FEBA indië gebroke vertroue, reddende genade
“Die Here is regverdig, Hy het die bande losgesny waarmee die goddeloses my gebind het.” (Psalm 129:4) “Ek het daardie man vertrou – hy het deernis...
Aborsie agter die Verenigde Koninkryk se tekort aan babas
Die dalende geboortesyfer in die Verenigde Koninkryk (VK) het kommer oor die toekomstige uitwerking daarvan op die ekonomiese, sosiale en politieke...
Hoe jy kan bid vir almal wat deur die geweld geraak...
Die verskriklike geweld wat Saterdag, 7 Oktober 2023 uitgebreek het, met die massiewe aanval deur Hamas op suidelike Israel, het hartseer, pyn, vrees en...
Maak hierdie 10 onontbeerlike beginsels deel uit van julle huwelik of...
Ons het almal ’n inherente menslike behoefte aan konneksie. Die Here het ons brein ontwerp om in verhoudings te floreer. Tog raak ons soms verstrengel...
Treur… maar nie sonder hoop nie
Die gebeure van die afgelope week in Israel en Gaza het weer die verskriklike pyn en tragedie van ons gebroke wêreld getoon. Dit weerspieël die ervarings...
Baher se storie wys waarom jou hulp noodsaaklik is
As jy wil weet hoe vervolging iemand se geloof kan verwoes, ontmoet vir Baher.“Ek het myself gehaat en ek het vir God gehaat,” het hierdie jong Egiptiese...
Suksesvolle Time2RiseSA-byeenkoms lei nuwe inisiatiewe in
Die Time2Rise-geleentheid buite Bloemfontein het Christene van oral uit Suid-Afrika bymekaargebring en verenig vir verandering in die land deur...
Sommige Franse Protestante beskou omgewingsbewustheid as ’n ‘nuwe godsdiens’
n ’n onlangse opname in Frankryk het getroue Christene, veral Protestante, ’n groter belangstelling in omgewingsake getoon as die algemene bevolking...
Radio Tygerberg 104FM staan in solidariteit met Israel en reik ’n...
Radio Tygerberg 104FM het ’n lied van hoop opgeneem vir diegene wat oor die naweek deur die gewelddadige inval in Israel deur die militante groep...
‘Aartsbiskop Makgoba het homself gediskwalifiseer as moontlike bemiddelaar in Israel-Palestynse konflik’
“Die leier van die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika (ACSA), aartsbiskop Thabo Mokgoba, het homself na my mening gediskwalifiseer om ’n geloofwaardige...
Hoekom die Spioenasiewetsontwerp godsdiensvryheid bedreig
Die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, 2023, bekend as die "Spioenasiewetsontwerp," is ’n kommerwekkende stuk wetgewing...
Positiewe terugvoer en boodskap vanuit Israel: Terrorisme sal nie ons vreugde...
Te midde van die hartseer en skok oor wat in Israel aangaan, is daar ook leiers wat dinge in ’n ander lig beskou en ons aanspoor om nie te vrees nie...
Paartjie getroud vir 84 jaar gee huweliksraad: ‘Soek die Here se...
’n Paartjie met die langste huwelik in die Amerikaanse deelstaat Arkansas het baie eenvoudige raad vir ’n suksesvolle huwelik – Soek die Here se aangesig...
Bykans 90% van die 5 500 Christene wat in 2022 vermoor...
Van die 5 500 Christene wat verlede jaar vir hul geloof vermoor is, was 90% Nigeriër, volgens Crux en die International Society for Civil Liberties and...
Israel onder aanval: ’n oproep tot gebed
Verdriet. Skok. Pyn. Verwoesting. Verwarring. Woede. Hierdie is net ’n paar van die emosies wat miljoene Israeli’s ervaar te midde van ’n terreuraanval...
Hartverskeurende beeldmateriaal van gesin wat deur Hamas in Israel gyselaar gehou...
Dit is noodsaaklik om hierdie beeldmateriaal te deel sodat die wêreld die ware gesig van Hamas kan aanskou. Die wrede en kwaadwillige Hamas-...
MAF-vlieënier en twee Suid-Afrikaanse sendeling uiteindelik op pad huis toe uit...
Drie Christen-mans wat vier maande lank in aanhouding was in Mosambiek en toe voorwaardelik vrygelaat is tot hulle verhoor, is uiteindelik...
Radio Tygerberg 104FM staan in solidariteit met Israel, veroordeel die aanval...
Radio Tygerberg 104FM, Suid-Afrika se grootste Christelike radiostasie, veroordeel onomwonde die onlangse aanvalle wat deur die militante groep Hamas...
Paraguayaanse leier ‘baie trots’ om ambassade ‘so gou as moontlik’ terug...
Paraguay se president Santiago Peña het onlangs in die openbaar ’n begeerte bevestig wat hy al jare lank koester: om die Paraguayaanse ambassade in...
Bear Grylls word in die Jordaanrivier gedoop
Die oorlewingskundige en skrywer, Bear Grylls, het onlangs gedeel dat hy in die Jordaanrivier gedoop is. Hierdie heilige plek het groot betekenis...


























