Jong Soedanse Christen-vrou vasgeketting en in psigiatriese hospitaal opgesluit ná bekering
’n Jong Soedanse vrou wat die rug op Islam gekeer het en Christus as haar Verlosser aangeneem het, is deur haar Moslem-man in...
Die klug van Suid-Afrika se ‘menseregte’ blootgestel!
Suid-Afrika se "Menseregtedag" wat op 21 Maart 2023 gevier is, is bedoel om die land se Handves van Menseregte wat in die Grondwet...
Dit is sink of swem in Malawi en Mosambiek
“Die FEBA Mosambiek- en FEBA Malawi-spanne werk 24 uur per dag om te help waar hulle ook al kan, maar trotseer talle uitdagings soos...
Maatskaplike werkers as Hoopdraers van 2023 bekroon
Geskryf deur: Solidariteit Helpende Hand
Artikelbron: Artikel verskaf
Elf maatskaplike werkers van reg oor die land is vandeesweek as die Hoopdraers van 2023 aangewys. Op 21 Maart...
Ster van ‘The Chosen’: Rol het haar liefde vir Jesus aangewakker
Maria Magdalena is een van die eerste karakters wat op die toneel gekom het in die treffer-Bybelreeks, The Chosen. Haar karakter...
Billy Graham se woning word retraite vir uitgebrande Christen-leiers
'n Woning in Noord-Carolina wat voorheen die tuiste was van die bekende evangelis Billy Graham en sy gesin, is in ’n retraite...
Ondanks vervolging van Viëtnamese Christene, is daar duisende getuienisse van God...
In April 1951 is die eerste vergadering tussen FEBA en die Evangeliese Kerk van Viëtnam gehou en die onderwerp onder bespreking was...
Stigter van Youth With A Mission met kanker gediagnoseer
Loren Cunningham, die stigter van Youth With A Mission (YWAM), is onlangs met fase 4-kanker gediagnoseer. Ondanks die diagnose...
Sluit op Goeie Vrydag by Sean Feucht en aanbidders aan
Sean Feucht, die stigter van die Let Us Worship-beweging, gaan deel uitmaak van ’n Goeie Vrydag-geleentheid in Johannesburg. Hierdie geleentheid...
JOY! Africa – ’n nuwe dissipelskaphulpbron vir ons vasteland
JOY! Africa is ’n wonderlike nuwe dissipelskaphulpbron wat pas in Suid-Afrika bekendgestel is. Hierdie volkleurboek van 112 bladsye het die potensiaal...
Jou kans om seksvoorligting in skole te help stuur!
In ’n inisiatief om ’n omgewing te skep waar elke Suid-Afrikaanse kind basiese onderwys kan ontvang sonder enige onbillike diskriminasie, teistering...
Die jeug in Mosambiek neem beheer oor hulle toekoms
Mosambiek het ’n bevolking van 33 miljoen mense en daar word geskat dat jongmense tussen 15 en 24 jaar oud ongeveer 20% van die land se bevolking...
Geheime gelowige gestraf vir haar geloof
Geheime gelowiges in Sentraal-Asië kom dikwels voor ’n groot uitdaging te staan rakende die kwessie van eer en skande, aangesien dit een...
Sikloon Freddy tref Malawi: Kerke spring in om te help
Die verwoestende sikloon Freddy het aansienlike skade in die suide van Malawi aangerig. Dit het tot die verlies van 190 lewens gelei en byna 59 000 mense...
Kerke in Oostenryk gewaarsku oor moontlike aanval deur radikale Moslems
Artikelbron: cvandaag.nl
Daar is vroeër in die week ’n waarskuwing uitgereik oor 'n moontlike aanval deur radikale Moslems op kerke en ander plekke van aanbidding....
Sendelinge in Mosambiek vrygelaat!
Mission Aviation Fellowship (MAF) het ’n verklaring uitgereik dat die twee Suid-Afrikaanse sendelinge en ’n Amerikaanse sendingvlieënier wat verlede...
Oorlewendes van aardbewing in Sirië en Turkye dank God vir Barnabas...
Barnabas Aid, ’n Christelike liefdadigheidsorganisasie, is geprys deur oorlewendes van die kragtige aardbewings wat suidelike Turkye en...
Ooreenkoms tussen Iran en Saoedi ’n moontlike tree na vrede in...
Op Vrydag 10 Maart het Iran en Saoedi-Arabië ’n ooreenkoms onderteken om diplomatieke verhoudinge te herstel nadat daar vir sewe jaar onenigheid was...
Kleiner klasse en persoonlike aandag die wenresep vir AP Akademie graduandi...
ʼn Mens is nooit te oud om te leer nie en ons moet beslis nooit ophou om te leer nie. Tydens Die AP Akademie se Promosieplegtigheid het twee dames wat effens ouer as die normale student is, hulle grade ontvang...
Verklaring van Kairos Netwerk oor die ATR se advies oor die...
Die Sentrale Werkgroep van Kairos Netwerk (KN) het kennis geneem van die advies van die Algemene Taakspan Regte (ATR) aan die Algemene...
























