Bekeerde Nickelodeon-illustreerder skep Christelike animasierolprentreekse saam met sy vrou
Sy tekeninge en animasies is aan baie kinders bekend. Byvoorbeeld, die reeks The Fairly OddParents op Nickelodeon was ’n groot treffer. Tans werk die...
Snapshot maak die Evangelie op ’n slim manier toeganklik in Indonesië
’n Kerkdiens in Indonesië is onlangs weer deur betogende Moslems ontwrig. Dit is dieselfde kerk wat sedert Mei verskeie deur moeilikheidmakers geteiken...
Indiese Bybelskooldosent in hegtenis geneem op valse aanklagte van mensehandel
’n Christen-dosent by ’n Bybelinstituut in Indië is deur owerhede van mensehandel aangekla omdat hy Christen-studente na die Bybelinstituut vergesel het...
Christene spring in om te help ná die verwoestende brand in...
Die verwoestende wegholbrande op die Hawaiiaanse eiland Maui het nou minstens 93 mense se lewens geëis. Christelike hulporganisasies en plaaslike kerke...
Mighty Men reik na nuwe geloofshoogtes in ikoniese Mosselbaai
Mosselbaai, Tuinroete (Augustus 2023) – Vanjaar se Mighty Men Konferensie in Mosselbaai (MMCMB23) word van 15 tot 17 Desember by die pragtige...
Nuwe vrouebeweging sorg vir sowat 400 prosteses vir borskankerpasiënte
Die Vroue in Beweging-inisiatief, wat pas gestig is, laat nie gras onder sy voete groei nie. Solidariteit Helpende Hand se FroueVonds (met opset verkeerd...
’n Kerk in Italië moet aan die hooggeregshof verduidelik hoekom dit...
In Italië het ’n dispuut oor ’n kerkgebou verskerp tot in so ’n mate dat die Protestantse gemeente van Breccia di Roma na die hooggeregshof geneem is...
Nuwe taal geskep deur Wycliffe Associates wat in Afrika se openbare...
Wycliffe Associates, ’n internasionale organisasie wat moedertaal-Bybelvertalers en vennote met plaaslike kerke bemagtig in die bevordering van...
Colombiaanse kerkleiers ernstig beseer in aanval
Twee kerkleiers in Colombia is ernstig beseer in ’n skietery. Die priesters was die teiken van ’n kriminele groep.Die twee Rooms-Katolieke priesters het...
Ons eie gospelsanger Piet Smit weer ná ses jaar op pad...
’n Nederlandse nuuswebtuiste, Christelijk Nieuws berig dat daar opgewondenheid is omdat die bekende Suid-Afrikaanse sanger, Piet Smit, na ’n afwesigheid...
Voormalige hoofregter Mogoeng Mogoeng sal in Oktober by Time2RiseSA se byeenkoms...
Voormalige hoofregter Mogoeng Mogoeng sal in Oktober die hoofspreker wees by die Time2RiseSA-byeenkoms wees. Die “verenig vir verandering”-geleentheid...
Hongarye wil die gesin prioritiseer tydens sy presidentskap van die EU-raad
Gesins- en bevolkingsbeleid behoort hoër op die Europese Unie (EU) se agenda te wees volgens Hongarye. In Julie 2024 sal Hongarye die leierskap van die...
Groot vreugde oor verpleegster en dogter wat vrygelaat is ná ontvoering...
’n Verpleegster en haar dogter wat in Haïti ontvoer is, is vrygelaat. Die ontvoering het geskied te midde van die chaos en bendegeweld wat die land...
Nuwe beweging vier “voluit vrouwees”
"Gesonde vroue skep gesonde gesinne wat weer gesonde gemeenskappe skep." Só sê René Roux, die woordvoerder van Solidariteit Helpende Hand, wat namens die...
’n Britse man aangekla nadat hy in stilte naby aborsiekliniek gebid...
In Bournemouth is ’n man deur die owerhede aangekla omdat hy in stilte in ’n sogenaamde buffersone by ’n aborsiekliniek gebid het. Die aanklag kom as ’n...
Eritrea laat dertien Christene vry ná meer as tien jaar van...
Die regime in Eritrea het 13 Christene onverwags vrygelaat. Hulle het meer as tien jaar in die Eritrese tronk deurgebring...
Ligvertoning beeld die skepping op ’n unieke manier uit
In die hartjie van Berlyn is daar ’n ligvertoning in die Passionskirche wat die skeppingsverhaal op ’n besondere manier uitbeeld, berig Evangelical Focus...
Tienjarige van Khayelitsha red hondjie
Die tienjarige Andiswa Kwele word deur die personeel van die Mdzananda-dierekliniek in Khayelitsha as held beskou. Andiswa het van die skool af huis toe...
Time2RiseSA – Verenig vir verandering!
Die slapende reus word wakker!_Die tyd het aangebreek vir ons hierdie nasie om verandering te sien soos nog nooit tevore nie!...
KYK: Israeliese museum vertoon replikas van Noag se Ark van regoor...
Die uitstalling bied ’n indrukwekkende reeks replikas van Noag se Ark, elkeen noukeurig vervaardig om unieke interpretasies en artistieke style uit...


























