Tuesday, September 15, 2026

Die stigter van KwaSizabantu-sending, Erlo Stegen, oorlede

Ds. Erlo Stegen (88), die stigter en direkteur van die KwaSizabantu-sending in KwaZulu-Natal (KZN) isDinsdag oorlede. Stegen is gebore op die plaas...

Honderde gaan deelneem aan ‘Opmars vir Martelare’ in DC in solidariteit...

Daar word verwag dat honderde mense hierdie naweek by die Opmars vir die martelaars inWashington, D.C., sal aansluit in solidariteit met vervolgde...

Publiek sal vir eerste keer ooit tydens Loofhuttefees optog na Josua...

Tydens die jaarlikse Loofhuttefees sal daar vanjaar vir die heel eerste keer ’n openbare optog na dieEbal-berg plaasvind. Dit is waar Josua ’n altaar...

Christen-gesin wat na Amerika gevlug het, word ná 15 jaar gedreig...

’n Christen-gesin, die Romeikes, wat 15 jaar gelede uit Duitsland na Amerika gevlug het omdat hullehul kinders tuis wou onderrig, word nou met deportasie...

Radio Tygerberg 104FM vier 30ste verjaarsdag

Radio Tygerberg 104FM, die grootste Christen-gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika het onlangshul 30ste bestaansjaar gevier tydens ’n swierige aand...

Evangelis Torben Søndergaard sê die verlange om sy vrou te sien...

Die evangelis Torben Søndergaard het in ’n video-onderhoud wat onlangs op YouTube geplaas is,bewoë geraak toe hy gevra is om sy ervaring te...

Meer as 40 lande vergader by die Verenigde Nasies om die...

Verteenwoordigers van meer as 40 lande het verlede week by die Verenigde Nasies (VN) in NewYork vergader om te bespreek hoe om die geblokkeerde...

Netanyahu praat met Elon Musk oor anti-Semitisme op X en kunsmatige...

Israel se premier Benjamin Netanyahu het sy Amerikaanse reis in Kalifornië afgeskop deur met diemiljardêr sakeman Elon Musk oor anti-Semitisme...

FEBA Mongolië bring duidelikheid oor Christenskap

As God goed is, waarom is daar nog boosheid in die wêreld? Moet ’n Christen ophou alkohol drink?Dít is die soort vrae wat FEBA Mongolië beoog om te...

Tim Tebow-veldtog het duisende slagoffers uit sekshandel gered

Tim Tebow, die voormalige Amerikaanse voetbalster, het onlangs ’n openbare veldtog, unKNOWN, deur die Tim Tebow-stigting van stapel gestuur.

Busse gereed vir die groot Time2Rise-geleentheid in Bloemfontein

Time2RiseSA het vandeesweek reëlings aangekondig vir busse wat gereed is om mense van 6 tot 8 Oktober na sy “Uniting for Change”-geleentheid by Wilde...

Amini-herdenking verskerp oproep tot verandering in Iran

Op 16 September 2023 was dit een jaar sedert die dood van Mahsa Amini in polisieaanhouding nadatsy na bewering die wet oor die verpligte dra van ’n...

BELANGRIKE SPESIALE VERSOEK: Help asseblief om Michael Swain in Oktober 2023...

Help asseblief om Michael Swain, as “verteenwoordiger van die geloofsgemeenskappe van onsnasie” in Oktober 2023 na die Alliance for Responsible...

Die eerste in Suid-Afrika!

Die Sportboek, LUISTER God se stem in my lewe | LISTEN God’s voice in my life vol getuienisse van Christen-sportmanne en -vroue in Suid-Afrika, het ook...

Stad Kaapstad se burgemeester onderteken belofte van Unashamedly Ethical

Die burgemeester van die Stad Kaapstad het Woensdagoggend (20 September) saam met sy burgemeesterskomitee ’n belofte van Unashamedly...

Ons Heerlike Erfenis

Wat is meer eie aan ons as pap en wors, biltong en braai? Met Erfenisdag (Nasionale Braaidag) op 24September net om die draai, is hier ’n paar...

Meer as 280 mense gedoop in Noord-Carolina tydens herlewingsdiens

’n Kerk in Noord-Carolina, Arden, het verlede Sondag 279 mense in die buitelug gedoop (drie anderindividue is tydens die diens binne die kerk gedoop)...

Kim Jong-un onderneem eerste internasionale reis in bykans vyf jaar om...

Op Woensdag, 13 September het Kim Jong-un, die opperheerser van Noord-Korea, die Russiesepresident, Wladimir Poetin, in ’n buitengewone spitsberaad...

Amerikaanse banke kanselleer toenemend Christene sonder ’n geldige rede

’n Toenemende aantal Christelike organisasies sê hulle word deur Amerikaanse banke gekortwiek,berig CBN News. Rekeninge word gesluit...

ANC-regime gee steun aan drakoniese WGO se globale pandemieverdrag

Dit is twee jaar sedert die omstrede Global Pandemic Treaty deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) voorgestel is. Hierdie verdrag het ten doel om...