Monday, July 27, 2026

Hoekom word Christene as die nuwe moeilikheidmakers van die samelewing beskou?

In ’n wêreld waar Christenskap voorheen as ’n hoeksteen van die samelewing gevier is, is die bordjies verhang, met Christene wat toenemend...

Regering teiken kerke en NRO’s in voorgestelde wette teen befondsing van...

Dit lyk of die ANC-regime sy totalitêre bondgenote in die Chinese Kommunisteparty (CKP) se voorbeeld volg deur wetgewing voor te stel wat...

Joodse en Arabiese Christene doen beroep op strydende partye om oplossing...

Christene wat in Gasa woon het volgens ’n berig van Evangelical Focus ’n beroep op Israel en Hamas gedoen om die geweld te stop en ’n...

Christene gedood tydens aanval met gewapende hommeltuig

Ongeveer dertig Christene is dood tydens ’n gewapende hommeltuig-aanval op ’n vlugtelingkamp in Mianmar. Volgens die berig van cvandaag.nl het ’n...

Boer in jou agterplaas

In die huidige tye, waar ons almal gevolge van ’n wêreldwye pandemie ervaar, asook storms, hittegolwe, vloede, en ’n hoender- en eiertekort, beklemtoon...

FEBA indië gebroke vertroue, reddende genade

“Die Here is regverdig, Hy het die bande losgesny waarmee die goddeloses my gebind het.” (Psalm 129:4) “Ek het daardie man vertrou – hy het deernis...

Aborsie agter die Verenigde Koninkryk se tekort aan babas

Die dalende geboortesyfer in die Verenigde Koninkryk (VK) het kommer oor die toekomstige uitwerking daarvan op die ekonomiese, sosiale en politieke...

Hoe jy kan bid vir almal wat deur die geweld geraak...

Die verskriklike geweld wat Saterdag, 7 Oktober 2023 uitgebreek het, met die massiewe aanval deur Hamas op suidelike Israel, het hartseer, pyn, vrees en...

Maak hierdie 10 onontbeerlike beginsels deel uit van julle huwelik of...

Ons het almal ’n inherente menslike behoefte aan konneksie. Die Here het ons brein ontwerp om in verhoudings te floreer. Tog raak ons soms verstrengel...

Baher se storie wys waarom jou hulp noodsaaklik is

As jy wil weet hoe vervolging iemand se geloof kan verwoes, ontmoet vir Baher.“Ek het myself gehaat en ek het vir God gehaat,” het hierdie jong Egiptiese...

Treur… maar nie sonder hoop nie

Die gebeure van die afgelope week in Israel en Gaza het weer die verskriklike pyn en tragedie van ons gebroke wêreld getoon. Dit weerspieël die ervarings...

Suksesvolle Time2RiseSA-byeenkoms lei nuwe inisiatiewe in

Die Time2Rise-geleentheid buite Bloemfontein het Christene van oral uit Suid-Afrika bymekaargebring en verenig vir verandering in die land deur...

Sommige Franse Protestante beskou omgewingsbewustheid as ’n ‘nuwe godsdiens’

n ’n onlangse opname in Frankryk het getroue Christene, veral Protestante, ’n groter belangstelling in omgewingsake getoon as die algemene bevolking...

Radio Tygerberg 104FM staan in solidariteit met Israel en reik ’n...

Radio Tygerberg 104FM het ’n lied van hoop opgeneem vir diegene wat oor die naweek deur die gewelddadige inval in Israel deur die militante groep...

‘Aartsbiskop Makgoba het homself gediskwalifiseer as moontlike bemiddelaar in Israel-Palestynse konflik’

“Die leier van die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika (ACSA), aartsbiskop Thabo Mokgoba, het homself na my mening gediskwalifiseer om ’n geloofwaardige...

Hoekom die Spioenasiewetsontwerp godsdiensvryheid bedreig

Die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, 2023, bekend as die "Spioenasiewetsontwerp," is ’n kommerwekkende stuk wetgewing...

Positiewe terugvoer en boodskap vanuit Israel: Terrorisme sal nie ons vreugde...

Te midde van die hartseer en skok oor wat in Israel aangaan, is daar ook leiers wat dinge in ’n ander lig beskou en ons aanspoor om nie te vrees nie...

Paartjie getroud vir 84 jaar gee huweliksraad: ‘Soek die Here se...

’n Paartjie met die langste huwelik in die Amerikaanse deelstaat Arkansas het baie eenvoudige raad vir ’n suksesvolle huwelik – Soek die Here se aangesig...

Bykans 90% van die 5 500 Christene wat in 2022 vermoor...

Van die 5 500 Christene wat verlede jaar vir hul geloof vermoor is, was 90% Nigeriër, volgens Crux en die International Society for Civil Liberties and...

Israel onder aanval: ’n oproep tot gebed

Verdriet. Skok. Pyn. Verwoesting. Verwarring. Woede. Hierdie is net ’n paar van die emosies wat miljoene Israeli’s ervaar te midde van ’n terreuraanval...