Aanval in Moskou het spesifiek Christene geteiken
Al hoe meer word bekend oor die gru-aanval in Moskou wat tot die dood van meer as 130 mense gelei het. Die feit dat die radikale...
Nuwe historiese Christelike roman gemik op tieners: ‘Die Uitgeskeurde Bybelblad’
Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Die Uitgeskeurde Bybelblad, beloof om lesers mee te sleur in die aangrypende verhaal...
Iran verkiesingsresultate slegte nuus vir vervolgde Christene
Die uitslae van die parlementêre verkiesings in Iran vernietig die hoop op verbetering vir die Christelike minderheid. Iran se Islamitiese...
Tyger Run/Walk bereik nuwe hoogtes in 2024
Geskryf deur: Radio Tygerberg 104FM
Artikelbron: Artikel verskaf
Die Tyger Run/Walk het opnuut diep spore getrap in die harte van hardlopers en stap-entoesiaste reg oor die...
’n Boek met ’n boodskap van hoop
Toe Karien Basson, die skrywer van Luister. God se stem in my lewe/ LISTEN. God’s voice in my life, en haar medewerker, Tanya Powell, die...
Koalisieregering lyk waarskynlik vir Suid-Afrika, maar hoe gaan die koalisie lyk?
’n Nuwe Brenthurst-meningspeiling het bevind dat die meeste Suid-Afrikaanse kiesers ’n koalisieregering verkies...
Israel sê Suid-Afrika buit Wêreldhof namens Hamas uit
Suid-Afrika het die Internasionale Hooggeregshof (ICJ) versoek om verdere stappe teen Israel neem omdat Israel volgens die ANC...
Meer as 10 000 bekerings tydens Take the Nations – Paarl Jesus...
Die onlangse Take The Nations – Paarl Jesus Campaign het ’n onuitwisbare merk op die gemeenskap gelaat. Binne vier weke van voorbereiding...
Bekendes slaan af vir HelpJag
’n Groep bekendes het onlangs vir die eerste keer in Worcester in die Wes-Kaap byeengekom om te help om behoeftige kinders in Afrikaanse...
Bybelse wêreldbeskouing-netwerkgeleentheid by Transform 2024
Christene word uitgenooi om van vandag (21 Maart) tot 22 Maart by Transform 2024 in Kaapstad gebruik te maak van ’n seldsame geleentheid...
Prins William oorweeg ’n historiese wegbreek van die Kerk van Engeland
In ’n boeiende verkenning van die toekoms van die Britse koningshuis, het die bekende skrywer Robert Hardman die moontlikheid geopper dat...
Kyk uit vir Karen Kingsbury se ‘The Baxters’ wat as ’n...
Roma Downey, geliefd vir haar rol in Touched By An Angel, keer terug na televisieskerms in ’n nuwe Christelike televisiereeks, The Baxters...
Britse Christene bekommerd oor nuwe definisie van ekstremisme
Die Britse regering het op 14 Maart ’n nuwe definisie van die woord ekstremisme bekendgestel in reaksie op toenemende haatspraak in die...
FEBA- Etniese Bedienings – ’n saadjie van hoop in die berge
“Ons visie was nog altyd om hierdie nuwe generasie van Khmu-gelowiges te bemoedig en ’n saadjie van hoop in hulle te plant,” sê Samuel...
Die korrupsie-krisis: Die ANC se misleidende taktiek op die internasionale verhoog
Die ANC-regime het in Januarie gepoog om die presidentskap van die Verenigde Nasies (VN) se menseregteraad in Genève te verower...
‘Bouers van hoop’ op Maatskaplikewerkersdag vereer
Twaalf maatskaplike werkers van reg oor die land is pas ter viering van Maatskaplikewerkersdag as Hoopdraers van hul gemeenskappe bekroon...
Duitse atleet: ‘God het ‘n plan vir my lewe’
Dit is altyd verblydend wanneer sportsterre hulle platform gebruik om openlik te getuig oor hulle geloof en sodoende hulle sporttalent en...
Ierland verwerp poging om gesin en moederskap te herdefinieer
In ’n onlangse referendum het Ierse kiesers beslissend twee voorgestelde grondwetwysigings verwerp wat daarop gemik is om tradisionele...
Nuwe jukskeibaan bring gemeenskap bymekaar
Solidariteit Helpende Hand en 'n plaaslike versorgingsentrum vir volwassenes met intellektuele gestremdhede het saamgewerk om 'n...
‘The Chosen’:Nuwe seisoen skop af met bekendstelling in rolprentteaters
Die vierde seisoen van die internasionale TV-trefferreeks open amptelik met eksklusiewe vertonings by NuMetro-rolprentteaters tydens...


























