Barnabas finansier Bybelvertaling in inheemse Wes-Afrikaanse taal deels
Barnabas Aid is opgewonde om die vertaling van God se Woord in ’n inheemse Wes-Afrikaanse taal vir die eerste keer ooit te ondersteun...
Pakistanse prediker deur Moslem geskiet nadat hy weier om sy Christelike...
’n Pakistanse pastoor wie se kerk onlangs tydens die Moslem-onluste in Jaranwala geteiken is, is deur Moslems geskiet. Hulle het hom met vuurwapens in...
Franse burgemeester moet godsdiensstandbeeld verwyder, maar kom met slim plan vorendag
Op die plein van die Franse dorp Sables-d'Olonne is ’n standbeeld van die aartsengel Migael. ’n Hof het egter beslis dat dit in stryd is met die streng...
Die oproep tot Bybelse burgerskap
Ons het die voorreg om in ’n demokratiese samelewing te leef waar ons allerhande regte en vryhede geniet. Het jy egter al ooit gedink waar hierdie regte...
Fondsinsameling vir Jemense tenkskip bewys ’n verenigde doel het nie perke...
fondsinsameling-vir-jemense-tenkskip-bewys-n-verenigde-doel-het-nie-perke-nie
Integrasie van Bybelse beginsels in onderwys
In ’n uitdagende en voortdurend veranderende opvoedkundige landskap kan Christen-ouers en -leerders dit moeilik vind om die verskeidenheid keuses wat...
NEPAL: Hindoe-monnike ervaar vrede in Christus
Pastoor Amar Thapa het berig dat hy twee maande gelede 25 Maithili-taal SD-kaarte ontvang het deur een van Voice of the Martyrs (VOM) se projekte...
Christelike dokter wat geloof met pasiënt gedeel het, vrygespreek van ernstige...
Die Engelse dokter Richard Scott wat sy geloof met ’n kwesbare pasiënt gedeel het, is deur ’n mediese tribunaal van ernstige wangedrag vrygespreek...
’n Veilige herbou- en herstelproses in Turkye en Sirië nodig ná...
Op Woensdag, 6 September, was dit sewe maande sedert die verwoestende reeks aardbewings die lewens van meer as 55 000 mense in Turkye en Sirië...
Nasionale oproep tot gebed deur Koinonia Sinode
Ons wil u graag bewus maak van ’n oproep van Koinonia Sinode vir ’n landswye dag vanverootmoediging en gebed. Omdat ons oortuig is dat gebed...
China verskerp bewaking langs die grens met Noord-Korea
China verskerp sy bewaking langs die grens met Noord-Korea, wat dit al hoe moeiliker maak vir Noord-Koreane om te vlug. Dit het ook gevolge vir...
Navorsing wys dat Godsdienstige mense is gesonder is en word ouer...
Godsdienstige Dene is gesonder en leef langer as die gemiddelde Deense man of vrou berig CNE News na aanleiding van navorsing wat onlangs deur ’n Deense...
Al hoe meer jongmense van Latyns-Amerika neem Jesus Christus aan
Al hoe meer jong mense in Suid-Amerika glo in Jesus Christus, volgens onlangse navorsing deur die Barna Group. Die studie sê dat jongmense ’n “gekoppelde...
Suid-Afrika het dapper leierskap nodig om ’n mislukte staat te vermy!
Die grondwetlike hof op 29-30 Augustus argumente aangehoor oor die grondwetlikheid van die onlangs uitgevaardigde Kieswet – gebring deur die Independent...
Duisende Engelse neem deel aan optog deur Londen vir hulle ongebore...
Sowat 7 000 mense het verlede naweek deur Londen gemarsjeer vir ongebore lewens. Christian Today berig dat die groep na die Britse parlementsgebou...
Lego maak spesiale blokkies vir blinde kinders
Lego het ’n innoverende stap geneem om blinde kinders te ondersteun om Braille aan te leer deur spesiale Braille-blokkies te vervaardig. Hierdie...
Baptiste-predikant moes uit Rusland vlug omdat hy standpunt ingeneem het vir...
Pastoor Yuri Sipko het ter nouer dood uit Rusland ontsnap nadat hy die Russiese inval in die Oekraïne gekritiseer het. Op 8 Augustus het 'n Russiese...
Die Rooms-Katolieke Kerk in Duitsland weier om doopname te verander ná...
Terwyl die Duitse regering werk aan wetgewing wat geslagsverandering nog meer buigsaam sal maak, het die Rooms-Katolieke Kerk in Duitsland aangekondig...
Jerusalem se Christelike gemeenskap trotseer toenemende voorvalle van vervolging
Vader Nikodemus Schnabel van Jerusalem se Benediktynse klooster is deur ’n werknemer van die Western Wall Heritage Foundation meegedeel dat sy kruis...
Finse politikus weer in die hof vir haar Christelike standpunt
Die Finse politikus, Päivi Räsänen, en die Lutherse priester, Juhana Pohjola, is vandeesweek weer in die hof, meer as 'n jaar ná hul vryspraak. Die rede...
























