Wednesday, September 16, 2026

Meer as 2 600 babas in Ierland gered van aborsie danksy...

Meer as 2 600 vroue in Ierland het in 20222 nie voortgegaan met ’n aborsie nie ná ’n verpligte wagtydperk van drie dae...

Godslasterlike Jay-Z-rolprent neem bespotting van Jesus na ’n nuwe vlak

Dit is bekend dat die kletsrymer, Jay-Z, nie skroom om Jesus en die Christendom te bespot nie en hy is terug om weer met die Bybel te spot...

Iran: Talle plaas hulle geloof in Christus te midde van die...

’n Jong vrou wat in September 2022 vermoor is terwyl sy in die aanhouding van die Iranse godsdienspolisie was, het tot ’n spontane opstand...

Amerikaanse sendingvlieënier uiteindelik tuis na gevangenskap!

Ons het onlangs berig dat die drie sendelinge wat in Mosambiek moes aanbly nadat hulle voorwaardelik vrygelaat is, op pad is huis toe...

Midde-Oosterse konflik laat ook spanning in Europa oplaai

Artikelbron: CNE.news “Die oorlog in Israel en in Gasa is ver van Europa af, maar die konflik laat ook spanning in talle Europese lande oplaai,”...

BHOETAN: Bybel vir nuwe gelowige verander familie

Pema Ongmo (27) is in ’n animistiese familie grootgemaak en het nooit van Christus gehoor nie totdat ’n vriend die Evangelie met haar...

Indiese regering sloop Christelike aanbiddingsentrum en neem 18 pastore in hegtenis

Regeringsamptenare in die noorde van Indië het ’n Christelike gebedsentrum gesloop en 18 pastore in hegtenis geneem, berig CBN News.  Die...

Skotse onderwyseres geskors ná aanstootlike opmerkings oor Jesus en haar studente

’n Onderwyser by ’n Skotse skool is vir twee jaar uit die klaskamer verban nadat sy aanstootlike opmerkings gemaak het, insluitend dat...

Agenda 2030 – aanlyn ‘deepfakes’ kan globale ID vir internettoegang versnel

Die opkoms van deepfake-video’s tegnologie is 'n groeiende kommernis in die digitale era, aangesien dit die potensiaal het om mense op 'n...

Voorkoming van oorlog deur lesse te leer uit huidige konflikte

Die voortgesette Oekraïne-Rusland-oorlog, sowel as die onlangse Israel-Gaza-konflik, het kommer in ander onbestendige streke en historiese...

“Daar was stapels brandende Bybels” – eerstehandse verslae van Pakistan se...

Die stank van suur en riool, swart roetbesmeerde mure, stukkende vensters en ontheiligde kerke en kruise – dit is hoe dele van diea...

Barnabas befonds die bou van broodnodige gesondheidsentrums in Nigerië

Bouwerk is aan die gang aan twee Barnabas-befondsde gesondheidsentrums in Nigerië se Kaduna-staat waar Christene herhaaldelik aan...

Die Kerk word aangemoedig om in rampgereedheid te belê

Op Sondag 15 Oktober het nog ’n aardbewing van 6,3 die weste van Afghanistan getref, slegs ’n paar dae nadat ’n reeks aardbewings meer as...

Hoekom word Christene as die nuwe moeilikheidmakers van die samelewing beskou?

In ’n wêreld waar Christenskap voorheen as ’n hoeksteen van die samelewing gevier is, is die bordjies verhang, met Christene wat toenemend...

Rusland sluit kerke in besette streke van die Oekraïne

Artikelbron: cne.news Russiese magte het onlangs verskeie kerke in die Oekraïne verseël, wat tot kommer oor godsdiensvryheid en menseregteskendings gelei het. Die Ortodokse Kerk

Voormalige dwelmverslaafde evangeliseer nou die jeug

Voormalige dwelmverslaafde Jose de Castro, nou ’n passievolle evangelis, deel sy merkwaardige verhaal van transformasie en toewyding om...

Regering teiken kerke en NRO’s in voorgestelde wette teen befondsing van...

Dit lyk of die ANC-regime sy totalitêre bondgenote in die Chinese Kommunisteparty (CKP) se voorbeeld volg deur wetgewing voor te stel wat...

Joodse en Arabiese Christene doen beroep op strydende partye om oplossing...

Christene wat in Gasa woon het volgens ’n berig van Evangelical Focus ’n beroep op Israel en Hamas gedoen om die geweld te stop en ’n...

Christene gedood tydens aanval met gewapende hommeltuig

Ongeveer dertig Christene is dood tydens ’n gewapende hommeltuig-aanval op ’n vlugtelingkamp in Mianmar. Volgens die berig van cvandaag.nl het ’n...

Boer in jou agterplaas

In die huidige tye, waar ons almal gevolge van ’n wêreldwye pandemie ervaar, asook storms, hittegolwe, vloede, en ’n hoender- en eiertekort, beklemtoon...