Israel staan voor die gevaarlikste werklikheid sedert die Jom Kippoer-oorlog
In ʼn onlangse artikel van Amir Tsarfati het hy die gevaarlike werklikheid beklemtoon wat deur Israel in die gesig gestaar word. Volgens hom...
Noorse minister van onderwys wil verbod op prediking in skole uitbrei
Die Noorse minister van onderwys, Tonje Brenna, wil die huidige verbod op prediking in openbare skole in Noorweë uitbrei, berig...
Veertigste Leraarskonferensie vir Christen-leiers inspireer weer eens
Die 40ste Leraarskonferensie van die KwaSizabantu-sending is onlangs by Kranskop, KwaZulu-Natal, aangebied. Ds. Erlo Stegen, wat meer...
72 uur van gebed by Universiteit van Texas lei tot twintig...
"Die vlamme van herlewing word ook ervaar op die kampus van Baylor Universiteit in Waco, Texas, waar studente verlede week aan 72...
Unieke passiespel kom hierdie Paasfees na die grootskerm in Suid-Afrika
Christen-gehore in Suid-Afrika word hierdie Paasfees genooi om die wêreld van antieke Jerusalem te betree en na die wonderlike verhaal...
Ter viering van 70 jaar van getrouheid aan die Here –...
Die Kwasizabantu Sending in Suid-Afrika het die 70ste herdenking van die bediening gevier wat deur ds. Erlo Stegen gestig is. Ds. Stegen het...
Netanyahu geloof omdat hy wetgewing wat Evangelie in Israel wil verbied,...
Israelse premier Benjamin Netanyahu het in die openbaar onderneem om ’n wetsontwerp te blokkeer wat dit onwettig sal maak vir Christene om die...
’n Animasierolprent oor Dawid het reeds ‘The Chosen’ se skarebefondsingrekord gebreek’
Angel Studios se komende geloofsgebaseerde rolprent, David, het die skarebefondsingsrekord gebreek wat deur The Chosen opgestel is en is nou die...
Bediening help gestremde individue om Israel se toeriste-aantreklikhede ook te kan...
’n Christelike bediening help gestremde individue in Israel om die land se toeriste-aantreklikhede te ontdek danksy ’n nuwe tegniese hulpmiddele...
Christen-leierskapsberaad beplan vir 12-13 April 2023: inisiatief om SA te transformeer
Die tyd om oor konstruktiewe verandering in Suid-Afrika te praat, is verby en dit is tyd om saam te staan vir die implementering van verandering...
Die Nederlanders en hulle stryd teen die groen draak
In 2019 het ’n Nederlandse hofbevel ’n afname van 70-80% in die gebruik van stikstofkunsmis vereis weens die bedreiging daarvan vir...
SOS-skenking aan Helpende Hand ‘vul groot leemte’
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het vanoggend sewe rekenaars aan Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapsprojek...
Ontvoerde sendeling in Niger vrygelaat ná meer as ses jaar in...
’n Franse joernalis asook ’n Kaliforniese sendeling wat deur ’n Islamitiese terreurgroep in Niger ontvoer is, is vrygelaat. Jeffrey Woodke...
Jong Soedanse Christen-vrou vasgeketting en in psigiatriese hospitaal opgesluit ná bekering
’n Jong Soedanse vrou wat die rug op Islam gekeer het en Christus as haar Verlosser aangeneem het, is deur haar Moslem-man in...
Die klug van Suid-Afrika se ‘menseregte’ blootgestel!
Suid-Afrika se "Menseregtedag" wat op 21 Maart 2023 gevier is, is bedoel om die land se Handves van Menseregte wat in die Grondwet...
Dit is sink of swem in Malawi en Mosambiek
“Die FEBA Mosambiek- en FEBA Malawi-spanne werk 24 uur per dag om te help waar hulle ook al kan, maar trotseer talle uitdagings soos...
Maatskaplike werkers as Hoopdraers van 2023 bekroon
Geskryf deur: Solidariteit Helpende Hand
Artikelbron: Artikel verskaf
Elf maatskaplike werkers van reg oor die land is vandeesweek as die Hoopdraers van 2023 aangewys. Op 21 Maart...
Ster van ‘The Chosen’: Rol het haar liefde vir Jesus aangewakker
Maria Magdalena is een van die eerste karakters wat op die toneel gekom het in die treffer-Bybelreeks, The Chosen. Haar karakter...
Billy Graham se woning word retraite vir uitgebrande Christen-leiers
'n Woning in Noord-Carolina wat voorheen die tuiste was van die bekende evangelis Billy Graham en sy gesin, is in ’n retraite...
Ondanks vervolging van Viëtnamese Christene, is daar duisende getuienisse van God...
In April 1951 is die eerste vergadering tussen FEBA en die Evangeliese Kerk van Viëtnam gehou en die onderwerp onder bespreking was...


























