Ons staan in die gaping vir Generasie Z
"Koop die tyd uit...” is wyse raad in Efesiërs 5:16 en Kolossense 4:5. Dit is in die lig hiervan dat ons oor ’n “oorbruggingsjaar” (gap-jaar) gesels. Vir...
Ses matrieks bederf met die matriekafskeid van hulle drome
Geskryf deur: Radio Tygerberg 104FM Artikelbron: Artikel verskaf
Vanjaar het Radio Tygerberg 104FM besluit om ter viering van sy 30ste bestaansjaar ses matrikulante met die matriekafskeid...
‘Deur die oë van ’n man’
Hoe lyk daardie dinge waarmee ons onsself as kinders besig gehou het vandag deur die oë van ’n man? Blink jou oë steeds as jy aan daardie buffelhorings...
Tim Keller se gedenkdiens was ’n geleentheid om God te verheerlik....
Sou jy die gemiddelde persoon vra wat by hulle opkom wanneer hulle aan ’n begrafnis- of gedenkdiens dink, twyfel ek of hulle woorde soos "bemoedigend" of...
Afrika-vlugtelinge en -migrante (talle Christene onder hulle) trotseer ontberings op die...
Op Maandag, 21 Augustus, het Human Rights Watch (HRW) ’n verslag openbaar gemaak waarin “wydverspreide en sistematiese” vergrype deur Saoediese...
Oproep van Koinonia Sinode vir landswye dag van verootmoediging en gebed
Ons wil u graag bewus maak van ’n oproep van Koinonia Sinode vir ’n landswye dag van verootmoediging en gebed. Omdat ons oortuig is dat gebed...
Keniaanse magte kom in Haïti aan om met vredespogings te help
’n Groep van 1 000 Keniaanse polisie-offisiere het op Sondag, 20 Augustus, in Port-au-Prince, die hoofstad van Haïti, aangekom vir ’n jaarlange poging...
‘400 sekondes na Tel Aviv’: Iran dreig Israel met ’n nuwe...
Geskryf deur: Yaakov Lappin Artikelbron: www.prophecynewswatch.com
Iran se bedreiging vir Israel vererger met die "Fattah"-hipersoniese missiel wat in Junie onthul is. Dit spog met ’n spoed...
Arno van Niekerk nooi alle Christene om aan te sluit by...
eskiedenis is op die punt om gemaak te word terwyl ons besluit oor Suid-Afrika se toekoms: God se magtige familie gaan verenig in sy teenwoordigheid...
Nuwe Gebedskanaal, ‘SA Belongs to Jesus’, word geloods
’n Nuwe gebedskanaal genaamd, “SA Belongs to Jesus” word op 1 September op Telegram bekendgestel met die oog op volgende jaar se algemene verkiesing...
‘Unsilenced’ vertel van die uitdagings om die Evangelie in die openbare...
Met die aanbreek van 2020 kon die Billy Graham Evangelistic Association (BGEA) nie voorsien het wat die nuwe jaar sou inhou nie...
Tenniswonderkind gee eer aan ‘My Here en Jesus Christus’ vir haar...
Die Amerikaanse tiener-tennissensasie, Coco Gauff, het haar dankbaarheid teenoor Jesus Christus uitgespreek nadat sy die Westelike en Suidelike Ope...
Ongeveer 35,5 miljoen Bybels is in 2022 wêreldwyd versprei
Die Scripture Distribution Statistics-verslag van die United Bible Societies toon dat Bybelgenootskappe in 2022 wêreldwyd ongeveer 35,5 miljoen Bybels...
Time2RiseSA: Verenig vir verandering!
Time2RiseSA is ’n inisiatief onder die leiding van die Heilige Gees wat gelowiges in Suid-Afrika verenig en hulle aanmoedig om te hoop op ’n beter nasie...
Almal welkom om die virtuele jaarvergadering van Doctors for Life by...
Doctors for Life International (DFL) nooi almal uit na hulle virtuele algemene jaarvergadering op 9 September 2023 om 10h00 tot 14h00. Die sprekers is...
Djihadiste val Christelike dorpe in Mali aan, talle gedood
Gewapende djihadiste in Mali het verlede week dorpe in Mali aangeval. Meer as twintig burgerlikes, insluitend Christene, is gedood...
Radio Kaapse Kansel 729Am Sorg vir ekstra warmte dié winder!
Die Kaapse winter kan ongenaakbaar wees, veral vir ons reeds kwesbare gemeenskappe. ’n Snoesige winter met basiese items soos skoene en kouse is iets...
Geloof onder waarneming in China
In ’n donker stegie laai Ming*, ’n geheime gelowige, swaar bokse in sy motor se kattebak. As hy gevang word, sal hy in hegtenis geneem en waarskynlik...
Dringend! Staan saam met ons familie in Pakistan
Ons familie in Pakistan is in pyn gedompel ná die geweld van bende-aanvalle op minstens 20 kerke en 93 huise wat aan Christene behoort...
Man wat kitaar by aanbiddingsleier gesteel het, gee lewe aan Jesus...
Die man wat Sean Feucht se kitaar gesteel het, het die aanbiddingsleier se uitnodiging, om na die Let Us Worship-byeenkoms in Spokane te kom, aanvaar...
























