Monday, July 27, 2026

Joshua na die reën vier ’n dekade in die musiekbedryf met...

Tien jaar ná Lig op die Horison , een van die multibekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Reën se eerste groot treffers, is hy steeds besig om...

Duisende etniese Armeniërs vlug uit Nagorno-Karabakh uit vrees vir weerwraak

Sedert Dinsdag 26 September het amper 20 000 (van die geraamde totaal van 120 000) etnieseArmeniërs uit Azerbeidjan se Nagorno-Karabakh- wegbreekstreek...

Die Wêreldgesondheidsorganisasie se ware agenda – globale regering deur gesondheidsorg!

Die algemene vergadering van die Verenigde Nasies (VN) het onlangs ’n niebindende verklaringaangeneem wat daarop gemik is om internasionale...

Israelse ambassadeur by die VN aangehou in protes teen Iran se...

Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies (VN), Gilad Erdan, het homself in die kollig bevind toehy deur VN-personeel aangehou is vir ’n dramatiese...

Soedannese sukkel om te oorleef te midde van struikelblokke in die...

Die Verenigde Nasies (VN) het op 25 September rapporteer dat die aantal ontheemde mense inSoedan en naburige lande tot ongeveer 5,3 miljoen gestyg het...

Die stigter van KwaSizabantu-sending, Erlo Stegen, oorlede

Ds. Erlo Stegen (88), die stigter en direkteur van die KwaSizabantu-sending in KwaZulu-Natal (KZN) isDinsdag oorlede. Stegen is gebore op die plaas...

Honderde gaan deelneem aan ‘Opmars vir Martelare’ in DC in solidariteit...

Daar word verwag dat honderde mense hierdie naweek by die Opmars vir die martelaars inWashington, D.C., sal aansluit in solidariteit met vervolgde...

Publiek sal vir eerste keer ooit tydens Loofhuttefees optog na Josua...

Tydens die jaarlikse Loofhuttefees sal daar vanjaar vir die heel eerste keer ’n openbare optog na dieEbal-berg plaasvind. Dit is waar Josua ’n altaar...

Christen-gesin wat na Amerika gevlug het, word ná 15 jaar gedreig...

’n Christen-gesin, die Romeikes, wat 15 jaar gelede uit Duitsland na Amerika gevlug het omdat hullehul kinders tuis wou onderrig, word nou met deportasie...

Radio Tygerberg 104FM vier 30ste verjaarsdag

Radio Tygerberg 104FM, die grootste Christen-gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika het onlangshul 30ste bestaansjaar gevier tydens ’n swierige aand...

Evangelis Torben Søndergaard sê die verlange om sy vrou te sien...

Die evangelis Torben Søndergaard het in ’n video-onderhoud wat onlangs op YouTube geplaas is,bewoë geraak toe hy gevra is om sy ervaring te...

Meer as 40 lande vergader by die Verenigde Nasies om die...

Verteenwoordigers van meer as 40 lande het verlede week by die Verenigde Nasies (VN) in NewYork vergader om te bespreek hoe om die geblokkeerde...

Netanyahu praat met Elon Musk oor anti-Semitisme op X en kunsmatige...

Israel se premier Benjamin Netanyahu het sy Amerikaanse reis in Kalifornië afgeskop deur met diemiljardêr sakeman Elon Musk oor anti-Semitisme...

FEBA Mongolië bring duidelikheid oor Christenskap

As God goed is, waarom is daar nog boosheid in die wêreld? Moet ’n Christen ophou alkohol drink?Dít is die soort vrae wat FEBA Mongolië beoog om te...

Tim Tebow-veldtog het duisende slagoffers uit sekshandel gered

Tim Tebow, die voormalige Amerikaanse voetbalster, het onlangs ’n openbare veldtog, unKNOWN, deur die Tim Tebow-stigting van stapel gestuur.

Busse gereed vir die groot Time2Rise-geleentheid in Bloemfontein

Time2RiseSA het vandeesweek reëlings aangekondig vir busse wat gereed is om mense van 6 tot 8 Oktober na sy “Uniting for Change”-geleentheid by Wilde...

Amini-herdenking verskerp oproep tot verandering in Iran

Op 16 September 2023 was dit een jaar sedert die dood van Mahsa Amini in polisieaanhouding nadatsy na bewering die wet oor die verpligte dra van ’n...

BELANGRIKE SPESIALE VERSOEK: Help asseblief om Michael Swain in Oktober 2023...

Help asseblief om Michael Swain, as “verteenwoordiger van die geloofsgemeenskappe van onsnasie” in Oktober 2023 na die Alliance for Responsible...

Die eerste in Suid-Afrika!

Die Sportboek, LUISTER God se stem in my lewe | LISTEN God’s voice in my life vol getuienisse van Christen-sportmanne en -vroue in Suid-Afrika, het ook...

Stad Kaapstad se burgemeester onderteken belofte van Unashamedly Ethical

Die burgemeester van die Stad Kaapstad het Woensdagoggend (20 September) saam met sy burgemeesterskomitee ’n belofte van Unashamedly...