Geskryf deur: VOM Suid-Afrika
Artikelbron: www.persecutionsa.org

 

In Kuba is Bybels kosbaar en soms skaars. Selfs wanneer Bybels beskikbaar is, kan dit ’n derde van ’n werker se maandelikse inkomste kos.

Maar Christene in Kuba is honger vir God se Woord en vind kreatiewe oplossings vir die beperkte toegang.

In sommige gemeenskappe skryf gelowiges hoofstukke van die Bybel met die hand uit en deel lidmate van die kerk dit met mekaar.

Bid vir die sukses van pogings wat daarop gemik is om ‘n Bybel in die hande van elke volgeling van Christus in Kuba te kry.

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.

> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.
 

Datum gepubliseer: 06/03/2023
Foto slegs ter illustrasie. Kunswerk aangepas uit www.pixabay.com

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here