Geskryf deur: GLS Artikelbron: JUIG! Tydskrif 

Ongeag jou plek of jou werkbeskrywing, dié beraad sal jou bemagtig om met WYSHEID te lei, met VRYMOEDIGHEID te lei en om te LEI WAAR JY JOU BEVIND. 

VAN 13 OKT-17 NOV 

Wat kan jy verwag? 

Die Global Leadership Summit (GLS) is daartoe verbind om inhoud te bied wat vars, bruikbare en inspirerende leierskapontwikkeling meebring.

 Temas wat jy by GLS23 kan verwag, sluit in: 

  • Organisatoriese kultuurontwikkeling
  • Doeltreffende samewerking in spanne
  • Bou van vertroue in verhoudings
  • Navigasie van diversiteit en kompleksiteit
  • Selfleierskap, stres en sukses
  • Lei met durf

Beleef  ’n tyd van transformerende onderrig, kuns en storievertelling – alles ontwerp om JOU te help om jou grense te verskuif en jou invloed maksimaal te benut om ’n beter wêreld te skep!

Vir meer inligting gaan na die webwerf:
www.globalleadership.org.za/gls23

 Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.


Datum gepubliseer: 17/08/2023

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here