Wednesday, September 16, 2026

Mongoolse Christen (28) in ’n kritieke toestand ná marteling en eensame...

’n Gevange Christen in Mongolië is in ’n kritieke toestand nadat hy maande lank uitgehonger engedwing is om toiletwater te drink...

Duisende Jode bid by die Klaagmuur vir die vrylating van gyselaars

Duisende Jode het gister by die Klaagmuur gebid vir gyselaars wat steeds deur Hamas aangehouword, berig All Israel News...

Verklaring deur besorgde Christene in antwoord op die saak wat deur...

Ons, die Suid-Afrikaanse Christen-leiers, is sterk gekant teen die besluit (“die Besluit”) van die Suid-Afrikaanse regering om die saak...

Helpende Hand skep lusoord vir dimensiepasiënte

'n Vaal stuk grasperk is met gemeenskapskrag spesiaal in 'n lusoord vir die sintuie van bejaarde demensiepasiënte omskep...

Nuwe politieke party kom na vore om verandering en eenheid te...

Bloemfontein – Woensdag 10 Januarie 2024 is ’n deurslaggewende oomblik in die politieke landskapvan Suid-Afrika, aangesien #Hope4SA...

Tienduisende Duitse boere ruk op teen linkse globalistiese beleid

"Ons is siek en sat vir die leuens. Ons is siek en sat vir julle wat probeer om ons werk van ons af weg te neem. Dit is nie net boere nie...

Voormalige Moslem-terroris: ‘God het ʼn plan en Jode en Arabiere is...

Tass Saada, wat jarelank Jasser Arafat se chauffeur was, het onlangs in ’n onderhoud met All Israel News sy mening uitgespreek dat daar...

Toenemende korrupsie steel ons studente se toekoms

Solidariteit Helpende Hand en die Helpende Hand Studietrust se bestuur is bekommerd oor 'n ondersoekverslag wat deur OUTA...

‘Westerse beskawing sal verdwyn sonder Christenskap’

The Christian Post berig dat die Westerse beskawing volgens Elon Musk, geen toekoms het sonderdie Christendom nie...

Amerikaanse regering weier om Nigerië in te sluit op lys van...

Al neem geweld teen Christene in Nigerië steeds toe, verskyn die land weereens nie op die jaarlikselys van die grootste skenders...

Iranse Christen is weer gearresteer net maande nadat hy uit die...

Bid asseblief vir ’n Christen-bekeerling in Iran, wat weer in hegtenis geneem is skaars nege maande nadat hy uit die tronk vrygelaat is...

Dominee sê sy twee kinders was inspirasie vir ‘Boustene van die...

Die teoloog en skrywer, ds. Henning Dafel, en die illustreerder, Ester van Deventer, het onlangs saamgewerk om die eerste twee boekies...

Ek ken ’n seuntjie, ek ken vir Dawid

Ek ken ’n seuntjie. Een wie se stukkende hart weerspieël is deur woede-uitbarstings – die gevolg van sy hele lewe wat uitmekaargeval het...

Het jy ’n hart om die vervolgde Kerk te dien?

Wil jy hulpbronne, ondersteuning en gebed aan ons vervolgde familie voorsien?Vertrek in 2024 saam met Geopende Deure op ʼn...

FEBA-Mongolië bring duidelikheid oor Christenskap

As God goed is, waarom is daar nog boosheid in die wêreld? Moet ’n Christen ophou alkohol drink? Dít is die soort vrae wat FEBA Mongolië...

Jesus verwag nie baie nie – Hy verwag alles!

Ek dank die Here vir wonderlike, Godvresende ouers wat my in die weë van die Here grootgemaak het, maar ek het wel in my vroeë...

Moet Christene Vir Israel Ondersteun?

Israel is die énigste nasie waarvoor God self die landsgrense opgestel het: “Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het...

Blokkades, guerrillamagte, gevaarlike riviere en oerwoude stuit nie Bybelvertalers in Suid-Amerika...

Pastoor Basil en sy span, wat een van unfoldingWord se vennootorganisasies in Latyns-Amerika lei, het die uitdagende taak om Bybelverhale...

Indrukwekkend: 2 000 mense sing Psalm 42 uit volle bors

Dit is die woorde van die vyfde vers van die bekende Psalm 42. In die video hieronder klink hierdie woorde uit die kele van ongeveer 2 000...

FEBA-Oekraïne: om vrede in die storm te vind

“My stad het swaar gely tydens die oorlog, dit bestaan tans skaars,” het Ivan vir FEBA Oekraïne vertel toe hy die hulplyn geskakel het....