Vreedsame protesoptog op George teen die voorgestelde BELA-wetsontwerp
Bekommerde ouers, onderwysers en gemeenskapsaktiviste in George het onlangs ’n vreedsame protesoptog teen die voorgestelde...
Tonne aartappels het oor Paasfees verligting gebring
Meer as 700 gesinne en verskeie instansies in Gauteng kon Paasnaweek voedsame aartappels op hul spyskaarte sit...
TWR vier 50 jaar in Eswatini
Binne enkele maande vier TWR ’n uiters merkwaardige mylpaal: die 50ste bestaansjaar sedert sy eerste uitsendings vanaf die Eswatini...
Christen-leiers op vredesending na Israel
JOY! Travel se direkteur, Jackie de Lange, was onder die groep van 14 lede van Suid-Afrikaanse Christelike, politieke en tradisionele...
Suid-Afrikaanse koor stap met die louere weg by wêreldkoorkompetisie in Italië
Ons het onlangs berig oor Melissa Swart wat deel uitmaak van die Akustika-koor en van haar droom om in Lucca Italië te gaan en te sing...
Kapelane bedien in die nasleep van die ineenstorting van die Baltimore-brug
Daar is ’n reusegaping waar die Francis Scott Key-brug voorheen gestaan het. Kapelane van die Billy Graham Rapid Response Team...
Netflix gee lewe aan Moses se lewe in ‘n nuwe dokumentêr
Die stroomplatform Netflix gaan ’n dokumentêr oor Moses bekendgestel, getiteld Testament: The Story of Moses, berig Evangelical Focus...
Oudioweergawe van ‘Jesus’-rolprent word oor Paasfees na nege lande geneem
TWR en die Jesus Film Project span kragte saam om die oudioweergawe van die Jesus-rolprent oor Paasfees uit te saai en teiken spesifieke...
Bid gedurende Paasfees
Op Sondag, 31 Maart, vier Christene wêreldwyd Paassondag, die dag wat Jesus Christus se opstanding ná sy kruisiging gedenk....
Europese Christen-studente glo huiwerig om hul geloof te onthul
Soos die onlangse geval met die student, Shaun Christy van NWU uitgelig het, is daar ’n groot groep Christen-studente wat huiwerig is op...
Libanese Christen-boer sê hulle plase word gebruik as terreine om aanvalle...
Hamas en Hezbollah gebruik albei taktiek wat die bevolking as menslike skilde gebruik, soos berig deur CBN News...
Jesus se lyding aan die kruis was eg
Destyds is die rolprent, The Passion of the Christ van Mel Gibson, gekritiseer vir die gewelddadige uitbeelding van Jesus se kruisiging...
Gebedsflits: Die Kerk in Afrika suid van die Sahara word aangeval
Geskryf deur: Geopende Deure SA
Artikelbron: www.opendoors.org.za
Op 21 Maart, is Menseregtedag in Suid-Afrika gevier. ’n Dag waarop ons die opofferings onthou wat gemaak is om demokrasie te...
‘The Chosen’ seisoen vier van vandag af in SA-teaters!
The Chosen se vierde seisoen word hierdie Paasnaweek eksklusief by NuMetro-teaters in Suid-Afrikaanse teaters vertoon...
Aanval in Moskou het spesifiek Christene geteiken
Al hoe meer word bekend oor die gru-aanval in Moskou wat tot die dood van meer as 130 mense gelei het. Die feit dat die radikale...
Nuwe historiese Christelike roman gemik op tieners: ‘Die Uitgeskeurde Bybelblad’
Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Die Uitgeskeurde Bybelblad, beloof om lesers mee te sleur in die aangrypende verhaal...
Iran verkiesingsresultate slegte nuus vir vervolgde Christene
Die uitslae van die parlementêre verkiesings in Iran vernietig die hoop op verbetering vir die Christelike minderheid. Iran se Islamitiese...
Tyger Run/Walk bereik nuwe hoogtes in 2024
Geskryf deur: Radio Tygerberg 104FM
Artikelbron: Artikel verskaf
Die Tyger Run/Walk het opnuut diep spore getrap in die harte van hardlopers en stap-entoesiaste reg oor die...
’n Boek met ’n boodskap van hoop
Toe Karien Basson, die skrywer van Luister. God se stem in my lewe/ LISTEN. God’s voice in my life, en haar medewerker, Tanya Powell, die...
Koalisieregering lyk waarskynlik vir Suid-Afrika, maar hoe gaan die koalisie lyk?
’n Nuwe Brenthurst-meningspeiling het bevind dat die meeste Suid-Afrikaanse kiesers ’n koalisieregering verkies...
























