Slegs ’n fraksie van 1% van die bevolking van Marokko is Christene en hul gebrek aan toegang tot Bybels beperk die groei van Christelike gemeenskappe.
“Gelowiges en mense wat geestelik soekend is in die land beleef ’n tekort Bybels en is gewoonlik verplig om met God se Woord in ’n aanlyn of digitale formaat om te gaan en die manier is nie vir almal toeganklik nie,” het ’n veldwerker gesê.
Boonop word nuwe volgelinge van Christus dikwels deur familielede gedreig en diskrimineer huiseienaars teen hulle wat veroorsaak dat hulle soms gedwing word om onverwags te moet verhuis.
- Bid dat regeringsbeperkings op Bybels en Christelike materiaal verwyder word.
- Bid vir eenheid onder gelowiges.
- Bid dat vervolgde Christene in die land sal groei en God se vreugde en vrede te midde van lyding sal ervaar.
Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.
Datum gepubliseer: 1/11/2023
Foto slegs ter illustrasie. Kunswerke aangepas uit
VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.