Tuesday, July 28, 2026

Goeie nuus vir Afrikaanssprekende gelowiges!

Dit is met groot blydskap en dankbaarheid dat ons NUWE LOF bekendstel.  Goeie nuus vir Afrikaanssprekende gelowiges oral...

God se oordeel: Tekens van die Here?

God het ’n paar keer in die Bybel deur duidelike tekens gepraat, byvoorbeeld die tien plae of die skrif aan die muur. Dit is egter nie net...

Onkunde oor die Jode en kerkgeskiedenis: Die ontstellende gevolge van die...

Vervangingsteologie voer aan dat die Christelike Kerk die spesiale status wat voorheen aan die Jode behoort het, vervang het. Volgens die...

Afrika sal gered word… CfaN vier 50 jaar van evangelisasie

Christ for all Nations (CfaN), die massa-evangelisasie-bediening wat deur wyle Reinhard Bonnke gestig en nou deur evangelis Daniel Kolenda...

Christen-sanger Jeremy Camp ondergaan suksesvolle hartoperasie

Die Christen-sanger Jeremy Camp moes onlangs ’n hartoperasie ondergaan. Die operasie was suksesvol, alhoewel sy herstelperiode ’n paar...

 Amerikaans-Chinese pastoor vrygelaat

Ná sewe jaar in aanhouding is John Cao uit die Chinese tronk in Kunming vrygelaat. Hy kon op 3 Maart na sy huis en familie in die Hunan...

Triomf vir vasberade Paralimpiese atleet tydens die Kaapstad-fietstoer

'n Paralimpiese speler het 'n uitdaging aangepak wat sy nie seker was sy sou kon voltooi nie om fondse in te samel om in Mei aan die...

Tientalle Meksikane loop gevaar van ballingskap ná ‘n evangelisasieveldtog

Meer as 30 Meksikaanse Christene kan die Oaxaca-provinsie verbied word sedert hulle in Oktober met ’n evangelisasieveldtog begin het...

Verken die Nuwe Testament in Turkye saam met dr. Arthur Frost

Sluit aan by dr. Arthur Frost vir ’n 12 dae lange toer in Mei 2024. Ons sluit ALLE kostes inDrie maaltye per dag, vlugte, vervoer...

Meer as R6 miljoen toegestaan om vroue te bemagtig

Vroue in Beweging, 'n inisiatief van die Solidariteit Beweging wat deur Solidariteit Helpende Hand gedryf word, het Vrydag tydens 'n...

‘Business by the book’: Het ons nie van die bladsye verloor...

Die meeste van ons tyd word by die werk bestee, gemiddeld 60 tot 70 persent. In die lig van my passie om leiers en organisasies te help...

Kollig, die maan en laser-effekte as beligtingmaak Hermanus Passiespel ’n unieke...

Die Hermanus Passiespel word vanjaar vir die 26ste keer aangebied. Vanjaar vind dit op Goeie Vrydag (29 Maart 2024) in Hermanus se Ou Hawe...

Christen-vroue en meisies is meer kwesbaar vir vervolging

Die geslagspesifieke godsdienstige vervolging wat Christen-vroue en meisies in die gesig staar, is deurlopend meer kompleks en omvattend as...

Israel sien toenemende aantal Christene met die bevolking wat 10 miljoen...

Die bevolking van Israel sal na verwagting vanjaar die 10 miljoen kerf verbysteek, insluitend ’n groeiende aantal Christene, berig Israel...

Profetiese megatendense wat besig is om ons wêreld in 2024 te...

Kunsmatige intelligensie (KI), China se invloed op globale gebeure, groot verwikkelinge in Israel en nog vele ander gebeure is besig om die...

Angel Studios reik rolprent uit oor een van invloedrykste, dog onbekende...

Regisseur Alejandro Monteverde (van Sound of Freedom) se kragtige verhaal van ’n vrou wat die establishment aangedurf het en die grootste...

Maak waarheid nog saak Suid-Afrika?

Ek het onlangs die “National Conference on the Integrated Criminal Justice System and the review of the Criminal Procedure Act” in...

Christelike reeks, ‘The Chosen’, word ook deur miljoene ongelowiges gekyk

The gewilde Christelike reeks, The Chosen, bereik ook miljoene ongelowiges, berig CBN News. ’n Kykeropname van die reeks toon dat nie...

Vervolging van Oekraïnse Christene in gebiede wat deur Rusland beset is

Sedert die Russiese inval in die Oekraïne was daar ’n toename in vervolging van Oekraïense Christene, veral evangeliese Christene. Pres...

Geleentheid vir Christene in Bloemfontein om saam te staan met Israel

Alle Christene in Bloemfontein word uitgenooi na ’n tyd van gebed vir Israel en Suid-Afrika op Dinsdag 12 Maart vanaf 18:15 tot 20:30...