Wednesday, September 16, 2026

Groot getalle Franse en Amerikaanse Jode oorweeg nou immigrasie na Israel

Daar was ’n groot toename in die aantal Jode in Amerika en Frankryk wat dit oorweeg om na Israel te verhuis sedert die wêreldwye...

 Koinonia Sinode doen oproep tot verootmoediging

Die Koinonia Sinode -diensgroep neem die vrymoedigheid om in die lig van soveel uitdagings in ons land, gemeentes aan te moedig...

Dolerendes kom byeen oor pad vorentoe vir getroue NG gemeentes en...

Ontnugterde NG gemeentes wat gehoop het dat die Oktober-vergadering van die Algemene Sinode (AS) van die NG Kerk hulle...

Hof se beslissing oor gewysigde Kieswet dui op verandering in 2024...

In die grondwetlike hof se uitspraak oor die gewysigde Kieswet het regter Mhlantla die Independent Candidates Association’s”...

Klimaataktiviste ontwrig kerkdiens in Turyn

Klimaataktiviste van Extinction Rebellion het verlede naweek ’n kerkdiens in die Italiaanse stad, Turyn, ontwrig...

Duitse taxibestuurder staar boete in die gesig oor Christelike teks op...

’n Duitse taxibestuurder staar ’n potensiële boete in die gesig omdat hy dié woorde op sy taxi se agterruit vertoon...

Islamitiese terreurgroep laat bom in Filippynse kerk ontplof: vier dood en...

Vier Christene is verlede Sondag dood in ’n bomaanval op ’n Filippynse kerk in die stad Marawi. Die Islamitiese terreurgroep IS...

Byna 25% van Britse jongmense sou ten gunste van ’n verbod op...

Byna 25% van die Britse jongmense sou volgens ’n onlangse meningspeiling ten gunste wees van ’n verbod op die Bybel, berig...

Nuwe Jesus-animasierolprent  gaan wêreldwyd in 2 000 tale uitgereik word

Die Jesus Film Project het aangekondig dat hulle ’n geanimeerde weergawe van die 1979 JESUS-rolprent in Desember 2025 gaan uitreik...

Pastoor en man van vermoorde vrou verklaar: ‘Die duiwel is verslaan...

Oluwakemi Moses, vrou van ’n Redeemed Christian Church of God-pastoor wat in Jalingo, Taraba-staat dien, was op pad terug huis toe op...

Regerings in die Europese Unie mag nou alle godsdienstige simbole en...

Die hoogste hof van die Europese Unie het onlangs beslis dat lidlande se openbare kantore die reg het om alle godsdienstige simbole te...

’n Kersgeskenk wat vir ewig hou

Vir mense soos hierdie FEBA Malawi-luisteraar is die radio en oudio-Bybels die enigste manier om die evangelie te ontvang. Baie luisteraars...

Noord-Korea se missiellansering stook vrees vir Koreaanse konflik, maar skep nuwe...

Ná twee mislukte pogings vroeër vanjaar het Noord-Korea op Dinsdag, 21 November, sy eerste suksesvolle spioenasie-satelliet in...

Maak seker jy sluit aanlyn aan by Time2RiseSA en doen jou...

Time2RiseSA streef om ’n nuwe narratief in Suid-Afrika te stimuleer en aan te moedig en ’n taal van hoop te vorm wat al die goeie...

50 veldtogte om 50 jaar te vier!

In 2024 sal 50 jaar van Christ for all Nations (CfaN) se bediening gevier word – sy goue herdenking – en wat ’n wonderlike 50 jaar was dit...

Geloof in die spervuur

Met meer as 3 500 jaar se gedokumenteerde geskiedenis, is China een van die wêreld se oudste beskawings. Dit het meer as 1,4 miljard...

Europese Christene ervaar toenemend druk

Die Observatory on Intolerance and Discrimination against Christians (OIDAC) het ’n kommerwekkende oplewing van haatmisdade...

Kritieke rol van diplomasie terwyl oproepe vir ’n permanente skietstilstand toeneem

Gister (30 November) het Israel en Hamas ter elfder ure ’n ooreenkoms gesluit om die ses dae lange skietstilstand met ’n verdere dag te...

Die bedreiging moes ernstig opgeneem word

God het ’n konfrontasie wat tot hierdie dreigement gelei het, ten goede laat meewerk. Dit het selfs gelei tot samewerking tussen die...

Wanneer ‘verlore seuns’ huis toe kom: Die uitdagings van nuwe gelowiges...

Ons bid vir bekerings. Ons wil hê dat ons bure, ons klasmaats, ons kollegas, die mense wat ons op die bus sien, gered moet word...