Eritrea laat dertien Christene vry ná meer as tien jaar van...
Die regime in Eritrea het 13 Christene onverwags vrygelaat. Hulle het meer as tien jaar in die Eritrese tronk deurgebring...
Ligvertoning beeld die skepping op ’n unieke manier uit
In die hartjie van Berlyn is daar ’n ligvertoning in die Passionskirche wat die skeppingsverhaal op ’n besondere manier uitbeeld, berig Evangelical Focus...
Tienjarige van Khayelitsha red hondjie
Die tienjarige Andiswa Kwele word deur die personeel van die Mdzananda-dierekliniek in Khayelitsha as held beskou. Andiswa het van die skool af huis toe...
Time2RiseSA – Verenig vir verandering!
Die slapende reus word wakker!_Die tyd het aangebreek vir ons hierdie nasie om verandering te sien soos nog nooit tevore nie!...
KYK: Israeliese museum vertoon replikas van Noag se Ark van regoor...
Die uitstalling bied ’n indrukwekkende reeks replikas van Noag se Ark, elkeen noukeurig vervaardig om unieke interpretasies en artistieke style uit...
Drieledige webinaar deur Malcolm Hedding: ‘Verstaan Openbaring, die komende onthulling van...
Malcolm is ’n bekroonde internasionale spreker oor Israel en die Kerk in hierdie deurslaggewende en uitdagende tye. Hy reis baie en verfris die Kerk in...
Leier van die staatsgreep in Niger praat met geestelike leiers
Die nuwe junta in Niger het met Christen- en Moslem-leiers vergader. Dit is nie bekend waaroor die vergadering gehandel het nie...
Aangrypende geestelike roman vertel oor wel en weë van weduwee en...
Grietjie se loutering, ’n aangrypende geestelike roman deur die 2010 Jan Rabie Rapport-pryswenner Bettina Wyngaard, hou die wel en weë van die...
Ugandese pastoor deur Moslems bewusteloos geslaan nadat hy oor Jesus getuig...
In die ooste van Uganda is 'n pastoor in die hospitaal opgeneem nadat hy deur woedende Moslems met klippe bestook en bewusteloos geslaan is...
Jesus Seëvier!
Ons onlangse 11 Evangelisasieveldtogte in Zambië het gevoel soos ’n warrelwindtoer van ’n hele nasie. Ek het elke dag op ’n nuwe plek gepreek en soms het...
God se geskenk aan ons: antieke olies se genesende krag
Geskryf deur: Lourieke Haller Artikelbron: JUIG! Tydskrif
Wanneer die meeste mense die woorde, “essensiële olies” hoor dink hulle aan lekkerruikolietjies – maar dié olies het soveel...
’n Boodskap van liefde ná die aardbewing in Sirië
Hartseer en vrees het Merry (26), ’n jong Siriese vrou van Aleppo met ’n graad in siviele ingenieurswese, aangevuur om ’n lig in die donker en ’n...
Pastoor John Mathuhle spreek hom sterk uit teen lied, ‘Kill the...
Te midde van die omstredenheid oor die anti-apartheidslied, “Kill the farmer, kill the boer”, wat weer kopuitgesteek het, het pastoor John Mathuhle in ’n...
‘My oupa se bepalende oomblik’– Billy Graham se kleinseun lig die...
In Augustus 1949 was my oupa – destyds ’n grootliks onbekende jong prediker – by ’n Christelike sentrum in die berge oos van Los Angeles, Kalifornië...
Kenner waarsku dat sommige van die wêreld se oudste kerke in...
’n Vooraanstaande lid van die Britse Hoërhuis gaan voort om alarm te maak oor die voortdurende blokkade in Nagorno-Karabach, ’n klein strekie...
Christen-vervolging in Pakistan en Nigerië by die VN aan die kaak...
Christene wêreldwyd word deur vervolging in die gesig gestaar, byvoorbeeld in Noord-Korea waar ’n kommunistiese regering hulle na konsentrasiekampe stuur...
Christen-verpleegster se ontvoerders eis miljoen dollar losprys
Die Christen-verpleegster wat verlede week saam met haar dogter in Haïti ontvoer is, is steeds in die hande van ’n kriminele bende. Die bende wil na...
TWR bied suksesvolle Vennootskapskonferensie vir eerste keer in Burundi aan
Almal sit in ’n groot sirkel in die ateljee wat ook dien as ’n gemeenskapsaal by TWR Burundi in die nasie se grootste stad, Bujumbura...
MOVE-konsert verpak plaaslike musiek in ’n topklasproduksie
Radio Tygerberg 104FM gaan nuwe betekenis gee aan die uitdrukking, “Local is lekker” met die splinternuwe musiekproduksie, MOVE. Kunstenaars...
Die noodsaaklike gesin en die noodsaaklike Kerk die grondslag van elke...
Die gesin en die kerk is onontbeerlike en noodsaaklike instellings wat God ingestel het om die gesondheid, welsyn en bestendigheid van nasies...


























