Geskryf deur: World Israel News en JNS
Artikelbron: worldisraelnews.com
Israeliese premier, Benjamin Netanyahu, het die Amerikaanse president Joe Biden se kritiek op Israel se hangende wetgewing oor geregtelike hervorming verwerp. Die hervorming is tydelik gestaak terwyl Israelse leiers ’n kompromie probeer vind.
“Ek ken president Biden al meer as 40 jaar lank en ek waardeer sy jarelange toewyding aan Israel. Die bondgenootskap tussen Israel en Amerika is stewig en ons kom altyd die onenigheid te bowe wat dan en wan tussen ons opduik,” het Netanyahu gesê.
Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.
Datum gepubliseer: 04/04/2023
Foto slegs ter illustrasie. Kunswerk aangepas van commons.wikimedia.org
VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.