Artikelbron: unitedwithisrael.org

 

Dit is noodsaaklik om hierdie beeldmateriaal te deel sodat die wêreld die ware gesig van Hamas kan aanskou.

Die wrede en kwaadwillige Hamas-terreurorganisasie het talle Israeli’s in Gasa as gyselaar geneem en het ook baie gesinne in hul eie huise aangehou.

Die ontstellende beeldmateriaal van ’n gesin wat deur Hamas-terroriste in ’n huis gyselaar gehou word, nadat hul suster en dogter vermoor is, is werklik hartverskeurend.

Die beangste uitdrukkings op hierdie kinders se gesigte, terwyl hul ouers desperaat probeer om hulle te beskerm, is ontstellend.

Sluit by International Christian Embassy Jerusalem (ICEJ) se wêreldwye gebedsbyeenkoms aan wat elke dag om 15:00 op on.icej.org/ICEJGlobalPrayer gehou word.

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.


Datum gepubliseer: 10/10/2023
Foto: X skermskoot

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

1 COMMENT

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here