Geskryf deur: Spesiale aankondiging: uitnodiging na paneelbespreking
Artikelbron: Artikel verskaf  

U word genooi om na ’n regstreekse paneelbespreking te kyk waar die regspan van Freedom of Religion South Africa (FOR SA) deur advokaat Richard Crompton ondervra sal word.

Wanneer: Donderdag 9 November om 17:00
Waar: youtube.com

Die volgende belangrike onderwerpe en groot bedreigings vir godsdiensvryheid sal behandel word, insluitend al die jongste nuus en verwikkelinge:

Oorsig van 2023

  1. Godsdiensorganisasies en godsdienstige uitdrukking
  • Die “Spioeneringswetsontwerp” (Wysigingswetsontwerp op Algemene Inligtingswette – GILAB)
  • Die Wetsontwerp op Haatspraak
  • Die Huwelikswetsontwerp
  • PEPUDA-wysigingswetsontwerp
  • Onteieningswetsontwerp
  1. Onderwys en ouerlike regte
  • Die “ ECE Toolkit” en transgenderisme in preprimêre en primêre skole
  • Riglyne in openbare skole vir Sexual Orientation and Gender Identity and Sex Characteristics(SOGIESC).
  • Omvattende seksualiteitsvoorligting (CSE) in openbare skole
  • Skoolbeheerliggame (SBL) en hoe belangrik hulle rol en komende SBL-verkiesings is.

Moenie hierdie unieke geleentheid misloop om ingelig te word oor hierdie deurslaggewende kwessies en hoe dit jou sal beïnvloed en wat jy kan doen om seker te maak dat jou stem en sienings gehoor word nie!

Die toekoms van godsdiensvryheid is in jou hande!

Klik hier om FOR SA te ondersteun in die stryd vir geloof en vryheid

Ons het jou ondersteuning nodig om die stryd vir geloof en vryheid voort te sit!

Slegs met jou hulp sal ons kan seker maak dat ons voortgaan om in ’n Suid-Afrika te lewe waar ons vry is om ons geloof uit te druk en uit te leef – en, bowenal – om dit aan ons kinders en ons kleinkinders oor te dra.

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.

> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.
 

Datum gepubliseer: 08/11/2023

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here