Tuesday, July 28, 2026

KZN sluit by die globale beweging aan om bewustheid oor diabetes...

Op Donderdag, 14 November, het die wêreld Diabetesdag gevier. Dit is 'n belangrike geleentheid gewy aan die bewusmaking van diabetes en die...

Die Christendom in die wêreld: Hongarye

Hongarye, ’n land sonder direkte seetoegang in Sentraal-Europa, het ’n ryke geskiedenis en kulturele erfenis. Met ’n bevolking van...

Die onbekostigbare reddingsboei: Immunoterapie se verwoestende prysetiket

Stel jou voor jy word met kanker gediagnoseer, net om te ontdek dat die behandeling wat jou lewe kan red finansieel buite jou bereik is...

Moslem draai na Jesus na wonderbaarlike genesing

Abi* was een van die vele Moslem-luisteraars van FEBA Mali se radiostasie, KanuYah FM Sollo. Toe sy ernstig siek word, het haar familie...

Terugvoer van ’n sendingreis na Orania

Deur die genade van God het ek teruggekeer van ’n 1800km reis na en van Orania, waar ek deur die Afrikaanse Protestante Kerk (APK) uitgenooi is vir bediening...

Gewelddadige vervolging van Christen-kinders styg skerp

Met Wêreldkinderdag wat op Woensdag, 20 November 2024, gevier word om die Verenigde Nasies se Verklaring van die Regte van die Kind...

Ledemate van lig

Geskryf deur: Almarie du Preez Artikelbron: JUIG! Tydskrif Sandy, ’n inwoner van Quasar-huis in Oostersee in die Wes-Kaap, het onlangs by ’n vroueoggend (aangebied by Skilpadvlei...

ANC Vasbeslote Om Man-Vrou Huwelik in Suid-Afrika Af te Skaf!

Die Parlement se "Portefeuljekomitee vir Binnelandse Sake" het op 18 – 19 November 2024 openbare verhore oor die geslagsneutrale “Wetsontwerp op

Lees Hoe Een Radio ‘n Hele Gemeenskap Verander!

“Die geloof volg uit die aanhoor van die boodskap,” skryf Paulus in Romeine 10:17 (NLV) en baie in Afrika kan daardie boodskap slegs deur...

Vreeslose Verslaggewing gee joernaliste oemf by eerste langtafel-geleentheid

Solidariteit Helpende Hand se Weskaap-streek het onlangs 'n baanbreker-geleentheid aangebied om joernaliste, omroepers...

Trump-verkiesingsoorwinning in VSA transformeer die wêreldwye stryd vir geloof, gesin en...

Geskryf deur: Errol Naido Artikelbron: Family Policy Institute Donald J. Trump is op 5 November verkies as die 47ste President van die Verenigde State van Amerika,...

SA-gebore profeet se 2007-voorspelling oor twee President Trump-termyne is vervul!

Geskryf deur: Gillian Fraser In ’n profesie wat terugdateer na 2007, het die Suid-Afrikaans-gebore profeet Kim Clement voorspel dat Donald Trump twee termyne as Amerikaanse president...

Amerikaanse verkiesingsuitslae bepaal die gevegsplan vir geloof, gesin en vryheid!

Family Policy Institute bondgenoot, "Center for Family & Human Rights" (C-Fam) – gebaseer by die VN-hoofkwartier in New York – berig...

Belangrike gebed vir elke polisieman

In 2007 het God my geroep om voltyds in die bediening te gaan na ek vir 23 jaar getrou in die SAPD gedien het. In 2015 het ek en my vrou...

PASSION keer terug na Suid-Afrika in 2025

Die Passion-Beweging bring lewensveranderende aanbiddings-geleenthede terug na Suid-Afrika. Op 31 Januarie 2025 by Loftus Versfeld-stadion...

Die godsdiensbelewing van ’n persoon met demensie

Die groepie bejaardes in die afdeling vir mense met demensie aan wie ek nagmaal moet bedien, sit voor my. Die een tannie kyk so strak voor...

Boesemvriendinne help reeds met byna 10 000 borsprosteses

Te danke aan hulp van die publiek en private sektor kan byna 10 000 vroue wat hul borste weens borskanker verloor het, sagte gebreide...

Swendelaars: Die era van misleiding

Die Bybel beskryf die laaste dae as ’n tydperk wanneer ons ’n opkoms sal sien van ’n generasie en mense wat “net hulleself en hulle geld...

Jesus praat my taal

Vier toegewyde Bybelvertalers het hulleself 25 jaar lank besig gehou met die uitlewing van ‘n besonderse roeping: vertaling van die Bybel

Versprei Jesus saam Koinonia Discipleship Training Academy

Dieselfde God wat die hemel en die aarde gemaak het, het ook vir jou en my gemaak. Hy gee aan ons elkeen die opdrag om vir die wêreld van...