Monday, July 27, 2026

Skeppingsleertoer na Sutherland

Die Truth and Science Forum (TAS) se jaarlikse Skeppingsleertoer na Sutherland vind vanjaar weer vir die eerste keer plaas ná die inperking...

Tientalle Keniaanse sektelede staar vervolging in die gesig

Volgens de NOS word 41 mense in Kenia vervolg vir hulle aandeel in die hongerkultus wat tot die dood van ten minste 410 mense gelei het. Onder die...

Mosaïek van Simson ontdek in opgrawings van antieke Israelse sinagoge 

Opgrawings in 'n antieke sinagoge van die antieke Israelse dorpie, Huqoq, het ’n mosaïek van Simson onthul. Vroeër het argeoloë ook mosaïekpanele...

Verskerpte aanvalle teiken Christene in Sentraal-Nigerië: gebedsbyeenkomste met pleidooi vir hulp 

Christene in Sentraal-Nigerië hou gebedsbyeenkomste nadat verskerpte aanvalle op hul gemeenskappe in een staat meer as 340 mense dood en 80 000...

Hoopdraers by Liefde-in-gestremdheid (LIG)-konsert vereer 

Die sanger en liedjieskrywer, Prop, en Edwin Nelson, die 18-jarige wat onlangs albei sy voete in ʼn gru-ongeluk verloor het, is die afgelope naweek as hoopdraers

Skoonmaakmaatskappy weier om Noorse kerk se vensters te was

Artikelbron: CNE News  Die vensters van ’n kerkgebou word ook vuil, net soos die vensters van enige ander gebou. ’n Noorse skoonmaakmaatskappy weier egter om...

Afrika-verkiesings lig uit hoe belangrik kerk se rol in politiekesamelewing is

Meer as een derde van Afrika-lande, waarvan baie deurlopende veiligheids- en ekonomiese krisisse in die gesig staar, is geskeduleer om hoëvlakverkiesings...

Franklin Graham: ‘Nog nooit tevore het ons in Amerika sulke openlike...

Die evangelis, Franklin Grahame het hom in harbingersdaily.com uitgelaat oor die stand van sake in Amerika. Hier volg ’n verkorte opsomming van sy mening...

God in Sport bied inspirerende bekendstelling van die boek, ‘Luister. God...

Die stigters van God in Sport, Karien Basson en Tanya Powell het die bekendstelling van hul eerste boek, Luister, God se stem in my lewe onlangs tydens...

Lig in Duisternis Uitgewers gee erkenning aan skrywers se uitmuntende bydraes

Lig in Duisternis Uitgewers, ’n toonaangewende Christelike uitgewery met ’n gereformeerde grondslag wat fokus op Bybelgetroue en behoudende Afrikaanse...

Blokkade van hawe noop Afrika-nasies om alternatiewe oplossings te soek

Rusland het nie op Maandag 17 Julie die Swart See-graaninisiatief, wat sedert Julie 2022 gegeld het, hernu nie. Nadat die Russiese vloot se blokkade...

Die seksueleregte-agenda is meedoënloos, maar FPI se verdediging van die geloof,...

Family Policy Institute (FPI) het heelwat om te vermag in Suid-Afrika. Dit sluit in die skep van bewustheid en mobilisering teen die seksueleregte-agenda...

Kanadese pastoor vlug na Kenia om vervolging te ontsnap

Kanadese pastoor Harold Ristau het weens ’n merkwaardige rede saam met sy gesin na Kenia verhuis. Hy wil strafregtelike vervolging vryspring nadat...

Bybelgenootskap en kultuurorganisasies van Suid-Afrika vier 90 jaar van die Bybel...

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika vier vanjaar die 90ste herdenking van die Afrikaanse Bybelvertaling met ’n spesiale dankfees by die...

Bid vir ons susters in Indië: Gruwelike video’s van Christen-vroue in...

Verskriklike beelde het na vore gekom van die gru-aanvalle op die Christelike Kuki-minderheid in Indië. ’n Video wat na bewering wêreldwyd versprei is op...

‘Finding peace overcoming depression and anxiety’: Gratis seminaar in Muizenberg

Die GRATIS “Finding peace overcoming depression and anxiety”-seminaar word in Augustus in Muizenberg aangebied. Hierdie seminaar ondersoek die...

5 redes waarom jy na ‘Sound of Freedom’ moet gaan kyk

Ek wou regtig nie na hierdie rolprent gaan kyk nie. Wie wil ’n fliek sien oor gruwelike misdade teen kinders en die stelsels wat kindersekshandel...

Massagebed by Klaagmuur weens ernstige politieke krisis in Israel

Duisende Israeli’s het Sondag by die Klaagmuur vergader om vir Israel se eenheid te bid. Tienduisende teenstanders van premier Benjamin Netanyahu se...

Holocaust-ontkenning word onwettig in Nederland

Holocaust-ontkenning sal uitdruklik in die Nederlandse Strafwet verbied word. Dit beteken dat dit volgens wet onwettig is om die massamoord op die Jode...

Tifoon vernietig TWR-sender: ‘miljoene sonder evangelie’

Die leier van Trans World Radio (TWR) sê die Christelike netwerk het $338 000 nodig om gereelde radio-uitsendings na “Noord-Korea, China, Indonesië en...