FEBA-Mongolië bring duidelikheid oor Christenskap
As God goed is, waarom is daar nog boosheid in die wêreld? Moet ’n Christen ophou alkohol drink? Dít is die soort vrae wat FEBA Mongolië...
Jesus verwag nie baie nie – Hy verwag alles!
Ek dank die Here vir wonderlike, Godvresende ouers wat my in die weë van die Here grootgemaak het, maar ek het wel in my vroeë...
Moet Christene Vir Israel Ondersteun?
Israel is die énigste nasie waarvoor God self die landsgrense opgestel het: “Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het...
Blokkades, guerrillamagte, gevaarlike riviere en oerwoude stuit nie Bybelvertalers in Suid-Amerika...
Pastoor Basil en sy span, wat een van unfoldingWord se vennootorganisasies in Latyns-Amerika lei, het die uitdagende taak om Bybelverhale...
Indrukwekkend: 2 000 mense sing Psalm 42 uit volle bors
Dit is die woorde van die vyfde vers van die bekende Psalm 42. In die video hieronder klink hierdie woorde uit die kele van ongeveer 2 000...
FEBA-Oekraïne: om vrede in die storm te vind
“My stad het swaar gely tydens die oorlog, dit bestaan tans skaars,” het Ivan vir FEBA Oekraïne vertel toe hy die hulplyn geskakel het....
Max Lucado oor die ware betekenis van Kersfees
Te midde van al die huidige uitdagings en moeilikhede, moedig pastoor Max Lucado Christene aan om weer terug te keer na die...
Het al die onbestendigheid en slegte nuus jou gedreineer van alle...
Oorloë, betogings, politieke chaos, ekonomiese probleme – miskien laat dit alles jou hopeloos voel.Maar dit hoef nie so te wees nie...
Kiëf vier Kersfees volgens nuwe kalender
In Kiëf het skares onlangs saamgedrom om te sien hoe die Oekraïne se belangrikste Kersboom ter viering van Sint Nikolaasdag aangesit...
Nick Vujicic: ‘Ek bid nie vir herlewing nie, ek bid vir...
Nick Vujicic, die Australiese evangelis wat bekend is vir sy motiveringsboodskappe ondanks die feit dat hy sonder ledemate gebore is...
Australië onthul sy digitale identiteitskema
Australië se federale regering het ’n digitale identiteitskema onthul wat teen Julie volgende jaar landwyd geïmplementeer sal word...
Megakerk hou Kersgeleentheid vir behoeftige gesinne
’n Megakerk in Kalifornië, gaan weer sy jaarlikse Kersgeleentheid vir behoeftige gesinne aanbied en bykans 2 000 gaste word verwag...
Eerste Mighty Men-Wes-Kaap sedert 2019
Mighty Men-Wes-Kaap het onlangs aangekondig dat volgende jaar se byeenkoms van 6 tot 8 September by ’n nuwe venue naby...
Al hoe meer Moslems in Islamitiese lande omarm die Christendom
In verskeie Islamitiese lande staan al hoe meer Moslems die onderdrukking van Sharia-wetgewing teen en bekeer hulle tot die Christendom...
Die kerke in Australië moet ‘aanpas of uitsterf’
Die toekoms lyk uitdagend vir Australiese kerke volgens navorsing van NCLS Research wat aan die lig gebring het dat bywoningsgetalle in...
Bloedrivier: Militêre oorwinning of wonderwerk?
Was die oorwinning by Bloedrivier werklik ’n wonderwerk soos wat ons glo? Is ons eerlik om vir ons kinders te vertel dat die Here op...
Ouers se versoek aan stroomplatforms: ‘Gee ons meer gesinsvriendelike opsies’
Die Amerikaanse organisasie, Parents Television and Media Council (PTC), dring volgens ’n berig van Christian Today aan dat...
Engele: Diensknegte van die lewende God
Die mistieke wêreld van engele het nog altyd ’n betowerende invloed op mense. Dit is ’n wêreld wat ons nie met ons oë kan waarneem nie...
Help hierdie Kersfees vervolgde Christen-kinders
Meer as 360 miljoen Christene ervaar vervolging en diskriminasie weens hul geloof. Hulle volg Jesus, ongeag die koste. Baie van hulle is...
Meer as 140 mense op een dag in die Amerikaanse megakerk...
’n Amerikaanse megakerk het onlangs ’n diens aangebied waarin 141 mense gedoop is. Boonop het tientalle mense tydens hierdie vergadering...


























