Wednesday, September 16, 2026

Max Lucado oor die ware betekenis van Kersfees

Te midde van al die huidige uitdagings en moeilikhede, moedig pastoor Max Lucado Christene aan om weer terug te keer na die...

Het al die onbestendigheid en slegte nuus jou gedreineer van alle...

Oorloë, betogings, politieke chaos, ekonomiese probleme  – miskien laat dit alles jou hopeloos voel.Maar dit hoef nie so te wees nie...

Kiëf vier Kersfees volgens nuwe kalender

In Kiëf het skares onlangs saamgedrom om te sien hoe die Oekraïne se belangrikste Kersboom ter viering van Sint Nikolaasdag aangesit...

Nick Vujicic: ‘Ek bid nie vir herlewing nie, ek bid vir...

Nick Vujicic, die Australiese evangelis wat bekend is vir sy motiveringsboodskappe ondanks die feit dat hy sonder ledemate gebore is...

Australië onthul sy digitale identiteitskema

Australië se federale regering het ’n digitale identiteitskema onthul wat teen Julie volgende jaar landwyd geïmplementeer sal word...

Megakerk hou Kersgeleentheid vir behoeftige gesinne

’n Megakerk in Kalifornië, gaan weer sy jaarlikse Kersgeleentheid vir behoeftige gesinne aanbied en bykans 2 000 gaste word verwag...

Eerste Mighty Men-Wes-Kaap sedert 2019

Mighty Men-Wes-Kaap het onlangs aangekondig dat volgende jaar se byeenkoms van 6 tot 8 September by ’n nuwe venue naby...

Al hoe meer Moslems in Islamitiese lande omarm die Christendom

In verskeie Islamitiese lande staan ​​al hoe meer Moslems die onderdrukking van Sharia-wetgewing teen en bekeer hulle tot die Christendom...

Die kerke in Australië moet ‘aanpas of uitsterf’

Die toekoms lyk uitdagend vir Australiese kerke volgens navorsing van NCLS Research wat aan die lig gebring het dat bywoningsgetalle in...

Bloedrivier: Militêre oorwinning of wonderwerk?

Was die oorwinning by Bloedrivier werklik ’n wonderwerk soos wat ons glo? Is ons eerlik om vir ons kinders te vertel dat die Here op...

Ouers se versoek aan stroomplatforms: ‘Gee ons meer gesinsvriendelike opsies’

Die Amerikaanse organisasie, Parents Television and Media Council (PTC), dring volgens ’n berig van Christian Today aan dat...

Engele: Diensknegte van die lewende God                               

Die mistieke wêreld van engele het nog altyd ’n betowerende invloed op mense. Dit is ’n wêreld wat ons nie met ons oë kan waarneem nie...

Help hierdie Kersfees vervolgde Christen-kinders

Meer as 360 miljoen Christene ervaar vervolging en diskriminasie weens hul geloof. Hulle volg Jesus, ongeag die koste. Baie van hulle is...

Meer as 140 mense op een dag in die Amerikaanse megakerk...

’n Amerikaanse megakerk het onlangs ’n diens aangebied waarin 141 mense gedoop is. Boonop het tientalle mense tydens hierdie vergadering...

Die grootste kerk in Indië het 300 000 lede en dien sy...

Calvary Temple, Indië se grootste kerk met meer as 300 000 lidmate, het ambisieuse planne om oor die volgende dekade landswyd veertig...

Irakse kerke kanselleer Kersfeesvieringe uit respek vir Christelike slagoffers in die...

Irakse kerke het alle Kersfees- en Nuwejaarsvieringe gekanselleer. Hulle doen dit uit respek vir die slagoffers van die dodelike brand by...

Namibië se Kanaal 7 saai 30 jaar lank al die Evangelie...

Kanaal 7 is die privaat radiostasie van Media Netwerk vir Christus. Die doel van die radiostasie is om die Evangelie van Jesus Christus...

Onduidelikheid oor die aantal Christene in China: Kerk verdwyn weer ondergronds

Volgens ’n onlangse Pew Research-verslag het die aantal Christene in China aansienlik gedaal. David Curry, die direkteur van Global...

“Die Gelofte”, ’n toonsetting van die Gelofte

AfriForum het die musiekvideo van “Die Gelofte” saam met die vervaardigingsmaatskappy Inhoud Huis Musiek en vyf van die land...

Franklin Graham se Noi Festival Roma lok skare van 20 000

Die Noi Festival Roma, Italië se grootste evangeliese veldtog het bykans 20 000 mense na die Palazzo dello Sport gelok. Dit het meer as...