Welstand deur Werksyn
Elke jaar is dit vir ons ’n groot lekkerte om die jaartema te kies vir Solidariteit Helpende Hand. Dit is nie net vir ons ’n tema waarmee ons heel...
FEBA bring hoop & transformasie na Malawi se jeug
'n FEBA-werker stap in die straat van ’n Malawiese dorpie toe ’n jong seun na haar toe hardloop en sy notaboekie waai. “Kyk, Tannie Gladys...
Dankie, Here, ek weet dit was U
My reis is een van hoop, ’n doel en die oortuiging dat elke persoon ’n unieke rol het om in hierdie wêreld te speel, maak nie saak hoe groot of klein nie...
Huis skoonmaak: beide fisies en geestelik
Enigiemand wat al getrek het sal jou vertel wat ’n groot taak dit is. Oor die jare kry ons dit reg om soveel rommel en baie onnodige items op te gaar...
Potchefstroom Gimnasium se graad 8’s verwelkom met voetewas-tradisie
Potchefstroom Gimnasium het weer eens ’n diep geestelike en simboliese tradisie voortgesit deur die voete van hul nuwe graad 8-leerders te was...
’n Kontrasterende reis na kleurvolle genade
Geskryf deur: Almarie du Preez
Artikelbron: JUIG! Tydskrif
Haar vriende noem haar TC, haar volle naam is Thuthula Liyandanelisa Mngenela-Malgas. Die naam “Liyandanelisa” beteken “sy sal...
Nuwe lof: Musiek vir jou kerk
"Worship is our response to what we value most,” skryf Louie Giglio in sy boek, The Air I Breathe. Dit is die fondament van enige aanbidding....
Nuwe kykNET-dokkie-reeks, Herders, beloof opwinding en emosie
kykNET se splinternuwe dokkie-reeks, Herders, het pas sy debuut gemaak en beloof om kykers vasgenael te hou. Die reeks bied ’n unieke blik...
Helpende Hand Studietrust steek R61 miljoen-mylpaal verby
Die Helpende Hand Studietrust het 'n rekordbedrag van R61 miljoen toegeken om 1 170 studente se studiedrome vir die 2025 akademiese jaar...
Vat jou finansies vas in 2025!
As Christene word ons geroep om goeie rentmeesters te wees van die hulpbronne wat God aan ons toevertrou, ons moet ons geld bestuur...
Trump 2.0 – Amerika is terug! Wat dit vir Suid-Afrika beteken!
Donald J. Trump is op 20 Januarie ingehuldig as die 47ste president van die Verenigde State. Hy het “met historiese spoed” aan die werk gespring...
Golwe van genade
Toe ek onlangs vir my kollegas vra om die jaar 2024 in een woord te beskryf, kom “uitdagend”, “suiwerend”, “deurmekaar”, “chaoties” en “moeilik” na vore...
Kerke aangespoor om te verenig virnasionale gebedsdag in Maart 2025
Op Saterdag 22 Maart 2025 sal Suid-Afrika se grootste sokkerstadion, die FNB-stadion in Johannesburg, gasheer wees vir ’n nasionale dag...
Plante van die Bybel: Creation museum onthul Bybelse plantkonservatorium
Ken Ham het die opening van die Plants of the Bible-konservatorium by die Creation Museum in Kentucky, VSA, aangekondig...
God se Woord vir Almal: FEBA Radio se Uitsendings Verander Lewens
Die legendariese evangelis, Billy Graham, het gesê: “As jy onkundig is oor God se Woord, sal jy altyd onkundig wees oor God se wil.”...
Christen-vervolging bereik nuwe rekordhoogte
Meer as 380 miljoen Christene regoor die wêreld staar nou hoë vlakke van vervolging en diskriminasie weens hul geloof in die gesig (op met 15 miljoen...
Geloof getoets met vuur
Aan die begin van die jaar het die Here my beveel om my polisiediens van 20 jaar te beëindig om na my ouers (89 jaar en 91 jaar oud) om te sien...
God Praat Chikunda
Helfte van die wêreld se taalgroepe het geen toegang tot enige deel van die Bybel nie. Op hierdie oomblik wonder mense in afgeleë dele van die wêreld of God...
2025 Begin Goed Vir Geloof, Gesin en Vryheid!
Hierdie is my eerste nuusbrief vir 2025. Ek en Arlene het op 13 Januarie weer ons pligte by Family Policy Institute (FPI) hervat. Ons is dankbaar teenoor...
Wanneer is dit gepas vir Christene om van mekaar te verskil?
Die Bybel gee duidelike leiding oor wanneer dit gepas is vir Christene om van mekaar te verskil en wanneer hulle gemeenskap moet beëindig...


























