Die regverdiges staan met vrymoedigheid vir Suid-Afrika!
Die verkiesing kom al hoe nader vir Suid-Afrika. Dit is ’n tyd vir diep nadenke, gebed en strategiese aksie terwyl ons peins oor die...
Duisende bid vir Israel in Jerusalem
Met Israel wat menseslagting, ontvoerings en oorlog moet trotseer, het talle mense politieke verskille opsy geskuif om by Jerusalem se...
Nog ’n Holocaust: Vermoor omdat jy Joods is
Byna 700 Christene het op Donderdag 5 Oktober 2023 vanaf Jerusalem gereis na Israel se Be’eri-woud in die westelike Negev-woestyn, 150 m...
Tien feite oor Palestina
Die afgelope maand het ons ’n ontstellende en wrede oorlog tussen Palestina en Israel aanskou. Talle lewens is verlore en te veel bloed is...
‘Ek kan groot droom met Jesus aan my sy!’
In die suidelike Filippyne is kinders van die kwesbaarste vervolgde Christene. Hulle moet dikwels vreeslike gevolge trotseer weens hulle...
Hoe om Generasie Z te help
Ons lewe in 2023 waar ons die voordele van die vooruitgang en ontwikkeling op verskeie fronte van die samelewing geniet. Ons beleef egter...
Jode en Christene in Israel doen beroep vir nasionale gebed om...
Die wêreld is op 7 Oktober geskok deur die terreurorganisasie, Hamas, se gewelddadige aanval op Israel. Die aanval is al as Israel se...
Van hopeloos tot hoopvol
Dit is vroegskemer terwyl Susan*, ’n skrale 14 jaar oud, in die koue op die gras langs ’n rivier in Gauteng sit. Sy kyk met groot oë na...
Duane Vermeulen: Sportman, gesinsman, Godsman
Duane Vermeulen, die Springbok- rugbyspeler en -kaptein se bynaam is nie om dowe neute “Thor” nie! Die All Black-agsteman, Nick Williams...
Raak Europa keelvol? Frankryk en Duitsland sê nee vir genderneutrale taal
In ’n reaksie wat duidend is op ’n toenemende teenkanting van gedwonge inklusiewe taal, het beide Frankryk en Duitsland beduidende...
God se verhaal binne Afrika se verhaal
Die Logos Hope van die Duitse Christelike welsynsorganisasie GBA Ships (Gute Bücher für Alle, of in Afrikaans, Goeie Boeke vir Almal) het...
Siya Kolisi – Springbokkaptein, kampioen vir God
Siya Kolisi is welbekend in Suid-Afrika vir sy ongelooflike rugbyvaardighede en omdat hy die eerste swart man is wat die Springbokke...
Suid-Afrika se korrupsiesat burgers het ’n werklike kans vir ware verandering...
Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (BELA) is verlede week in die Nasionale Vergadering aanvaar en gaan nou na die...
Bybelgenootskap stel verbeterde digitale Bybelleesplatform bekend
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika het onlangs ’n bygewerkte weergawe van www.biblesa.co.za, sy aanlyn Bybelleesplatform, bekendgestel...
Professor se bevinding: Digitale Bybellesers lees meer, maar verstaan minder
“Die beste Bybel is die een wat ons oopmaak en lees. Maar is dit ’n gedrukte Bybel op papier of ʼn digitale Bybel? Navorsing toon om...
Kan China se gordel-en-pad-inisiatief verligting aan die beleërde Afghanistan bied?
Van 16-18 Oktober het China sy derde Gordel-en-Pad-beraad (Een Gordel, Een Pad in Chinees) aangebied. Dit is die tiende herdenking van die...
Marokko: Gebrek aan toegang tot Bybels wat dissipelskap beperk
Slegs ’n fraksie van 1% van die bevolking van Marokko is Christene en hul gebrek aan toegang tot Bybels beperk die groei van Christelike...
Voorval met Christen-student dui op Nigeriese universiteit se betrokkenheid by ‘gedwonge...
Personeel van die Kaduna State University in Nigerië het na bewering Dorcas Adedayo Adekanola, ’n Christen-student, se ontvoering en...
’n Arabies-Israelse Christen pleit vir die uitskakeling van Hamas en Hisbolla
’n Israelse Christen-leier, Shadi Kalloul, glo dat die duiwel deur Hamas en Hisbolla werk het hy in ’n onderhoud met The Christian Post...
Ateïs verander sy deuntjie oor die hiernamaals nadat hy uit die...
Jose Hernandez se ervaring om te sterf en weer terug te keer na die lewe het hom vir altyd verander. Wat hy verwag het net ’n niksheid in...


























