MAF-vlieënier en twee Suid-Afrikaanse sendeling uiteindelik op pad huis toe uit...
Drie Christen-mans wat vier maande lank in aanhouding was in Mosambiek en toe voorwaardelik vrygelaat is tot hulle verhoor, is uiteindelik...
Radio Tygerberg 104FM staan in solidariteit met Israel, veroordeel die aanval...
Radio Tygerberg 104FM, Suid-Afrika se grootste Christelike radiostasie, veroordeel onomwonde die onlangse aanvalle wat deur die militante groep Hamas...
Paraguayaanse leier ‘baie trots’ om ambassade ‘so gou as moontlik’ terug...
Paraguay se president Santiago Peña het onlangs in die openbaar ’n begeerte bevestig wat hy al jare lank koester: om die Paraguayaanse ambassade in...
Bear Grylls word in die Jordaanrivier gedoop
Die oorlewingskundige en skrywer, Bear Grylls, het onlangs gedeel dat hy in die Jordaanrivier gedoop is. Hierdie heilige plek het groot betekenis...
Vul die stadion met die klank van lofprysing en aanbidding
Wild Canaan Ministry – ’n organisasie sonder winsbejag – het die mandaat van die Here ontvang om elke sport stadion in Suid-Afrika met PRAISE AND WORSHIP...
Wat is die gevaarlikste gebed?
Dit is ook een van die bevredigendste gebede, aangesien dit ons die geleentheid gee om op die geestelike slagveld te staan saam met ons broers en susters...
Stilgemaakte stemme, sterk geloof
In die kantoor van die Far East Broadcasting Association (FEBA) Korea is daar ’n muur vol handgeskrewe briewe van Noord-Koreaanse luisteraars af...
CfaN loods School of Evangelism in Gauteng
In die eerste week van September het Christ for all Nations (CfaN) die School of Evangelism (SOE) in Johannesburg geloods. Dit is die derde sodanige...
Amerika en Europese lande poog om ISIS-vegters te identifiseer en te...
’n Span van die Verenigde Nasies (VN) wat leiers van Amerika en verskeie Europese lande betrek, werk daaraan om ISIS-vegters wat verantwoordelik is vir...
Serwiese aanval op Kosovo-polisie beklemtoon groeiende spanning in die Balkan
Sondag 24 September, het 30 gewapende Serwiërs ’n polisiepatrollie in die rustige dorp Banjska, in die noorde van Kosovo, aangeval. Een polisieman is...
Turkye en Fidji breek nuwe grond by ICEJ se Loofhuttefees 165
Meer as 3 000 mense uit 93 nasies het na Jerusalem gegaan om die Loofhuttefees te vier en die Koning van die konings te aanbid, het Vivienne Myburgh, die...
Bybelvertalingswerk vind vinniger as ooit plaas: met 412 tale begin in...
Wycliffe-Bybevertalers het hul jaarlikse statistiek van die wêreldwye Bybelvertalingswerk gepubliseer en dit dui aan dat die werk vinnig vorder. In net...
Beperkings op vroue bly vernaamste hindernis tot Taliban se globale legitimiteit
Volgens die staatsnuusagentskap, Tass, het Rusland onlangs afgevaardigdes van die Taliban in die stad Kazan ontvang om bedreigings in die streek, sowel...
Bybelse patroon vir die keuse van leiers
Een van die hoofstukke in my boek wat nog gepubliseer moet word, Portrait of a Kingdom Builder: Lessons learnt from Nehemiah, handel oor die opbou van...
Registreer nou! Time2RiseSA om SA se status as mislukte mafiastaat om...
Van 6 tot 8 Oktober sal prominente leiers van die burgerlike samelewing in Suid-Afrika vir die Time2RiseSA (T2R)-inisiatief verenig, met die doel om...
Onderwys in Suid-Afrika: ’n Onderhoud met Mandla Mthembu van Accelerated Education...
Onderwys is die grondslag van ’n nasie se ekonomiese vooruitgang en sosiale ontwikkeling. Ongelukkig kon die onderwysstelsel in Suid-Afrika nie byhou...
Protestante maak alarm by Verenigde Nasies oor ‘sekulêre toesig’ van Franse...
By 'n onlangse vergadering van die Verenigde Nasies (VN) in Genève waar op menseregte gefokus is, het die World Evangelical Alliance (WEA) alarm gemaak...
G20 kondig plan aan vir wêreldwye digitale ID en sentrale bank...
Die G20, 'n groep toonaangewende wêreldekonomieë, het onlangs planne aangekondig om die infrastruktuur te vestig wat nodig is vir die implementering...
Russiese Christen tot tronkstraf gevonnis omdat hy nie in Oekraïne wil...
’n Evangeliese Christen-man gaan twee jaar en ses maande in die tronk uitdien omdat hy nie in die Oekraïne wil gaan veg nie, berig CNE News...
DRINGENDE GEBED: Christene doodgemaak in aanval in noordelike Mosambiek
Ons het op 29 September die aaklige nuus ontvang van ʼn boosaardige aanval op ons familie in noordelike Mosambiek deur IS-militante. Ons skryf om vir jou...
























