wat tot bekering gekom het nadat hy ’n Chiyao oudio-Bybel ontvang het. Hierdie gevoel is nie buitengewoon...
Aardbewing-opdatering: Dit is wat jou gebede en geskenke gedoen het!
Danksy die geskenke en gebede van Geopende Deure-ondersteuners, is ons in staat om die mense van God in Sirië met beide noodleniging en langtermynhulp...
KZN Trafficking In Persons Coalition (TIP Coalition): ‘Sound of Freedom’
Sound of Freedom, die Amerikaanse rolprent wat fokus op die uitbuiting en handel in kinders, is op 18 Augustus in Suid-Afrika uitgereik met die...
Noord-Korea: Bid vir die land wat ’n ernstige voedseltekort beleef
Namate Noord-Korea die einde van sy plantseisoen nader (sy hoofvoedselbron, rys, word in die laat lente en vroeë somer geplant), lek berigte uit oor die...
Vervolg weens tuisskoling, valse aanklagte en tronkstraf, maar evangelis Torben Søndergaard...
Die evangelis Torben Søndergaard is ná meer as ’n jaar van tronkstraf in Amerika na Denemarke gedeporteer, volgens ’n boodskap op sy Facebook-blad...
Christelike sportboek haal binne vier weke top 50-topverkoperlys
Die boek, LUISTER God se stem in my lewe Luister/| LISTEN God's voice in my life is besig om presies dit te vermag wat die skrywer, Karien Basson, beoog...
Gelowiges dien steeds in Soedan ongeag die geweldige tol wat die...
Die hoof van die Soedanse gewapende magte (SAF), generaal Abdel Fattah Burhan, het op Maandag 14 Augustus die Rapid Support Forces (RSF) in ’n rare...
Huwelikswetsontwerp oop vir openbare kommentaar
Ek skryf om jou aan te moedig om kommentaar te lewer op die Huwelikswetsontwerp, dit is nou oop vir openbare kommentaar. Die sperdatum...
Die Evangelie word verkondig op die strande van Majorka
Majorka is een van die gunsteling-vakansiebestemmings van die Duitse en Britse toeriste van alle ouderdomme, duisende van hulle reis elke somer...
Aanbiddingsliedjie, ‘See a victory’ het ontvoerde verpleegster in Haïti deur die...
Alix Dorsainvil, die Christen-verpleegster wat onlangs in Haïti ontvoer en nou ook vrygelaat is, het vir die eerste keer van haarself laat hoor. In ’n...
Massa-uittog uit Bhoetan bring hoop te midde van onsekerheid
edert Mei 2022 het 12 000 Bhoetanese na Australië geëmigreer. Dit verteenwoordig om en by 1,5% van die bevolking van die klein, landomringde...
Suksesvolle uitreik in Zimbabwe verander lewens
Warrior Bride Ministries in samewerking met Jan Badenhorst en sy span het onlangs ’n suksesvolle uitreik in Zimbabwe gehad. (Warrior Bride is gestig deur...
Herhaal die wonderwerk van 1994 in 2024! Bid, praat en gaan...
Die 2024 algemene verkiesing beloof om die grootste invloed te hê sedert die koms van Suid-Afrika se demokrasie in 1994. Die geboorte van die nasie se...
Die Global Leadership Summit 2023
Ongeag jou plek of jou werkbeskrywing, dié beraad sal jou bemagtig om met WYSHEID te lei, met VRYMOEDIGHEID te lei en om te LEI WAAR JY JOU BEVIND...
























